skinny.

Latest / Netwerk24 Klankgolwe

Jimmy Stonehouse: ‘Jy kan nie meer met ’n dom ou rugby speel nie’

Vandeesweek se Rapport Praat Sport is ’n spesiale een: Die legendariese Jimmy Stonehouse, Puma-afrigter, sluit hom by ons aan. Hy praat padlangs oor die uitdagings wat die Pumas in die gesig staar, oor die huidige rugby-milieu en hoe dit in die laaste paar jaar verander het, maar ook oor dít wat hulle steeds in Mbombela regkry.

Jimmy sê hoe belangrik dissipline en respek vir hom is – soveel so dat hy verlede jaar ’n paar spelers weggejaag het: “En dit het ons ’n plek in die halfeindronde gekos.”

Hy wei ook uit oor die belangrikheid van internasionale deelname vir ’n span soos die Pumas en sê…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.