skinny.

Latest / Netwerk24 Klankgolwe

Die Bomb Squad-les wat Johann van Graan by Rassie leer

Johann van Graan, voormalige Springbok-hulpafrigter, het in 2022 ’n Bath-rugbyspan geërf wat, in sy eie woorde, gebroke was.

Binne drie seisoene het Van Graan dié Engelse span in ’n breker-eenheid omskep. Bath het vanjaar reeds die Premierliga se Beker-kompetisie gewen, en ook die Uitdaagbeker verower deur verlede naweek vir Lyon te klop.

Hulle is boonop reeds verseker van die boonste plek op die Premierliga-punteleer.

Van Graan sluit hom dié week op Rapport Praat Sport aan en gesels oor die Bomb Squad-les wat hy by Rassie Erasmus geleer het, waarom hy glo Thomas du Toit een van die beste…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.