Shows / Netwerk24 Klankgolwe

Netwerk24 Klankgolwe
Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die wêreldklas podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.
Episodes
Netwerk24 Klankgolwe52. Die Boeddha van bakkie-ry. Met Evan Naudé
Is jy benoud wanneer jy iewers in die veld alleen in jou bakkie ry? Hier is drie stappe tot innerlike vrede wanneer jy met 'n bakkie die boendoes invaar.
Netwerk24 KlankgolweEPISODE5: WAT VOORSPEL DIE VERKIESING VIR 2029?
episode 5: Wat voorspel díé verkiesing vir 2029?* Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweEPISODE4: WANNEER WEET ONS WIE REGEER?
episode 4: Wanneer weet ons wie regeer?* Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweEPISODE 3: VIR WAT STEM EK OP 4 NOVEMBER?
episode 3: Vir wat stem ek op 4 november? Netwerk24
Netwerk24 Klankgolwe51. Waar slaap jy vanaand? Met Toast Coetzer
Op 'n reis uit die Kalahari na Kaapstad tob Toast Coetzer oor die lewe en sy draaie.
Netwerk24 Klankgolwe50. The Good, The Bad... en die blouaap. Met Evan Naudé
Moenie alles glo wat gesoute wildtuinmense jou vertel nie, want soms sien jy wél iets interessants as jy laat slaap en in jou tent agterbly wanneer die…
Netwerk24 Klankgolwe49. So byna was ek 'n Himba. Met Sophia van Taak
Ons reis om te sien hoe mense anders as ons lewe. Maar soms is juis dít wat ons met vreemdelinge gemeen het, wat ons die meeste verras.
Netwerk24 Klankgolwe48. Wat is cool? Met Toast Coetzer
Dis goed om “cool” te wees, maar nie te cool nie. Maar hoe weet jy wanneer jy cool is? Of te cool? Of nie cool genoeg nie?
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Kobus Kotzé lees sy gedig “Nie alle huise is permanent nie” voor
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Kobus Kotzé lees sy gedig “Silwerstraat, Desember, 1996” voor
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweGreatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...
In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en…
Netwerk24 KlankgolweGreatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied
In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was…
Netwerk24 KlankgolweDave Rennie is slinkser as wat jy dink!
Dave Rennie weet presies hoe om subtiele boodskappe by skeidsregters uit te kry. Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor, en die fel bekgevegte wat…
Netwerk24 KlankgolweRassie bieg oor sy fout: ‘Ek moes Jesse op 13 hou’
Rassie Erasmus het vandeesweek verskeie kere die skuld aanvaar vir die Springbokke se nederlaag van 16-33 teen die All Blacks in die eerste Greatest…
Netwerk24 KlankgolweGreatest Rivalry: Bekgevegte is Wêreldrugby se skuld!
Die woordoorloë en kopspeletjies is in volle gang voor Saterdag se groot eerste toets van die Greatest Rivalry-reeks. Die All Blacks kla dat die Springbokke…
Netwerk24 KlankgolweDié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?
Die Bokke het geswoeg om Argentinië te klop, terwyl die All Blacks Dinsdagaand die Haaie na ’n o. 19B-span laat lyk het. Is daar rede tot kommer? Vandag in…
Netwerk24 KlankgolweSkolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl
Dit was ’n bedrywige naweek op die land se skolerugby-velde. Daar was bakleiery en k-woord-beweringe, maar aan die ander kant van die munt ook ’n spoggerige…
Netwerk24 KlankgolweHoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets?
Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die vier groot brandpunt-posisies in die Springbok-span voor die eerste toets in die Greatest Rivalry-reeks op…
Netwerk24 KlankgolweStrydrosse keer terug: Is Siya se dae getel? Hokaai eers!
Rassie Erasmus het Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager en Sacha Feinberg-Mngomezulu by sy Bok-groep ingesluit vir die toets teen Argentinië en die…
Netwerk24 KlankgolweLouis de Villiers: Rassie is die ou met die meeste breins wat ek ken
Dié week sluit die legendariese rugbyskrywer Louis de Villiers hom op Rapport Praat Sport aan om Bok-rugby te gesels. Ons gesels oor die ongelooflike diepte…
Netwerk24 KlankgolweLoftus-losiehouers briesend vir Saru voor Bok-toets
In dié week se episode van Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spogsege oor Engeland op Ellispark, en kyk vorentoe na die naweek se toets…
Netwerk24 KlankgolweOud-Rose-flank Hendré: ‘Pollock is puik – los net die sideshows!’
