skinny.

Latest / Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 22 Junie 2025

Johan van Lill praat met dr. Pieter Snyman van die VCSV oor jeugleierskap buite die klaskamer. Hulle praat oor die krag van ervaringsleer – hoe jongmense groei wanneer hulle self begin lei, dikwels in ongemaklike of uitdagende omgewings. Wat gebeur wanneer leerders nie net oor leierskap leer nie, maar dit aktief moet leef? Hoe help struikel, spanwerk en stilte om karakter, selfbewustheid en roeping te vorm?

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.