Shows / Netwerk24 Klankgolwe

Netwerk24 Klankgolwe
Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die wêreldklas podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.
Episodes
Netwerk24 KlankgolweJimmy Stonehouse: ‘Jy kan nie meer met ’n dom ou rugby speel nie’
Vandeesweek se Rapport Praat Sport is ’n spesiale een: Die legendariese Jimmy Stonehouse, Puma-afrigter, sluit hom by ons aan. Hy praat padlangs oor die…
Netwerk24 KlankgolweKwota-storm: Warriors gelooi met R500 000-boete
In dié week se Rapport Praat Sport bespreek Tinus van Staden en Fanie Heyns die jongste transformasie-herrie in Suid-Afrikaanse Krieket. Die Warriors is met ’n…
Netwerk24 KlankgolweOnthul: Felix en sy gesin wil sak en pak na SA trek
Springbok-nuus is volop: Felix Jones keer terug, Handré Pollard word weer ’n Bul . . . en Rassie Erasmus het Woensdag op sy eerste mediakonferensie van die…
Netwerk24 KlankgolweKitsie gee raad vir ’n goeie lewe ná rugby
In vandeesweek se Rapport Praat Sport kyk ons terug op die spogloopbaan van Steven Kitshoff en hoor ook sy raad vir spelers wat die lewe ná rugby betref…
Netwerk24 KlankgolwePhilip Snyman: ‘Dís die lesse wat ek by Rassie leer’
Philip Snyman, die Blitsbok-breier, vertel dié week in Rapport Praat Sport hoe hy lesse by dié span toepas wat hy by die Springbok-afrigter Rassie Erasmus…
Netwerk24 KlankgolweBulle-baas Strauss: ‘Dalk betaal ons ons spelers te veel’
In vandeesweek se Rapport Praat Sport sluit Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie, hom by ons aan om te praat oor al die uitdagings op die…
Netwerk24 KlankgolweRob Walter: ‘Temba is geestelik sterker as báie mense daar buite’
Dit is ’n waterskeidingsweek vir Suid-Afrikaanse rugby, met ’n reuse-vergadering wat Donderdag in Johannesburg plaasvind. Hendrik Cronjé sê sommige rugbybase…
Netwerk24 KlankgolweVlok onthul: Vir dié Bok sal ek altyd ’n sagte plekkie hê
In dié week se Rapport Praat Sport sluit Vlok Cilliers hom by ons aan om te gesels oor Frankryk se voorbereiding vir die Sesnasies-reeks. Hy verduidelik wat…
Netwerk24 KlankgolweDie dag toe Dok aan Schuster sê: ‘Jy kom nie met daai str*nt na my toe nie!’
In vandeesweek se Rapport Praat Sport sluit Albert Heenop hom by Tinus van Staden en Jóhann Thormählen aan en deel staaltjies en inspirerende stories oor al…
Netwerk24 KlankgolweRassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen
Dié week op Rapport Praat Sport sluit die Protea- en MI Cape Town-kolwer Rassie van der Dussen hom by ons aan. Hy onthul dat sommige oorsese spelers in vorige…
Netwerk24 KlankgolweOns wens vir 2025: Bokke, snoer dáái Kiwi-gifpen se mond!
Die meeste Springbok-ondersteuners ken teen dié tyd al die naam Ben Smith... Daai Nieu-Seelandse rugbyskrywer wat nie ’n goeie woord oor die Bokke te sê het…
Netwerk24 KlankgolweGeorge Linde wou krieket groet ná Protea-afjak
As hy nou terugkyk, glo George Linde hy moes ’n sielkundige gaan sien nadat hy op onverklaarbare wyse weggelaat is uit die Protea-groep vir die…
Netwerk24 KlankgolweDie dag toe Leeus-breier Cash van vlakvark moes vlug
Dit is nie toevallig dat Ivan “Cash” van Rooyen juis die Lééus se hoofafrigter geword het nie. Hy het immers tussen die Groot Vyf skoolgegaan. In dié week se…
Netwerk24 KlankgolweSó help Peyper vir Rassie in geveg om Bok-wapens te behou
In dié week se Rapport Praat Sport sluit Jaco Peyper – die Springbokke se reël-adviseur, oftewel blaser-breier – hom by ons aan en gesels oor alles van Jerry…
Netwerk24 KlankgolweRassie ondergaan groot operasie
In dié week se Rapport Praat Sport onthul Hendrik Cronjé dat Rassie Erasmus pas ’n groot operasie ondergaan het. Ons praat ook oor die toekoms van Steven…
Netwerk24 KlankgolweAckers onthul: Dís hoekom ek terugkeer na SA
Johan Ackermann sluit hom dié week by Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Jóhann Thormählen op Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy nuwe rol by die…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Saru-baas: Wêreld is jaloers op Bokke
In dié week se Rapport Praat Sport met Netwerk24 erken die grootbaas van SA Rugby, Rian Oberholzer, dit voel soms vir hom of daar jaloesie is oor Suid-Afrika…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Heyneke Meyer verduidelik Tonybôl en Duhan se ma sê: Watch this space...
