Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Lees en ondersteuning by skole – Vriende van Afrikaans
8 November 2026: Estel de Beer praat met Christelle Webb-Joubert oor haar ervaring by die Woordfees, en haar onderhoud met Cheraldine van der Merwe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Handboeke – hulpmiddel of voorskrif?
1 November 2026: Estel de Beer praat met prof. Alta Vos, ‘n navorsingsgenoot aan die Universiteit van Pretoria, oor handboeke se rol in die klaskamer. Die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Skermtyd en kinders se ontwikkeling – hoe vind ons die regte balans?
25 Oktober 2026: Estel de Beer praat met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige by die Afrikaanse Onderwys Netwerk, oor skermgebruik en die keuses wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Taalonderrig wat leef en leer
18 Oktober 2026: Is ’n stil klas noodwendig ’n klas waarin leerders leer? Estel de Beer praat met Chanéll Homann, ‘n dosent in opvoedkundestudies aan Akademia…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Staan saam met onderwysers
11 Oktober 2026: Wêreldonderwyserdag is op 5 Oktober gevier. Estel de Beer praat met Paul Sauer van die SAOU oor die beskerming en bevordering van die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Wanneer die gesprek moeilik raak - Ouers en onderwysers
4 Oktober 2026: Wanneer ’n gesprek tussen ’n ouer en ’n onderwyser oor ’n kind se gedrag, vordering of uitdagings gaan, kan dit maklik sensitief raak. Johan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Grondslagfase-leermateriaalkatalogus
27 September 2026: Die nuwe nasionale katalogus vir grondslagfase-leermateriaal het die afgelope maande tot ondersoeke, onsekerheid en ’n openbare…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Wanneer opleiding en die werkswêreld hande vat
20 September 2026: Hoe kry ’n mens opleiding nader aan die plekke waar vaardighede werklik nodig is? Johan van Lill praat met Phillip Harmse, Uitvoerende Hoof…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: 650 gesprekke oor onderwys
13 September 2026: Estel de Beer, senior regisseur: mandaat, drama en opvoedkunde by RSG, praat met Johan van Lill ter viering van sy 650ste program. Hulle kyk…
Ons en die OnderwysOns en die Onderwys: Selfgerigte leer in ’n veranderende wêreld
6 September 2026: Johan van Lill praat met prof. Dorothy Laubscher, waarnemende navorsingsdirekteur van die Noordwes-Universiteit se Navorsingseenheid…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Die krag van skoolleierskap
30 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Lloyd Conley, uitvoerende dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit, oor die rol wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Kuns, beweging en kreatiwiteit in kinderontwikkeling
23 Augustus 2026: Johan van Lill praat met die bekroonde visuele kunstenaar Henk Serfontein oor die Bloekomboom-projek. Dis ’n inisiatief waarin visuele kuns…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Wanneer ’n leerder ondersteuning nodig het
16 Augustus 2026: Johan van Lill praat met Ronica Thompson, professionele adviseur van leerders met spesiale onderwysbehoeftes en inklusiewe onderwys by…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Regte, verantwoordelikhede en beste belang van kind
9 Augustus 2026: Johan van Lill praat met prof. Mariëtte Reyneke en dr. Juané van der Merwe-Mocke, redakteurs van die nuwe boek, Commentary on Education Law…
Ons en die OnderwysOns en die Onderwys: Van tegniese skool tot ambagsloopbaan
2 Augustus 2026: Johan van Lill praat met Paul Liddle van die Nasionale Vereniging vir Tegniese Skole, en Phillip Harmse van UXi Artisan Development oor die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: SA se groeiende krisis in die klaskamer
26 Julie 2026: Johan van Lill praat met Paul Sauer van die SAOU oor die groeiende tekort aan onderwysers in Suid-Afrika se openbare skole. Hulle bespreek…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Hoe skole diskriminasie kan help uitwis
19 Julie 2026: Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige, skrywer en historikus, oor die rol wat geskiedenis kan speel om vooroordeel en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Ouers en skole: Hoe herstel ons die vennootskap?
