Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 September 2025
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, bestuurshoof van Fedsas, oor waar ons staan met die BELA-wetgewing en die regulasies waarop tans kommentaar gelewer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 September 2025
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die regulasies van die Bela-wet, die finansiële probleme van provinsies en die herstelplanne, die rol van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 31 Augustus 2025
Johan van Lill praat met Jenny Bridgeman oor haar merkwaardige bydrae tot die onderwys. Jenny, ’n voormalige hoof van kurrikulumondersteuning in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 Augustus 2025
Johan van Lill praat met Gertie Smit oor haar besondere bydrae tot die onderwys. Gertie, ’n gerespekteerde oud-dosent en vandag skrywer en samesteller, het aan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Augustus 2025
Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke en prof. Mariette Reynecke oor die rol van die reg in die onderwysstelsel. Hulle het onlangs deelgeneem…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 Augustus 2025
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor die uitdagings en moontlikhede van multigraadonderrig. Jurie, ‘n bekende onderwyskundige en historikus, bring…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Augustus 2025
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor die uitdagings en moontlikhede van multigraadonderrig. Daar is skole waar leerders van verskillende grade in een…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Julie 2025
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die werklikheid van enkelouerskap. In ’n tyd waar baie ouers alleen…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Julie 2025
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, 'n onderwyskundige en onderwyskonsultant, oor die belangrikheid van opvoeder- en personeelwelstand. In ’n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Julie 2025
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n akademikus en onderrigkenner, oor wat sal gebeur wanneer elke onderwyser weet hóé om lees te verbeter. “Wanneer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 Julie 2025
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n onderwyskundige, skrywer en historikus, oor hoekom leesvermoë die sleutel tot leer is. As jy nie kan lees nie…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Junie 2025
Johan van Lill praat met Riaan van den Bergh, adjunk-bestuurshoof van FEDSAS en 'n tegnologiekenner, oor selfone in skole, en die internasionale dryfkrag om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Junie 2025
Johan van Lill praat met dr. Pieter Snyman van die VCSV oor jeugleierskap buite die klaskamer. Hulle praat oor die krag van ervaringsleer – hoe jongmense groei…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Junie 2025
Johan van Lill praat met Josephine Jordaan van FEDSAS oor jeugleierskap in skole, en hoekom leierskap nie net ’n titel moet wees nie, maar ’n werklike…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Junie 2025
Johan van Lill praat met professor Johan Fourie oor die toekoms van leer aan universiteite en skole. Hulle praat oor hoe kunsmatige intelligensie besig is om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Junie 2025
Johan van Lill praat met dr. Michael le Cordeur en dr. Zelda Barends oor leesbegrip. Hulle bespreek hoekom dit vir soveel leerders moeilik is om te verstaan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Mei 2025
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne oor die tema, Wen tyd met kunsmatige intelligensie. KI verander hoe onderwysers beplan, assesserings skep en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Mei 2025
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van FEDSAS, oor die krisis met SACE-registrasie en -sertifikate. SACE is die Suid-Afrikaanse Raad…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Mei 2025
Johan van Lill poraat met onderwyskundige en historikus dr. Jurie Joubert oor multigraadonderrig. Dis ’n tema wat dikwels aan die kantlyn van onderwysdebatte…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Mei 2025
Johan van Lill praat met onderwyskundige Alta Greeff oor die rol van onderwys in die ontwikkeling van mense wat kan werk. Hulle ondersoek watter vaardighede…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 April 2025
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor hoe skole en ouers kinders se sosiale ontwikkeling in die digitale era kan ondersteun…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 April 2025
Johan van Lill praat met lewensafrigters Jan Niemand en Hazel Hatting oor hoe skole kan baat by lewensafrigting. Hulle verduidelik wat lewensafrigting is…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 April 2025
Johan van Lill praat prof. Michael le Cordeur oor die toekoms van universiteite in Suid-Afrika. Michael was onlangs by die KKNK deel van ’n paneelgesprek, waar…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 April 2025
Johan van Lill praat met Magdeleen de Kock, projekbestuurder van Curro Esports, oor die opvoedkundige waarde van e-sport. Hulle bespreek temas soos…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 Maart 2025
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die impak van kunsmatige intelligensie op leer en assessering. Hoe beïnvloed kunsmatige intelligensie die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Maart 2025
Johan van Lill praat met onderwyskundige Wilna van Rooyen, en skoolhoof Janetta van Niekerk oor die belangrikheid van graad R-onderwys, en die uitdagings…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Maart 2025
Johan van Lill praat met onderwyskundige Wilna van Rooyen oor die voordele van versies, stories en hardop lees. Hulle gesels oor hoe hierdie aktiwiteite sowel…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Maart 2025
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, opvoedkundige konsultant en dosent, oor of die vak, robotika, kinders meer of minder sosiaal kan maak.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Maart 2025
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, 'n opvoedkundige konsultant en dosent, oor of die vak robitika kinders se kreatiwiteit bevorder of beperk, want…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Februarie 2025
Johan van Lill praat met spraakterapeut en skrywer Christien Neser oor geletterdheidsontwikkeling, die rol wat moedertaalonderrig hierin speel, en wat ouers…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Februarie 2025
