Shows / Netwerk24 Klankgolwe

Netwerk24 Klankgolwe
Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die wêreldklas podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.
Episodes
Netwerk24 KlankgolweRooihuiskraal-gesinsmoord skok land en als oor Rameez Patel se skuldigbevinding
In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week.
Netwerk24 Klankgolwe-DELETED- Rooihuiskraal-gesinsmoord skok land en als oor Rameez Patel se skuldigbevinding
In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week.
Netwerk24 KlankgolweOud-Bok: ‘Engeland die beste? Wag tot hulle teen SA skrum!’
Die Bokke het Ierland vermorsel, die Proteas het Indië verneder en Shukri Conrad het krieket se ou berugte G-woord opgediep . . . dit was gewis ’n besige week…
Netwerk24 KlankgolweFreek: ‘Staak dié blasersberade op veld!’
Freek Burger, oudtoetsblaser, is keelvol vir die groot rol wat televisieskeidsregters deesdae in rugby speel. “Die skeidsregter is nog altyd die persoon wat…
Netwerk24 KlankgolweFranco: ‘Dis nie meer ’n skande om teen Italië te verloor’
Dit is nie meer ’n skande om teen Italië te verloor nie, sê Franco Smith. Smith, voormalige hoofafrigter van die Azzurri, sluit hom dié week by Rapport Praat…
Netwerk24 KlankgolweHeyneke: ‘Sommige skole het groter begrotings as SWD’
Dié week sluit die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer hom op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy nuwe pos as die SWD-Arende se nuwe…
Netwerk24 KlankgolweWillem Alberts: ‘Bok-fêns het ons ma’s gevloek ná Japan-skok’
Die groot Springbok-nederlaag teen Japan in 2015 was ’n “hoogte-laagtepunt” in sy loopbaan, sê Willem Alberts skertsend. Dié oudlosvoorspeler was aanvanklik in…
Netwerk24 KlankgolweWillie honger vir nóg Bok-rugby...
Al is hy in die winter van sy loopbaan, het die Springbok-heelagter Willie le Roux steeds ’n groot honger om vir sy land uit te draf. Sport | Rapport
Netwerk24 KlankgolweBullet 2.0: ‘Dit vat ’n ware man of vrou om te sê jy’s nie oukei nie’
Die voormalige Springbok-haker James Dalton praat oor sy boksgeveg teen Ollie le Roux in Bloemfontein, sy nuwe lewe ná drank en waarom hy die bynaam Bullet…
Netwerk24 KlankgolweRapport se beste Bok van die Rugbykampioenskap is. . .
Vandeesweek week op Rapport Praat Sport doen Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Jóhann Thormählen bestekopname van die Springbokke ná die verowering van die…
Netwerk24 KlankgolweNaas: ‘Bokke kook met 3 van wêreld se beste losskakels’
Naas Botha is liries oor Suid-Afrika se drietal generaals van Handré Pollard, Manie Libbok en Sacha Feinberg-Mngomezulu. Botha, eertydse skopkoning van…
Netwerk24 KlankgolweSwys: Van uitgebrand tot aan die brand by Bok-vroue
Swys de Bruin sluit hom dié week aan by Rapport Praat Sport om te gesels oor die Springbok-vroue se spogvertonings by die Wêreldbeker-toernooi in Engeland…
Netwerk24 KlankgolwePaul Willemse: ‘Ons bly in Frankryk, maar die kinders praat Afrikaans’
Paul Willemse (32) het vandeesweek sy uittrede uit rugby aangekondig nadat hy erg met harsingskudding gesukkel het. Hy sluit hom vandeesweek by Rapport Praat…
Netwerk24 KlankgolweFreek Burger: ‘Wie gaan reguit-ingooie blaas? Donald Trump?’
Die oudblaser Freek Burger sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die vertoning van die skeidsregter Karl Dickson in die afgelope…
Netwerk24 KlankgolweFlip ná Ysterman: ‘Ek het nog nooit so heel gevoel nie’
Die oud-Bok-slot Flip van der Merwe sluit hom by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy reis om weer fiks te word. Hy het twee weke gelede die…
Netwerk24 Klankgolwe‘Dricus het Khamzat jellie-bene gegee’
Niel Geyser, Dricus du Plessis se grond-en-greepwerk-ghoeroe, sluit hom dié week by Rapport Praat Sport aan en verduidelik in diepte wat in Stillknocks se…
Netwerk24 KlankgolweGesoek: Meer Rassie-rugby, minder Tony-rugby
Dié week sluit Jody Hendricks hom op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die Springbokke se vernederende nederlaag teen die Wallabies die afgelope…
Netwerk24 KlankgolweWat is mense se probleem met Manie?
