Latest / Kruger Internasionaal bied aan GeldGeheime

Hoe om jou geld teen inflasie te beskerm
Dit is onmoontlik om inflasie heeltemal te vermy, maar jy kan jou geld só bestuur dat dit oor tyd koopkrag behou en groei. Inflasie is soos klein gaatjies in jou finansiële bande – jy merk dalk nie op dat jou bande papper raak nie, maar as jy niks daaraan doen nie, gaan jy eendag op ’n pap wiel sit.
Die goeie nuus is dat jy nie magteloos hoef te voel nie.
Deur eerstens bewus te wees van inflasie en die uitwerking van stygende pryse op jou persoonlike begroting, kan jy die regte besluite neem om jouself daarteen te beskerm. Maak seker jy hou jou begroting op datum sodat jy eerstens daarby kan…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.