Johan van Lill praat met Jaco Deacon, Riaan van den Bergh en Juane van der Merwe oor alle aspekte van beheerliggaamsposte. Hoekom is daar beheerliggaamsposte…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Februarie 2025
Johan van Lill praat met Riaan van den Berg, adjunk-bestuurshoof van FEDSAS, oor 'n omvattende dataverslag - Onderwys in Syfers – wat in Desember bekendgestel…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Februarie 2025
Johan van Lill praat met Michael le Cordeur oor dinge wat tans in die onderwys gebeur waarvan ons moet kennis neem. Hulle gesels oor die matriekuitslae, die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 Januarie 2025
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en Christina Watson oor die belangrikheid van inheemse kennis, en hoe dit prakties met kurrikulumtemas geïntegreer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 Januarie 2025
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, 'n deeltydse dosent in natuurwetenskappe en tegnologie by Akademia en ook ’n onderwyskonsultant, oor kodering en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 Januarie 2025
Johan van Lill praat met prof. Jannie le Roux, ’n inspirasiespreker en skrywer. Hy bied ook MBA-klasse aan in Menslike Hulpbronbestuur. Daar wag vir almal ’n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 Januarie 2025
Soos elke jaar hierdie tyd, word daar in kristalballe gekyk en gepraat oor wat moontlik in die 2025-onderwysjaar voorlê. Die gesprek fokus op waaroor daar…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Desember 2024
Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe, adjunkbestuurshoof van Fedsas, en prof. Erica D. Spangenberg, professor in wiskunde-onderwys aan die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Desember 2024
Johan van Lill kyk na 2024 se uitdagings in die onderwys. Dr. Jaco Deacon, die bestuurshoof van Fedsas, en prof. Mariette Reyneke van die fakulteit…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Desember 2024
Johan van Lill praat met prof. Jannie le Roux, ’n inspirasie-spreker en skrywer. Hy bied ook MBA-klasse aan in Menslike Hulpbronbestuur. Ons het almal ’n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Desember 2024
Johan van Lill praat met oud-skoolhoof en onderwyskonsultant Johan Bezuidenhout oor hoe om dankie te sê en erkenning te gee aan jou onderwysers vir ’n jaar van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Desember 2024
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, 'n onderwyskonsultant, oor kunsmatige intelligensie in die onderwys. Is dit 'n ramp of 'n reddingsboei?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 November 2024
Johan van Lill praat met Alta Greeff, 'n onderwyskundige, oor die unieke waarde van onafhanklike skole teenoor goed funksionerende openbare skole. Is die hoër…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 November 2024
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur, visedekaan vir onderrig en leer in die faulteit opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, oor wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 November 2024
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, 'n deeltydse dosent in natuurwetenskappe en tegnologie by Akademia, oor die belangrikheid van integrasie oor…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 November 2024
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die uiters sensitiewe kwessie van hoe skole die ervaring van dood en verlies in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Oktober 2024
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n historikus en onderwyskundige, oor die belangrikheid van leesvaardighede en die uitdagings wat daarmee gepaard…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Oktober 2024
Johan van Lill praat met onderwyskenner Alta Greeff oor wat innovasie in die onderwysomgewing beteken. Wat is die kernuitdagings wat onderwys in Suid-Afrika en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Oktober 2024
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, oor hoe om ‘n skool waarin alles vlot verloop en wat goed presteer, na…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 Oktober 2024
Johan van Lill praat met Daan Potgieter oor Wêreld-Onderwysersdag, en die rol wat onderwysers in die samelewing speel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 September 2024
Johan van Lill praat verder met onderwyskundige Wilna van Rooyen oor onlangse verslae oor Graad R onderwys waarvan ons moet kennis neem. BELA het ‘n groot…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 September 2024
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch oor wat tans in die nuus is oor onderwys en opleiding, waarvan ons moet…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 September 2024
Johan van Lill praat verder met dr. Jurie Joubert, 'n historikus en opvoedkundige, oor hoe om die verband tussen kennis en die waarheid aan leerders te…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 September 2024
Johan van Lill hoor by dr. Jurie Joubert, historikus en opvoedkundige, of algemene kennis nog belangrik is vir kinders in ‘n wêreld waar hulle alles kan opsoek…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 September 2024
Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe, adjunkhoof van Fedsas, en Miranda Cussons, 'n forensiese maatskaplike werker, oor watter inligting ouers oor…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Augustus 2024
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor harde dinkwerk in die klaskamer. Almal weet dat jy jou soms moeg kan dink. Hoe kan mens met denke dinkwerk…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Augustus 2024
Johan van Lill praat met dr. Louis Swanepoel, president van die SAOU, oor hoe om ‘n skool vir jou kind te kies. Wat is die belangrikste aspekte wanneer jy…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Augustus 2024
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, dr. Juane van die Merwe en Reggie Govender oor rassisme in skole. Hulle praat oor wat skoolhoofde, onderwysers en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Augustus 2024
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die uitdagings wat die Departement van Basiese Onderwys en die nuwe Minister van Onderwys tans in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 Julie 2024
Johan van Lill praat met Nelmari Kemp, projekbestuurder by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans, oor hulle Zoë-voorleesprojek. In hierdie projek stel…