12 Julie 2026: Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke oor die verhouding tussen ouers en skole. Hulle praat oor kommunikasie, dissipline…
Ons en die OnderwysOns en die Onderwys: Slim onderwys en tegnologie
5 Julie 2026: Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne oor die plek van tegnologie, boeke, handskrif en kunsmatige intelligensie in die klaskamer. Hulle…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Die groot vaardigheidsgaping
28 Junie 2026: Johan van Lill praat met Gerhard Olivier, bemarkingshoof van UXi Artisan Development, oor die groot vaardigheidsgaping in Suid-Afrika. Waarom…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Hoe onderwysbesluite die klaskamer bereik
21 Junie 2026: Johan van Lill praat met Paul Sauer, bestuurshoof van die SAOU, oor hoe onderwysbesluite in Suid-Afrika deur verskillende vlakke van regering…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Tegnologie vs papierhandboeke in die klaskamer
14 Junie 2026: Johan van Lill praat met Riaan van der Berg, die adjunk-bestuurshoof van FEDSAS, oor tablette, elektroniese handboeke en die terugkeer na…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Skooltoelatings - wat ouers moet weet
7 Junie 2026: Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe-Mocke, adjunkbestuurshoof van FEDSAS, oor skooltoelatings vir 2027. Die gesprek fokus op wat…
Ons en die OnderwysOns en die Onderwys: Huiswerk in die grondslagfase
31 Mei 2026: Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige, oor huiswerk in die grondslagfase. Die gesprek kyk krities na die vraag of huiswerk…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys: Internasionale samewerking in die opleiding van onderwysers
24 Mei 2026: Johan van Lill praat met dr. Marinda Swart van STADIO se Skool vir Opvoedkunde oor hoe internasionale samewerking die opleiding van toekomstige…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Mei 2026
Johan van Lill praat met Johann Güldenpfennig, ‘n professionele adviseur by professionele dienste by die SAOU, oor vakkeuses en waarom hierdie besluit so ’n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 Mei 2026
Johan van Lill met praat met Gregory Marais, ‘n onderwyskundige, oor hoe skole en onderwysers Graad 4- tot 6-leerders prakties kan help om sterker en meer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Mei 2026
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, bestuurshoof van FEDSAS, oor die jongste onderwyssake wat tans in die nuus is. Die gesprek fokus op belangrike…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 April 2026
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige en historikus, oor lees om te leer, en waarom lees veel meer is as net ’n tegniese vaardigheid…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 April 2026
Johan van Lill praat met Adel Jacobs, afdelingshoof van professionele dienste by die SAOU, oor huiswerk en die toenemende debat oor die waarde, doel en impak…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 April 2026
Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke van Fedsas oor skooldrag en die toenemende spanning tussen tradisie, skooltrots en bekostigbaarheid. Die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 April 2026
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, ‘n voltydse onderwyskonsultant, en dosent en kurrikulumontwikkelaar by Belgium Campus IT Versity, oor die rol van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Maart 2026
Johan van Lill praat met Rudi Cooke, besigheidsmarkspesialis by UXI Artisan Development, oor die rol van maatskappye in vaardigheidsonderwys en -ontwikkeling…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Maart 2026
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor lees as die sleutel tot leer, en waarom dit so ’n kritiese rol speel in elke leerder se akademiese sukses. Die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Maart 2026
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van Fedsas, oor hoe skoolkwintiele in Suid-Afrika werk, en waarom dit ’n groot rol speel in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Maart 2026
Johan van Lill praat met onderwyskundige Gregory Marais oor leesontwikkeling in die intermediêre fase - die belangrike oorgang waar leerders beweeg van leer om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Maart 2026
Johan van Lill praat met Phillip Harmse, bestuurshoof van UXi Artisan Development, oor ’n kritieke vraag vir Suid-Afrika se toekoms: Kan ’n land funksioneer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Februarie 2026
Johan van Lill met praat Elsie Harmse, uitvoerende hoof van UXi Artisan Development en medestigter van Africa Skills, oor ’n belangrike verskuiwing in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Februarie 2026