’n Reusesportnaweek lê vir Suid-Afrikaanse ondersteuners voor: Die Bokke pak die Wallabies, die Proteas sê die Aussies die stryd aan en Sondagoggend baklei…
Netwerk24 KlankgolweBoishaai-breier: ‘Ons Bomb Squad gee deurslag in derby’
Met 10 minute se speeltyd oor was Boishaai Saterdag met 12 punte agter teen Paarl Gimnasium. Maar toe kom hulle met ’n reuse-terugvegpoging vorendag en wen met…
Netwerk24 KlankgolweBiduur en bier in Boland: Kavaliers-baas verklap CB-planne
By die Boland-Kavaliers kan jy nou ’n jaar se voorraad bier of hoender wen. Jy kan ook ’n geloofsdiens by wedstryde op Sondae bywoon. Dié week op Rapport Praat…
Netwerk24 KlankgolweJohan Ackermann: ‘Bulle se sukses maak dié pos ’n taai toffie’
Die vorige keer wat Johan Ackermann ’n groot Suid-Afrikaanse rugbyspan afgerig het, het hy ’n sukkelende Leeus-span terug op die wenpad gekry. Nou wag ’n ander…
Netwerk24 KlankgolweDie brein agter Rassie se middelveld-lynstane: PRG se DeWet Marais
DeWet Marais, tweedespan-afrigter van Paul Roos Gimnasium, kon sy oë nie glo toe hy Saterdag sien die Springbokke doen ’n beweging wat hy en sy mede-afrigter…
Netwerk24 KlankgolweFranco Smith: ‘Dis ’n voorreg om in Bul-gesprek genoem te word’
Franco Smith sluit hom dié week op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy loopbaan, die sukses wat hy by die Glasgow Warriors behaal het, en die…
Netwerk24 KlankgolweRuan Smith: Van skrums teen Kitsie tot vrousoek op ‘Op my Eish!’
Ruan Smith is pas aangekondig as die nuwe vrygesel van KykNET se maatsoekprogram ‘Op my Eish!’. Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons met dié voormalige…
Netwerk24 KlankgolweJake se kop gaan rol: Selfs Rupert-vriendskap kan hom nie red
In dié week se Rapport Praat Sport bespreek Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Brenden Nel die burgeroorlog wat by Loftus Versfeld woed. Jake White gaan nie…
Netwerk24 KlankgolweRassie oor plan vir 2025: ‘Wen genoeg om goeie WB-loting te kry’
Vandeesweek in Rapport Praat Sport kyk ons na die Proteas se spogsege in die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap. Ons hoor by Shukri Conrad wat dié…
Netwerk24 KlankgolweSchalk oor Comrades: ‘Laaitie hol agter my aan vir handtekening!’
Die komediant en akteur Schalk Bezuidenhout het Sondag die Comrades-ultramarathon vir die eerste keer aangedurf en ’n tyd gehardloop waarmee hy sommer baie…
Netwerk24 KlankgolwePowell oor oogknip-sage: ‘Jaden se kramp so erg hy kon nog nie weer oefen’
Die oogknip-herrie het die rugbywêreld behoorlik op hol. Siya Kolisi sê die Iere moet oor Jaden Hendrikse se stoute oogknip vir die Munster-losskakel Jack…
Netwerk24 KlankgolweDie Bomb Squad-les wat Johann van Graan by Rassie leer
Johann van Graan, voormalige Springbok-hulpafrigter, het in 2022 ’n Bath-rugbyspan geërf wat, in sy eie woorde, gebroke was. Binne drie seisoene het Van Graan…
Netwerk24 KlankgolweWat eet die wêreld se sterkste man? Álles, sê Rayno Nel
As ’n jong laaitie in Upington was dit Rayno Nel se droom om eendag groot rugby te speel. Dié droom het later begin wegsyfer . . . en plek gemaak vir iets…
Netwerk24 KlankgolweBrok Harris: ‘Toe gooi Luke Watson vir my ’n oefentrui...’
Ná ’n loopbaan van bykans twee dekades, en 435 eersterangse wedstryde, het Brok Harris sy tokse weggebêre. Dié week sluit die Stormers-strydros hom by ons aan…

Netwerk24 KlankgolweDawie Theron verklap: ‘Die berge wat ek moes versit om Pollard te kies’
Dawie Theron was al die afrigter van Griekwas en die Junior Bokke, en ’n hulpafrigter by die DoCoMo Red Hurricanes in Japan. Waar was hy die gelukkigste? Net…
Netwerk24 KlankgolweEKSKLUSIEF | LUISTER SELF: Kleuterzone-belegger: Só het Bougas my ingekatrol
Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, het daarin geslaag om op groot skaal duisende beleggers met leë beloftes te lok om in sy…
Netwerk24 KlankgolweJacques Burger: Rugby se taaiste man . . . én ’n J.K. Rowling-karakter
Hy het sy neus etlike kere gebreek, albei sy wangbene gebreek, 12 operasies op die regterknie gehad en drie aan die regterskouer . . . geen wonder dat Jacques…
Netwerk24 KlankgolweSkolerugby: ‘Elke top-skool koop spelers’
Skolerugby is reusagtig groot in Suid-Afrika. ’n Paar weke gelede het ons op Rapport Praat Sport die vraag gevra: Is dit besig om te professioneel te word? Dié…
Netwerk24 KlankgolweJosh Strauss: ‘Schalk se bier-filosofie is in die kol!’
