Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en onderwys 21 Julie 2024
Johan van Lill praat met Riaan van den Bergh, adjunk-bestuurshoof van Fedsas en hoof van die Fedsas Sentrum vir Tegnologie, oor robotika en kodering, en wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 Julie 2024
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon en professor Mariette Reyneke oor die nuwe Minister van Onderwys. Hulle verduidelik wat die pligte van ‘n nasionale…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 Julie 2024
Johan van Lill praat met Maryke Bellingan en dr. Hanrie Bezuidenhout oor die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig. Wat hierdie benadering uniek maak, is…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 Junie 2024
Johan van Lill praat met dr. Rinda Blom, 'n speelterapeut, oor die rol wat speelterapie in onderwys speel. Wat is speelterapie? Wanneer kan onderwysers dit…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Junie 2024
Johan van Lill praat met prof. Jannie le Roux, 'n skrywer en motiveringspreker, oor hoekom vakansies belangrik is vir onderwysers en leerders. Hoe laai ek my…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Junie 2024
Johan van Lill praat met prof Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch se Departement Opvoedkunde en dr. Jaco Deacon van Fedsas oor Jeugdag. Wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Junie 2024
Johan van Lill fokus op selfgerigte leer. Sy gaste is almal van die Eenheid vir Selfgerigte Leer aan die Noordwes-Universiteit se Departement Opvoedkunde…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Junie 2024
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, 'n onderwyskonsultant en oud-skoolhoof, oor die skoolhoof as ‘n rolmodel. Daar is 'n algemene verwagting by…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 Mei 2024
Johan van Lill praat met dr. Hendrik Theys, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, oor die verskillende variante van Afrikaans, en hoe onderwysers dit in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 Mei 2024
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige, oor hoe om kinders leesgereed te kry, en watter vaardighede nodig is vir aanvanglees.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 Mei 2024
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer van die Eenheid vir Selfgerigte Leer by die Departement Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit oor ’n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 Mei 2024
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz oor die impak van huishoudelike geweld op leerders. Wat kan onderwysers doen om hierdie leerders te ondersteun?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 April 2024
Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe oor die grondwet en opvoedkunde: Wat is ons grondwetlike regte op verskillende vlakke van opvoedkunde en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 April 2024
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor oksitosien en sosiale leer. Hierdie hormoon versterk nie net ons emosionele bande nie, maar speel ook 'n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 April 2024
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n onderwyskundige, oor die oorgang tussen Graad 7 en 8, en hoe ouers, leerders en onderwysers die oorgang op die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 April 2024
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor onderwyssake waarvan ons moet kennis neem, soos die nuutverkose beheerliggame, sport- en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 31 Maart 2024
Johan van Lill praat prof Ignatius Gous oor meertaligheid en moedertaalonderwys. Hoe moet ons hieroor dink binne die konteks van Suid-Afrika?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 Maart 2024
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die geestesgesonheidsprobleme wat in skole voorkom, en hoe onderwysers dit kan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Maart 2024
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, die bestuurshoof van FEDSAS, oor die opleidingsgeleenthede wat beskikbaar is vir die nuutverkose…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 Maart 2024
Johan van Lill praat met prof. Dap Louw, 'n kliniese sielkundige met doktorsgrade in sowel sielkunde as kriminologie, oor die belangrikheid van opleiding vir…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Maart 2024
Johan van Lill praat met Juane van der Merwe en Constanze van der Walt oor die praktiese aspekte van die beheerliggaamsverkiesings wat tans in skole aan die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Februarie 2024
Johan van Lill praat met Riaan van den Bergh, adjunk-bestuurshoof van Fedsas, oor kunsmatige intelligensie in die onderwys. Hy het met baie skole, onderwysers…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Februarie 2024
Johan van Lill praat met dr. Hendrik Theys, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, en dr. Mvula Yoyo, direksielid van die Stigting vir Bemagtiging deur…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Februarie 2024
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor die verhouding tussen die beheerliggaam en die skoolhoof. Hoe kan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Februarie 2024
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon en dr. Juane van der Merwe van FEDSAS oor die beheerliggaamsverkiesing wat in Maart in alle openbare skole moet…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 Januarie 2024
Johan van Lill praat met. prof Hercules Nieuwoudt oor bekwame wiskunde-onderrig in die 4de nywerheidsrewolusie.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 Januarie 2024
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met prof Jannie le Roux oor strategieë oor hoe om die onderwysjaar met mening aan te pak en dit ‘n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 Januarie 2024
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Jannie van der Westhuizen, oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, oor tipiese begin van die jaar…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 Januarie 2024
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met drie gaste oor wat vir ons voorlê in die 2024 onderwysjaar. Dr Michael le Cordeur, prof Erica…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 31 Desember 2023
