skinny.

Latest / Die Volle Waarheid Potgooi

3. Jonk Of Ou Aarde? Sedimentere Strata & Fossiele | Nicolene Filmalter

Lesing 3 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?" In hierdie lesing gaan ons ondersoek instel na die veel besproke 'ouderdom van die aarde'. Ons begin deur te kyk na die aanname van uniformitarisme wat die idee van 'n ou aarde onderlê en hoe dit met katastrofisme kontrasteer. Dan kyk ons na die geologiese kolom, die redenasie daaragter en die realiteit van wat dit in werklikheid voorstel as dit in perspektief gesien word. Hierna kyk ons na fossiele en fossiel-vorming met ’n paar interessante voorbeelde wat katastrofisme ondersteun. Dit bring ons dan by die probleme en…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.