Latest / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

Vermy hierdie 10 slaggate wanneer jy vir aftrede spaar
Om vir aftrede te spaar is ’n lang reis, en goeie aftreebeplanning begin reeds met die besluite wat jy vandag oor jou geld neem.
In hierdie episode van GeldGeheime bespreek ek 10 algemene slaggate met aftreespaar wat jou finansiële toekoms kan benadeel. Ons gesels oor beleggings, pensioenfondse, inflasie, saamgestelde groei, skuld, diversifikasie en hoe om genoeg geld vir ’n lang aftrede op te bou.
Of jy nou pas begin spaar, jou aftreebeleggings wil verbeter of reeds nader aan aftrede is, hierdie episode help jou om slimmer finansiële besluite te neem en doelgerig te werk aan finansiële…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.