Shows / Die Volle Waarheid Potgooi
Die Volle Waarheid Potgooi
"FOLLOW" OM IN KENNIS GESTEL TE WORD AS ONS NUWE MATERIAAL OPLAAIE !! Hier by Die Volle Waarheid poog ons dus om u te help om terug te keer na u Bybel en te soek na die waarhede wat God vir ons in Sy Woord opgeteken het, sodat ons kan sin maak uit dit wat om ons gebeur. Ons poog ook om saam met u gereed te maak vir die naderende koms van ons Here Jesus Christus wanneer ons rus sal vind vir ons vermoeide siele. Jesus is immers “die Weg en die Waarheid en die Lewe” deur wie ons by die Vader kan…
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
1m · median of 617 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Die Volle Waarheid Potgooi28. Hoekom Nebukadnésar Droom | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi27. Daniël En Openbaring Pas Soos ‘n Handskoen | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi26. Hoe Kan daar So Baie Verklarings Vir Openbaring Wees? | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi25. Die Baie Blangrike Derde Sleutel Van Openbaring | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi24. Hoe Het Openbaring Na Ons Toe Gekom? | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi23. Wat Was Jesus Se Eerste Woorde Aan Johannes? | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi22. Moenie Vrees Nie | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi21. Hierdie Boek Gaan Jou Lewe Verander | Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel! Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende: Wat hou die toekoms vir ons in? Het die Bybel…
Die Volle Waarheid Potgooi7. Kan Siele Sterf? | Die Dood - EN DAN?
🤔 Wonder jy ook wat gebeur na die dood? ☁ Gaan mense hemel of hel toe wanneer hulle sterf?🔥 👀 Kan ons geliefdes sien wat ons doen? 🔄 Daar is soveel…
Die Volle Waarheid Potgooi6. Wat Is Die Siel? | Die Dood - EN DAN?
🤔 Wonder jy ook wat gebeur na die dood? ☁ Gaan mense hemel of hel toe wanneer hulle sterf?🔥 👀 Kan ons geliefdes sien wat ons doen? 🔄 Daar is soveel…
Die Volle Waarheid Potgooi9. Intelligente Ontwerp | Nicolene Filmalter
In die laaste en langste lesing in hierdie reeks gaan ons oor Intelligente Ontwerp gesels. Waar het die eerste sel vandaan gekom? Hoe het lewe ontstaan? Ons…
Die Volle Waarheid Potgooi8. Radiometriese Datering | Nicolene Filmalter
Lesing 8 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?" As dit by radiometriese datering kom, dan voel die meeste mense nogal geïntimideer. Maar is…
Die Volle Waarheid PotgooiMenslike Evolusie - Regtig?
Is die mensdom bloot 'n chemiese ongeluk - die produk van doellose, blinde evolusie oor miljoene jare? Ons gaan leer oor ons wonderlike liggaam; en dan kyk ons…
Die Volle Waarheid Potgooi6. Dinosourusse | Nicolene Filmalter
Lesing 5 handel oor die logistiek van die Ark. Hoe het alles in die Ark ingepas? Kan al die landdiere en vlieënde wesens wat ons vandag ken, regtig van die Ark…
Die Volle Waarheid Potgooi5. Logistiek Van Die Ark En Na die Vloed | Nicolene Filmalter
Lesing 5 handel oor die logistiek van die Ark. Hoe het alles in die Ark ingepas? Kan al die landdiere en vlieënde wesens wat ons vandag ken, regtig van die Ark…
Die Volle Waarheid Potgooi4. Die Bybelse Vloed En die Effek Daarvan | Nicolene Filmalter
n die vierde lesing gaan ons die Bybelse vloed en die effek daarvan ondersoek. Was dit 'n wêreldwye of 'n plaaslike vloed? Ons kyk na die moontlike toestande…
Die Volle Waarheid Potgooi3. Jonk Of Ou Aarde? Sedimentere Strata & Fossiele | Nicolene Filmalter
Lesing 3 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?" In hierdie lesing gaan ons ondersoek instel na die veel besproke 'ouderdom van die aarde'…