Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

4. Die Bybelse Vloed En die Effek Daarvan | Nicolene Filmalter
n die vierde lesing gaan ons die Bybelse vloed en die effek daarvan ondersoek. Was dit 'n wêreldwye of 'n plaaslike vloed? Ons kyk na die moontlike toestande voor, tydens en na die vloed, waterbronne van die Vloed en katastrofiese plaattektonika (CPT). Wat kan ons verwag om in die geologiese kolom / fossielrekord te sien as 'n wêreldwye vloed werklik plaasgevind het? As ons die fossielrekord ondersoek, met inagmenimg van die wêreldwye Vloed, dan maak alles weereens baie meer sin. Die vorming van 'vinnige fossiele' weerspreek 'n stadige, geleidelike proses. Voorbeelde hiervan sal getoon word…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.