Die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer gesels vandag saam met Hendrik Cronjé en Tinus van Staden oor alles van rugby in Amerika tot die geheime van…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Rassie se snoeiproses: Die verskil tussen Faf en Cobus
Eers was dit ’n losskakel vir ’n haker. Nou ’n losvoorspeler vir ’n agterspeler... en selfs ’n losskakel vir ’n stut! Ons gesels oor Rassie Erasmus wat wéér…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Basta met rugby se stampkar-rooies
Die Bulle het in albei hul laaste wedstryde rooi kaarte ontvang wat by nabetragting afgegradeer is na geel. Die besluit vandeesweek dat die haker Johan…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Onthul: Vier Grotes wil Cheetahs en kie met Superrugby-geelwortel swaai
Ons gesels oor die stand van sake met SA Rugby se beoogde Ackerley-vennootskap, en Hendrik Cronjé onthul ’n nuwe voorstel van die Stormers, Leeus, Bulle en…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Dís Rassie se plan met jaareind-span
Hendrik Cronjé onthul wat sy bronne vir hom sê oor Rassie Erasmus se rotasie-planne vir die drie toetse op die jaareindtoer. Ons gesels ook oor die spelers en…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Bokke se lekker losskakel-toffie
Die 10-uit-10 vertoning wat Manie Libbok Saterdag in Mbombela vir die Bokke opgedis het, het opnuut gewys hoeveel kopkrap die 10-trui nog vorentoe vir die…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Rassie onthul waarom hy met Manie volhard
’n Haai se groot bekentenis oor dáái omgekeerde bal. Die R7 miljoen-Curriebeker-geelwortel vir die Groot Vier... en natuurlik alles en nog meer oor Manie…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Rassie knorrig oor Sacha hom nie van besering sê
In dié week se Rapport Praat Sport onthul Rassie Erasmus ’n opwindende agterlyn-plan vir die tweede helfte van die toets teen Argentinië. Ons hoor ook hoekom…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Só kan Rassie se breker-bank teen Poemas lyk
Hendrik Cronjé is oortuig Argentinië se rekordsege oor Australië het Rassie Erasmus se planne so effens deurmekaar gekrap. Verwag dus ’n breker-Bomb Squad…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Siya oefen saam met Bokke in Kaapstad
Hendrik Cronjé se molle laat weet: Siya Kolisi het vanoggend saam met die Bokke gesweet in Kaapstad. Maar gaan hy gereed wees om die All Blacks Saterdag in…
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Rassie keer terug na Bomb Squad-wortels met Eben-dinamiet
Pap, lepel, sous en Pieter-Steph du Toit se gunsteling-kos is maar net enkele van die vele gesprekspunte in dié week se Rapport Praat Sport. Hendrik Cronjé…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Fêns juig oor Bokke, Dricus… maar waar is jolyt oor Proteas?
Dit is asof die Protea-krieketspan deesdae die stiefkind van Suid-Afrikaanse sport is, selfs wanneer hulle wen. In dié week se Rapport Praat Sport, bespreek…
Netwerk24 KlankgolweJulano King sing die Paulus Joubert Sekondêre Skool se derby-liedjie
Julano King (18) was die hoofseun van die Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl. Hy is op 17 Julie dood nadat hy glo deur 'n familielid in die nek…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Dís die plan met Rassie se vreemde span
Dis ’n gevoel wat Bok-fêns ongelukkig alte goed ken. ’n Reuse-oorwinning opgevolg deur ’n getjommel. Maar dié week kan dinge dalk net anders wees, ná ’n…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | En Tony Brown se oogappel is…
Wat moet ons lees in Sacha Feinberg-Mngomezulu se insluiting op losskakel in die Springbok-beginspan vir die eerste Rugbykampioenskapstoets teen Australië? En…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Dis mos Bok-guts daai van Tatjana!
