Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

8. Radiometriese Datering | Nicolene Filmalter
Lesing 8 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?" As dit by radiometriese datering kom, dan voel die meeste mense nogal geïntimideer. Maar is hierdie metodes werklik betroubaar? Op watter aannames is hulle gebaseer? Is die hede werklik die sleutel tot die verlede? Ons begin deur na Koolstof-14 (C-14) datering te kyk. Hoe werk dit en wat impliseer die teenwoordigheid van C-14 in 'n eksemplaar werklik? Ons kyk kortliks na mammoete, asook die werk wat deur die RATE-wetenskaplikes op diamante gedoen is om te sien hoe diamante die skeppingsleerder se beste vriend is! Dan gaan ons…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.