
Ons en die onderwys 22 Desember 2024
Johan van Lill kyk na 2024 se uitdagings in die onderwys. Dr. Jaco Deacon, die bestuurshoof van Fedsas, en prof. Mariette Reyneke van die fakulteit regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat, deel hulle waarnemings en insigte.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.