Latest / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses
'n Gesonde finansiële lewe begin met 'n begroting – nie net in jou kop nie, maar op papier, rekenaar of selfoon. Die goue reël: spandeer minder as wat jy verdien. Dít is die fondament van welvaartskepping. Soos jou besparing groei, sal dit jou motiveer om jou begroting fyner te verfyn en nog meer te spaar.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.