Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

Menslike Evolusie - Regtig?
Is die mensdom bloot 'n chemiese ongeluk - die produk van doellose, blinde evolusie oor miljoene jare? Ons gaan leer oor ons wonderlike liggaam; en dan kyk ons na die 'menslike evolusie’-hipotese asook die belangrike rol wat Humanisme speel in die bevordering van hierdie vals idee. Die relatiewe onbeskikbaarheid van oorspronklike hominied-fossiele vir vergelykende studies voorsien 'n ernstige probleem in die veld van paleontologie. Hoe verskil mense / ape / bobbejane van mekaar? Is ape maar net harige klein mensies? Ons sal kortliks kyk na die menslike genoom-projek en wat die wetenskap…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.