
Powell oor oogknip-sage: ‘Jaden se kramp so erg hy kon nog nie weer oefen’
Die oogknip-herrie het die rugbywêreld behoorlik op hol. Siya Kolisi sê die Iere moet oor Jaden Hendrikse se stoute oogknip vir die Munster-losskakel Jack Crowley kom. Munster sê Hendrikse het aangesit – hy het g’n ’n kuitkramp gehad in dié spanne se spannende uitskopstryd verlede naweek op Kingspark nie.
Dié week in Rapport Praat Sport sluit Neil Powell, die Haaie se direkteur van rugby, hom by ons aan en onthul Hendrikse se kramp was so erg dat dié skrumskakel Dinsdag steeds nie kon oefen nie.
Powell verklap ook wat alles agter die skerms gebeur het toe hulle besef die VRK-kwarteind stuur…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.