Josh Strauss sluit hom vandeesweek op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die Ikeys se sege in die Varsitybeker-reeks. Strauss, voormalige losvoorspeler…

Netwerk24 KlankgolweJou eerste huis: Finansiële beplanning wat deure oopmaak
In hierdie episode verken ons die wêreld van deeglike finansiële beplanning vir eerstehuiskopers. Ons kundige gas, Brian Mabotha, deel waardevolle insigte oor…
Netwerk24 KlankgolweNeil Powell onthul waarom Haaie met B-span na Lyon opruk
In dié week se Rapport Praat Sport sluit Neil Powell, die Haaie se direkteur van rugby, hom by ons aan. Hy verduidelik die denkrigting agter die besluit om nie…
Netwerk24 KlankgolweSelf-diagnose: Hoe gevaarlik is ‘Dr. Google’?
Aangebied deur dr. Louis Awerbuck en Anton Böhmer
Netwerk24 KlankgolweMoet mens spaar vir Taylor Swift kaartjies?
En meer oor belastingsvrye spaarrekeninge. Aangebied deur Theo en Mia Vorster.
Netwerk24 KlankgolweAnzél Rabie: "Só het ma-wees my lewe kom verander"
Die TV-aanbieder Anzél Rabie, se dogtertjie word oor ’n paar maande twee. Marelize en Charlea gesels met haar oor die grootste veranderings en aanpassings in…
Netwerk24 KlankgolweBasta met vrot bestuurders
Is Gautengers beter bestuurders en hoe mens om 'n sirkel moet ry. Aangebied deur Anita Lloyd en Candice Bester.
Netwerk24 KlankgolweLeandie en haar tjom Francois Jacobs: Werk hard, speel hard!
Aangebied deur Leandi du Randt.
Netwerk24 KlankgolweLugvaart, deel 1: Pierre van Ryneveld, 'Barnstormers' en die Hilux van die lug
Aangebied deur Bun Booyens en Francois Haasbroek.
Netwerk24 KlankgolweDina Oelofsen: Ons soeke na beheer in ‘n onsekere wêreld
Aangebied deur Casper Oelofsen. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweDr Elna en kie: Oor kroonjuwele, kinders se seksvrae en selfplesier
Aangebied deur dr. Elna Rudolph.
Netwerk24 KlankgolweDr Elna en kie: Oor kroonjuwele, kinders se seksvrae en selfplesier
Aangebied deur dr. Elna Rudolph.
Netwerk24 Klankgolwe47. Om 'n boomhuis te bou. Met Francois Haasbroek
Toe jy nog 'n laaitie was, het jy óf 'n boomhuis gehad óf jy wou een hê. Luister hier hoe jy een bou.
Netwerk24 KlankgolweMeghan my skat, bel vir Leon Schuster. En heerlike komedies - een nogal in Afrikaans
Aangebied deur Leon van Nierop en Annie Malan.
Netwerk24 KlankgolwePotte by dosyne
Potte by dosyne en hoe hangplante die regte voeding en water moet kry. Pasop vir té veel water vir jou potplante, sê JJ!
Netwerk24 KlankgolweBegin jy bou? Kry solank 'n Prozac en 'n berader
Bouer Karin Cronjé oor hoe jy 'n bouer moet kies. Aangebied deur Wicus Pretorius.
Netwerk24 KlankgolweMet Maygene de Wee: Ek lyk maar soos ander township anties
Aangebied deur Gerda Engelbrecht.
Netwerk24 KlankgolweMet Arina du Plessis: Oor haar ma se kos en krimpeline-cuisine
Aangebied deur Herman Lensing.
Netwerk24 KlankgolweSuiker is gif!
Dieetkundige Anél Kirsten vertel hoe jou DNS bepaal of jy 'n soettand het.
Netwerk24 KlankgolweAmalia Uys: "Ek was weird. Rooi hare gehad, wit vel, groottande"
Aangebied deur Pascual Wakefield.
Netwerk24 KlankgolweIs skolerugby te professioneel?
In vandeesweek se Rapport Praat Sport gesels ons oor die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), skolerugby en krieket. Ons wonder hardop waarom die Haaie steeds…
Netwerk24 KlankgolweLuister | Eksklusief - Bougas praat oor Liebenberg, ponzi's en hoe hy slaap in die nag
Enkele dae nadat die bom om Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, se kop gebars het, het Jana van der Merwe, Netwerk24 se ondersoekende…
Netwerk24 KlankgolweFNB moes oorsese maatskappye uitstof om Bok-borg te word
Hendrik Cronjé vertel dié week in Rapport Praat Sport die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het belangstelling van oorsese maatskappye gekry om die Springbokke se nuwe…