Die Springbok-seisoen begin Saterdag in alle erns op Ellispark waar Engeland die Bokke inwag. Ons gesels op Rapport Praat Sport met die oud-Rose-flank Hendré…
Netwerk24 KlankgolweWaar is Iere wat Nienaber gas gee?
Die Ierse media is tjoepstil oor Jacques Nienaber nadat Leinster ’n tweede agtereenvolgende seisoen die Verenigde Rugbykampioenskap gewen het. Die voormalige…
Netwerk24 KlankgolweAckers: ‘Ek het begin wonder of ek ’n fout gemaak het...’
Die Bulle was met hul rug vierkant teen die muur vroeër in die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen ná vyf nederlae op ’n streep. Maar toe keer hulle die skip…
Netwerk24 KlankgolweAnnerie oor T20-WB: ‘Ons droom oor wat kan gebeur’
Die Protea-vroue se jong veelsydige ster Annerie Dercksen sluit vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die T20-Wêreldbeker-toernooi wat die…
Netwerk24 KlankgolweSacha gekrok: Moet Manie of Pollie teen Rose begin?
Sacha Feinberg-Mngomezulu het een van die nuutste spelers op die Springbokke se krukkelys geword. Wie moet volgende maand vir die Bokke op losskakel teen…
Netwerk24 KlankgolweJimmy oor SA Beker: ‘Gee vir ons TV-blasers!’
Jimmy Stonehouse sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy Puma-span se sege in die SA Beker-eindstryd. Hy praat breedvoerig oor die…
Netwerk24 KlankgolweEmbrose: ‘Ek is verslaaf aan ontledings’
Embrose Papier sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy droomseisoen. Dié skrumskakel het pas die Bulle se mees ervare nr. 9 van…
Netwerk24 KlankgolweHeyneke: ‘SA Beker selfs sterker as Curriebeker’
Heyneke Meyer sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die herlewing by die SWD-Arende. Die span het net-net kwalifikasie vir die…
Netwerk24 KlankgolweGunsie vir die bure? Aikôna, Griekwas onthou hoe Vrystaat hul byt
Die Cheetahs moet g’n gunste van Griekwas verwag wanneer dié spanne mekaar Vrydagaand in Bloemfontein in die laaste ronde van SA Beker-ligawedstryde pak nie…
Netwerk24 KlankgolweLappies oor suksevolle Ludeke: ‘Hy lei van voor en het kultuur in Japan geskep’
Die losvoorspeler Lappies Labuschagné, wat al Japan in toetsrugby aangevoer het, sluit hom vandeesweek by ‘Rapport Praat Sport’ aan om oor sy uittrede en lang…
Netwerk24 KlankgolweFrancke Horn: ‘Swaar lesse van laas jaar pantser Leeus vir sukses’
Die Leeus speel skitterende rugby in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap, en het nou vyf wedstryde agtereenvolgens gewen. Die span is in die vierde plek op…
Netwerk24 KlankgolweFrancois van Coke: ‘Ek is nou verslaaf aan hardloop’
Rugby, krieket, boks … die rockster Francois van Coke was nog altyd lief vir sport, maar nou is hardloop een van sy grootste stokperdjies. Van Coke het pas sy…
Netwerk24 KlankgolweFaul: ‘SA20 selfs gewilder as sekere Protea-wedstryde’
Die week sluit een van die land se beste sportadministrateurs, Jacques Faul, hom by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die sakekant van sport. Faul, die…
Netwerk24 KlankgolweStellenberg skud 2 reuse: ‘Ons koop nie, ons ontwikkel’
Die Hoërskool Stellenberg word nie as ’n tradisionele rugbyskool gesien nie, maar het vanjaar reeds twee reuse neergevel: Paarl Gimnasium en Grey Kollege. Dié…
Netwerk24 KlankgolweMarais Erasmus: ‘Die dag toe ek in Sydney verskree is’
Marais Erasmus het verlede week in sy laaste krieketwedstryd as skeidsregter gestaan. Hy tree uit ná 26 jaar as witjas, waarin hy 82 toetse, 124 internasionale…
Netwerk24 KlankgolweJJ en Carlü: Reuse... maar is hul enjins groot genoeg?
Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die verrassende uitnodigings wat Carlü Sadie en JJ van der Mescht gekry het om Rassie Erasmus se virtuele…
Netwerk24 KlankgolweWat ’n Sesnasies! Moet Rassie stres?
