skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

9. Intelligente Ontwerp | Nicolene Filmalter

In die laaste en langste lesing in hierdie reeks gaan ons oor Intelligente Ontwerp gesels. Waar het die eerste sel vandaan gekom? Hoe het lewe ontstaan? Ons gesels oor onverminderbare kompleksiteit en kyk na 'n paar voorbeelde daarvan, insluitend die fantastiese bomwerperkewer. Dan kyk ons na homologie insluitend die sg pentadaktiele ledemaat asook Haeckel se bedrieglike diagramme. Hierdie vals diagramme is alreeds in 1874 deur evolusionistiese wetenskaplikes weerlê en weereens, redelik onlangs, onder die mikroskoop geplaas deur nog ’n evolusionis genaamd Michael Richardson. Hoekom kom dit…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.