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met gaste oor die hoogtepunte en laagtepunte in die 2023 onderwysjaar. Dr Michael le Cordeur, prof…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 Desember 2023
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Riaan van den Bergh, adjunk uitvoerende hoof van FEDSAS, oor die 2024…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Desember 2023
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met dr Jurie Joubert, bekende historikus en onderwyskundige, oor die oorgang tussen Graad 3 en 4 en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 Desember 2023
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met prof Jannie le Roux wat vir ons wenke gee oor hoe om die onderwysjaar op ‘n emosionele en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Desember 2023
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Jannie van der Westhuizen oor al die dinge wat aan die einde van die skooljaar afgehandel moet…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 November 2023
Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen, verbonde aan die Departement Opvoedkunde aan die Universiteit van Johannesburg, oor die gebruik van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 November 2023
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor hoe onderwysleiers ouerverwagtinge kan bestuur. Hoe kan die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 November 2023
Johan van Lill praat met dr. Celia Booyse oor onderrigstrategieë met die brein in gedagte. Hulle kyk na die belangrikheid van taal in leer, uitvoerende…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 November 2023
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die BELA-wetgewing, wat gemeenskappe kan doen om die matrieks met hulle eksamen te ondersteun, en waar…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Oktober 2023
Johan van Lill praat met dr. Nanda Klapwijk oor geletterdheid, en fokus op die voor-die-lees-fase wat onderwysers as ‘n strategie kan gebruik by die onderrig…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Oktober 2023
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, onderwyskundige en historikus, oor hoe om kritiese denkvaardighede by leerders te ontwikkel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Oktober 2023
Johan van Lill praat met Jannie van der Westhuizen, oudskoolhoof en onderwyskonsultant, oor kommunikasie en onderwysleierskap. Hoe kan onderwysleiers suksesvol…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Oktober 2023
Johan van Lill praat met Susan Burgess, 'n onderwyskundige, oor speelgebaseerde leer in voorskoolse onderrig. Hoekom is speel so belangrik vir die ontwikkeling…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Oktober 2023
Johan van Lill praat met professor Jean Greyling oor kodering. Hoekom is kodering belangrik vir leerders? Hoe kan skole, wat nie oor die nodige hulpbronne…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 September 2023
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer oor poppedialoog as onderrigleerstrategie in die wiskunde- en wetenskapklaskamer. Hoe kan poppespel gebruik word…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 September 2023
Johan van Lill praat met dr. Nanda Klapwijk oor onderrig en ontwikkeling van leesbegrip. Hoe ontwikkel ’n mens leesbegrip? Is dit iets waarmee ouers kan help?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 September 2023
Johan van Lill praat met onderwyskundige Jannie van der Westhuizen oor wat die kernopdrag van skole is, en waarmee hulle besig behoort te wees.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 September 2023
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, bestuurshoof van Fedsas, oor die BELA-wetgewing wat tans baie in die nuus is. Wat moet ouers, onderwysers en skole…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Augustus 2023
Johan van Lill praat met Marieta Nel oor begripstoetse, visuele en ouditiewe tekste en opsommings. Hoe kan onderwysers dit meer suksesvol in die klaskamer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Augustus 2023
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor hoe onderwysers oor Afrikaans moet dink. Maandag 14 Augustus was Taaldag. Wat is die stand van Afrikaans…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Augustus 2023
Johan van Lill praat met Marinda Engelbrecht en Margit Meyer-Rödenbeck oor die waarde wat teaterbesoeke vir leerders het. Hulle vertel hoekom dit belangrik is…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 Augustus 2023
Johan van Lill praat met onderwyskundige dr. Jeanette de Klerk-Luttig oor die verhouding tussen ouers en onderwysers. Wat is die dinge wat onderwysers graag…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 Julie 2023
Johan van Lill praat met Riaan van der Bergh van Fedsas oor die 2024-skoolbeheerliggaamverkiesings.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Julie 2023
Johan van Lill praat met Sors Joubert, 'n dosent in liggaamlike opvoeding, oor die rol wat liggaamlike opvoeding in skole speel. Tot watter mate is LO…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Julie 2023
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die verhouding tussen die skool en die opvoedkundige sielkundige. Hoe kan daar ‘n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Julie 2023
Johan van Lill praat met oud-skoolhoof en onderwyskonsultant, Jannie van der Westhuizen, oor die uitdagings wat onderwysleiers tans in die gesig staar. Hoe kan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Julie 2023
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, historikus en onderwyskundige, oor die rol wat pedagogiek kan speel om skole meer effektief te maak. Hoe kan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Junie 2023
Johan van Lill praat met Glen du Toit oor hoekom die gebruik van tegnologie in skole nog nie die onderwyskrisis kon oplos nie? Hoe vaar ons in vergelyking met…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Junie 2023
Johan van Lill praat met Tertia du Plessis, ‘n onderwyskundige, oor die geletterdheidskrisis in skole. Wat kan skole doen om die geletterdheidsuitdagings aan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Junie 2023
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe om te onderrig en te leer om beter te verstaan, langer te onthou en meer te kan doen daarmee.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Junie 2023
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die lae geletterdheidsvlakke, aanlynaansoeke vir toelating tot skole, en die aansoekproses by…