skinny.

Latest / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak

In vandag se episode gaan Mia jou van een van die belangrikste finansiële boeke nóg vertel. Die boek, “Die Rykste Man in Babilon” is deur George S Clason geskryf en deur haar pa, Hein Kruger, in Afrikaans laat vertaal en aangevul met sy finansiële teksnotas.

Die Rykste Man in Babilon is meer as net ‘n boek oor geld. Dit leer ons dat ware rykdom begin wanneer jy beheer oor jou begeertes kry. Mense wat hulself kan beheer, kan hul geld beheer.

Geld is nie ʼn einddoel nie - maar ʼn werktuig. Dit koop nie geluk nie, maar dit gee jou die vryheid om die lekker dinge in die lewe te geniet.

As jy geld…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.