Shows / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime
GeldGeheime is die podsending wat die wêreld van geldsake eenvoudig en verstaanbaar maak. Sluit by Mia Kriegler, Direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal, aan terwyl sy praktiese insigte, beleggingskennis en finansiële wysheid deel om jou te help om beter geldbesluite te neem en jou finansiële doelwitte met vertroue te bereik.
Episodes
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak
In vandag se episode gaan Mia jou van een van die belangrikste finansiële boeke nóg vertel. Die boek, “Die Rykste Man in Babilon” is deur George S Clason…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeBelastingvriendelike Beleggings (Deel 2) – Geheime van Belastingvrye Spaarrekenings (wat banke nie vir jou vertel nie)
Hierdie is die tweede episodes oor belastingvriendelike beleggingstrukture en vandag gesels ek spesifiek oor belastingvrye spaarrekenings. In episode 9 kan jy…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeBelastingvriendelike beleggings (Deel 1) – betaal minder belasting en verdien meer opbrengs met aftreefondse
Aftreefondse as belastingvriendelike beleggingstrukture bied jou die geleentheid om minder belasting te betaal én verseker dat die opbrengs op jou beleggings…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeHoe 6 slim sêgoed van Warren Buffett jou ryker kan maak
Warren Buffett se sêgoed is nie net skerp aanhalings nie. Hy leer ons hoe om praktiese en tydlose beginsels toe te pas. Sy raad kan jou help om beter besluite…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeHoe om jou geld teen inflasie te beskerm
Dit is onmoontlik om inflasie heeltemal te vermy, maar jy kan jou geld só bestuur dat dit oor tyd koopkrag behou en groei. Inflasie is soos klein gaatjies in…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeVyf rooi ligte wat jou kan help om ‘n beleggingsbedrogspul uit te ken
Hoe herken jy 'n beleggingsbedrogspul voor dit te laat is? Beleggingsbedrog in Suid-Afrika word al hoe slimmer en meer oortuigend — swendelaars klink…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeVermy hierdie 10 slaggate wanneer jy vir aftrede spaar
Om vir aftrede te spaar is ’n lang reis, en goeie aftreebeplanning begin reeds met die besluite wat jy vandag oor jou geld neem. In hierdie episode van…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeWeet jy hoeveel geld jy vir aftrede moet spaar?
In hierdie episode van GeldGeheime beantwoord Mia Kriegler een van die belangrikste vrae in persoonlike finansies: Hoeveel geld moet jy vir aftrede spaar? Sy…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimeAlles wat jy moet weet om regtig te begin spaar
In hierdie episode van GeldGeheime deel Mia Kriegler praktiese wenke oor hoe om 'n bobaas spaarder te word – van die sny van onnodige uitgawes soos…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime10 Praktiese stappe om jou skuld te oorwin en skuldvry te leef
In hierdie episode deel Mia Kriegler 10 praktiese stappe om jou skuld af te betaal en uiteindelik skuldvry te word. Ontdek hoe om beheer oor jou finansies te…
Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheimen Begroting is die eerste stap na finansiële sukses
'n Gesonde finansiële lewe begin met 'n begroting – nie net in jou kop nie, maar op papier, rekenaar of selfoon. Die goue reël: spandeer minder as wat jy…