Johan van Lill praat met dr. Annalie Roux, senior lektor in Wiskunde-onderwys aan die Noordwes-Universiteit, oor ’n dringende vraag in Suid-Afrikaanse…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Februarie 2026
Johan van Lill praat met professor Josef de Beer oor ’n kernvraag in moderne onderrig: Wat is aktiewe leer, en hoe help dit leerders om meer betrokke…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Februarie 2026
Johan van Lill praat met Adel Jacobs, afdelingshoof van professionele dienste by die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, oor die toenemende debat oor…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Januarie 2026
Johan van Lill praat met Gerhard Olivier, hoof van besigheidsontwikkeling by UXi Artisan Development. In ’n tyd waarin universiteit steeds as die enigste…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Januarie 2026
Johan van Lill praat met onderwyskundige Celeste Labuschagne oor hoe onderwysers die nuwe jaar met Kunsmatige Intelligensie reg kan begin. In ’n tyd waar KI…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Januarie 2026
Johan van Lill die nuwe onderwysjaar af saam met prof. Jannie le Roux, ‘n inspirasiespreker en akademikus in menslike hulpbronbestuur. In ’n tyd…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Januarie 2026
Johan van Lill praat met Juane van der Merwe-Mocke, adjunk-uitvoerende hoof van FEDSAS, en Paul Sauer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 Desember 2025
Johan van Lill kyk saam met Juane van der Merwe-Mocke, adjunk-uitvoerende hoof van FEDSAS, en Paul Sauer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 Desember 2025
Johan van Lill praat met Riaan van der Bergh, adjunkbestuurshoof van FEDSAS, oor ’n onderwyslandskap onder groot druk, maar ook vol nuwe moontlikhede. Tussen…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 Desember 2025
Ná ’n jaar van KI-ontwrigting, administratiewe druk, werkslading, befondsingsvraagstukke en nuwe wetlike debatte, kyk prof. Jannie le Roux terug op 2025, en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 Desember 2025
Johan van Lill met praat met onderwyskundige Celeste Labuschagne. Die spanning tussen menslike intelligensie en kunsmatige intelligensie in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 November 2025
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, ‘n onderwyskundige, oor die emosionele ontwikkeling van Graad R-leerders, en hoe dit ‘n direkte invloed het op die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 November 2025
Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke, adjunkbestuurshoof en hoof van regsdienste by FEDSAS, oor die eerste jaar van die BELA-wet. Wat beteken…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 November 2025
Johan van Lill praat met Sonette Kotzé oor die belangrikheid daarvan om kinders gereed te maak vir formele leer, wat skoolgereedheid regtig beteken, en hoe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 November 2025
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige en historikus, oor aanpasbare onderrig in vandag se klaskamers. Wat is aanpasbare onderrig? Hoe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 November 2025
Johan van Lill praat met prof. Mariëtte Reyneke, medeprofessor in Publiekreg aan die Universiteit van die Vrystaat, oor boeliegedrag in skole, en die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 Oktober 2025
Johan van Lill praat met dr. Juane van der Merwe-Mocke, adjunkbestuurshoof van FEDSAS, oor die grootste kwessies wat skole in Suid-Afrika tans ervaar. Die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 Oktober 2025
Johan van Lill praat verder met onderwyskonsultant en oudskoolhoof Jannie van der Westhuizen oor die lesse wat hy geleer het in sy lang onderwysloopbaan. Hy…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 Oktober 2025
Johan van Lill praat met onderwyskonsultant en oud-skoolhoof Jannie van der Westhuizen oor die algemene lesse wat hy tydens sy loopbaan as skoolhoof geleer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 Oktober 2025
Ons vier Wêreld Onderwysersdag. Johan van Lill praat met RSG-kollegas wat hulle dank uitspreek teenoor die onderwysers wat hulle lewe gevorm het.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 September 2025
Johan van Lill praat met Tommie Doubell, hoof van Laerskool Naudeville, oor die pad van assistent tot onderwyser. Hoe kan ’n jong matrikulant sy of haar eerste…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 September 2025
Johan van Lill praat met Hanneke van der Merwe, vakhoof vir Wiskunde by Hoër Meisieskool Bloemhof, oor die skool se uitsonderlike prestasie en benadering tot…