skinny.

Latest / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

Belastingvriendelike Beleggings (Deel 2) – Geheime van Belastingvrye Spaarrekenings (wat banke nie vir jou vertel nie)

Hierdie is die tweede episodes oor belastingvriendelike beleggingstrukture en vandag gesels ek spesifiek oor belastingvrye spaarrekenings.

In episode 9 kan jy gaan luister en leer oor al die voordele van aftreefondse en hoe dit jou help om minder belasting te betaal terwyl dit jou opbrengs help om eksponensieel te groei oor die langtermyn. Binne in hierdie belastingvriendelike beleggingstruktuur kan ‘n mens steeds kies in watter bateklasse en fondse jy wil belê.

Belastingvrye Spaarrekenings is in 2015 ingestel. In Suid-Afrika is die huishoudelike of persoonlike besparingskoers negatief. Dit…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.