skinny.

Latest / Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 28 September 2025

Johan van Lill praat met Tommie Doubell, hoof van Laerskool Naudeville, oor die pad van assistent tot onderwyser. Hoe kan ’n jong matrikulant sy of haar eerste tree in die onderwys gee? Watter studie-opsies is beskikbaar? Wat is die verskil tussen voltydse studie en werk as onderwysassistent? Hulle praat ook oor mentorskap, die rolle en verwagtinge van ’n assistent, en hoe dit voorberei op ’n loopbaan in die onderwys.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.