
Dawie Theron verklap: ‘Die berge wat ek moes versit om Pollard te kies’
Dawie Theron was al die afrigter van Griekwas en die Junior Bokke, en ’n hulpafrigter by die DoCoMo Red Hurricanes in Japan. Waar was hy die gelukkigste? Net waar hy nou is – by Paarl Gimnasium as dié skool se direkteur van rugby.
“Ek verdien seker die minste geld tot nog toe in my loopbaan, maar ek was nog nooit gelukkiger nie,” vertel Theron dié week op Rapport Praat Sport.
Die oud-Bok-stut sê ook waarom hy glo die land se ryke skoletalent nie altyd in die Junior Bokke se uitslae weerspieël word nie.
Theron vertel dan in die fynste besonderhede hoeveel hase hy uit hoede moes ruk om Handré…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.