Die vuurwerke het behoorlik gespat in die afgelope naweek se Sesnasies-wedstryde, en met net een ronde wedstryde oor is daar steeds drie spanne wat met die…
Netwerk24 KlankgolweGriekwas-afrigter: Ons wil beste SA span buite VRK wees
Pieter Bergh, Griekwas se hoofafrigter, sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan voor die SA Beker die naweek begin. Sport | Rapport
Netwerk24 KlankgolweProteas gaan nie ‘choke’ nie
Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, sluit hom vanuit Ahmedabad by die T20-Wêreldbeker by Rapport Praat Sport aan. Hy praat oor Suid-Afrika se…
Netwerk24 KlankgolweSesnasies-sukses: Italië het geen prima donnas in span, sê Goosen
Marius Goosen, wat jare lank ’n hulpafrigter van Italië se nasionale rugbyspan was, sluit hom vandeesweek uit Japan by Rapport Praat Sport aan. Hy vertel…
Netwerk24 KlankgolweProtea-drama: Skare in stadion spring op en af oor foutbal
Tinus van Staden, Rapport se sportredakteur, sluit hom vandeesweek uit Indië by Rapport Praat Sport aan waar hy Suid-Afrika se senutergende…
Netwerk24 KlankgolweSkolerugby: Breiers verdien soms meer as skoolhoofde
Die skolerugbykenner Hannes Nienaber sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan. Hy sê watter skole en spelers vanjaar dopgehou moet word en vertel…
Netwerk24 KlankgolweNeil de Bruin: ‘Pollard ís ’n aanvallende 10’
Neil de Bruin, die Bulle se nuwe aanvalsafrigter, sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy skuif na Loftus Versfeld. Hy verduidelik…
Netwerk24 KlankgolweSaru-baas: ‘Ons sal klou aan Tony – dalk selfs ná 2027’
In 2026 se eerste episode van Rapport Praat Sport gesels ons met die grootbaas van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Rian Oberholzer, oor alles wat dié jaar vir…

Netwerk24 Klankgolwe30 jaar of 10? Hoekom ’n langer huisverband jou ryker kan maak
Moet jy jou huis so vinnig moontlik afbetaal — of kan ’n langer verband jou finansieel verder neem? In hierdie eerste Slim met eiendom-episode van 2026 gesels…
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Rika Sennett gesels oor die beginjare van televisie
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Carike Keuzenkamp gesels oor Kraaines
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweKleuterzone se kaartehuis stort ineen, Louis Liebenberg wag steeds op bed en die Springbokke maak skoonskip op die rugby
Gesels saam oor 2025 se grootste slenters en ook sporthoogtepunte.
Netwerk24 KlankgolweKlein Joshlin se verdwyning, Nada-Jane se badmoord skok en Zaheera Boomgaard ná jare gevonnis
Gesels saam oor van 2025 se skokkende hofsake
Netwerk24 KlankgolweSpanning tussen SA en VSA op laagtepunt, wêreldoorloë woed voort en skokonthullings in die Madlanga-kommissie
Gesels saam oor van 2025 se grootste politieke intriges
Netwerk24 KlankgolweDEEL 1 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweDEEL 2 | Marida Swanepoel gesels oor die begindae van oorklanking
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweDEEL 2 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 2)
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweDEEL 1 | Dorianne Berry oor die begin van Suid-Afrikaanse televisie (deel 1)
Nuusmakers in hul eie woorde. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweNuus in Perspektief: Matriekdrama na vraestelle lek, en ANC by kruispad
In dié week se Nuus in perspektief gesels Mia Spies en Almari Wessels met Netwerk24 se joernaliste oor die groot stories van die week
Netwerk24 Klankgolwe2025: Die jaar toe Rassie die wêreld uitoorlê
In ons laaste episode van vanjaar kyk ons terug op ’n jaar waarin die Springbokke na ’n nuwe rat oorgeskakel het en besef Rassie Erasmus het nie sy gelyke as…
Netwerk24 KlankgolweMadlanga-kommissie skok steeds, jongman in hof ná Bfn-motorongeluk en VSA vat die G20-leisels
Elke Vrydagoggend plaas twee van Netwerk24 se ondersoekende joernaliste, Mia Spies en Almari Wessels, die groot nuusgebeure van die week onder die vergrootglas.
Netwerk24 KlankgolweNagmerrie-loting: All Blacks, Hane wag nog vóór eindstryd
Slegte nuus: Die All Blacks wag waarskynlik vir Suid-Afrika in die kwarteindronde van 2027 se Wêreldbeker-toernooi. Slegter nuus: Daarna wag Frankryk in die…