Die Olimpiese Spele is in volle swang, en die Suid-Afrikaners stel glad nie teleur nie. In dié week se Rapport Praat Sport, gesels Tinus van Staden met Hendrik…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Rassie Erasmus: Die man sonder ’n ego
Die B-Bokke was vyfster teen Portugal, en gelukkige Jan-Hendrik Wessels het die Vincent Koch-rekord vrygespring. In dié week se Rapport Praat Sport, gesels…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Die volmaakte 3 minute van Ierse rugby-digkuns wat die Bokke sink
Die bloed het geloop, die bier het gevloei en Ierland het hul pad tot ’n 1-1-uitslag in Durban oop-geskepskop. Tinus van Staden, Hendrik Cronjé en Jóhann…
Netwerk24 KlankgolweDes Rohde, bestuurder: SAVF Die Anker, vertel aan Quinton Lourens meer oor die brand by die tehuis
Des Rohde, bestuurder: SAVF Die Anker, vertel aan Quinton Lourens, Netwerk24-joernalis, meer oor die brand by die tehuis in Germiston waarin een inwoner dood…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Dubbele standaarde: Iere kla oor Casey, maar wat van Henshaw-voorval?
Ierse skelmstreke in die skrums, ’n splinternuwe Bok-aanval... en ’n Ierse gekerm oor Coldplay. Tinus van Staden praat met Hendrik Cronjé en Jóhann Thormählen…
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Dreigboodskap van 'n vermeende Colombiaanse dwelmkartel
Dit is die stemboodskap waarin beweer word dat Peter Jaggers ontvoer is na Suid-Amerika toe. Netwerk24
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Kookwater-Proteas verwelkom druk van die huis af
Nog ‘n dag, nog ‘n groep Kiwi’s afgeslag. . . en nou skram niemand meer weg van praatjies oor ‘n Wêreldbeker-dubbel vir Suid-Afrika se rugby- en kriekethelde…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Bongi-sage wys hoe ver hang Wêreldrugby se onderrok uit
Rapport se rugbyskrywer Hendrik Cronjé was die afgelope week aan die voorpunt van die beriggewing oor die onsmaaklike rasbewerings teen die Bok-haker Bongi…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Teenstanders se stert-kolwers groot kopseer vir Proteas
Die Wêreldbeker-toernooi het reeds sakke vol hoogtepunte vir Suid-Afrika opgelewer – maar daar is een groot bron van kommer: die boulers se onvermoë om die…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Verwag weer Bok-truuks in halfeind teen Engeland
Vier jaar gelede het hulle Engeland gefop met die bekende ‘The Move’, en laasweek die Franse onkant gevang met ‘n skrum van ‘n merk en danspassies voor ‘n…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Nederland-slae kos Proteas nie hul moed
Die Protea-kolwer Rassie van der Dussen het nou wel Dinsdag in die skok-nederlaag teen Nederland sy paaltjie met ‘n omgekeerde veeghou verloor – maar moet vir…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Franse verrassings en Protea-perfeksie
Die Franse Hane het toestemming gevra dat Antoine Dupont die naweek in hul WB-kwarteindstryd teen die Springbokke in 'n spesiale skrumpet en masker speel - 'n…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Hendrik Cronjé verklap watter Bok monsterskepdoele op die oefenveld oorklits
Jacques Nienaber en Rassie Erasmus sal eers ná die toets teen Tonga besluit hoe hulle gaan maak met hul losskakel-vraagstuk. Kan ’n goeie vertoning aan Handré…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Hendrik Cronjé oor 7/1-bank: Kwagga oefen vir seker in agterlyn
Jacques Nienaber en Rassie Erasmus het die rugbywêreld Dinsdagaand geskok met die insluiting van sewe voorspelers en net een agterspeler op hul…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Hendrik Cronjé praat uit Frankryk: Faf dalk gevra om skoppe by Manie oor te neem
Die Bokke het 'n potensiële piesangskil vermy deur Skotland met 18-3 in hul Wêreldbeker-openingswedstryd te klop. Rapport se Hendrik Cronjé, wat die skouspel…
Netwerk24 KlankgolweRapport Praat Sport | Hendrik Cronjé praat WB-rugby uit Toulon: Faf of Jaden? Willie of Damian?
Die Bokke het 'n paar kopkrap-keuses voor hul Wêreldbeker-openingstoets teen Skotland Sondag in Marseille. Sport | Rapport
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Stemboodskappe tussen kunstenaar, kliënt
Stemboodskappe wat Santha Vermaas, 'n Pretoriase kunstenaar, aan een van haar vermeende slagoffers gestuur het nadat die vrou vrae begin vra het oor geld wat…
Netwerk24 KlankgolweLUISTER | Steenhuisen betuig medelye
John Steenhuisen, leier van die DA, het Maandag sy medelye oor die dood van Tina Joemat-Pettersson, voormalige minister van energie, ANC-LP en voorsitter van…