
Ons en die onderwys 8 Junie 2025
Johan van Lill praat met professor Johan Fourie oor die toekoms van leer aan universiteite en skole. Hulle praat oor hoe kunsmatige intelligensie besig is om die manier waarop ons leer en onderrig fundamenteel te verander. Wat beteken dit vir eksamens, opstelle en klasgee? Hoe leer ons kritiese denke en nuuskierigheid in ’n wêreld waar KI kitsantwoorde gee? En hoe verseker ons dat menslike kontak en mentorskap nie verlore gaan in hierdie nuwe digitale era nie?
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.