Latest / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

Belastingvriendelike beleggings (Deel 1) – betaal minder belasting en verdien meer opbrengs met aftreefondse
Aftreefondse as belastingvriendelike beleggingstrukture bied jou die geleentheid om minder belasting te betaal én verseker dat die opbrengs op jou beleggings binne-in hierdie strukture belastingvry kan groei.
Die regering wil mense aanmoedig om te spaar en om eendag na hulself te kan omsien wanneer hulle aftree en nie meer kan werk nie. Die staat sê dus dat hy bereid is om minder belasting van jou af te neem om jou te help om meer van jou inkomste te kan spaar, sodat jy nie later in jou lewe van die staat afhanklik sal wees vir oorlewing nie. Jong mense wat nog ver van aftrede af staan is…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.