Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 10 November 2023
Chrislynn Sias vind by Henrico Frederikse en Lezandre Louw van die Oanafhanklike Verkiesingskommissie meer uit van kiesersregistrasie.
KompasKompas 9 November 2023
Hoërskool Florida in Johannesburg het as deel van hulle LO-kurrikulum ‘n gemeenskapdiensprojek waaraan die leerders moet deelneem. Hulle moet 150 uur se…
KompasKompas 8 November 2023
Glenn Samaai, 'n adjunk vakspesialis by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, praat oor die inhoud van Geografie se tweede eindeksamenvraestel.
KompasKompas 7 November 2023
Helouise Pretorius van Langenhoven Gimnasium bepreek ‘n paar belangrike aspekte wat matriekleerders sal help met die voorbereiding vir hulle finale…
KompasKompas 6 November 2023
'n Opvoedkundige sielkundige verduidelik hoe om die beste leerstyl vir jouself te identifiseer. Sy gee tegnieke vir tydsbestuur, en hoe om realistiese en…
KompasKompas 3 November 2023
Wie en wat is die Onafhanklike Verkiesingskommissie? Ellsforth Booyse, distriksuitreikbeampte vir die OVK, en Elzandre Louw het die antwoorde.
KompasKompas 2 November 2023
Magedie Baker en Petrus Radebe gesels oor hulle werk as loodgieters. Ineke Goosen verduidelik wat ‘n rooi-sertifikaat is, en wat dit beteken as jy in ‘n ambag…
KompasKompas 1 November 2023
Glenn Samaai, ‘n adjunk-vakspesialis by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, praat oor die inhoud van die Geografie-eindeksamen se eerste vraestel.
KompasKompas 31 Oktober 2023
Wendy Solomons, die Toerisme-Vakadviseur in die Kaapse Metropool, rus leerders toe met die nodige kennis en vaardighede ter voorbereiding van die eindeksamen.
KompasKompas 30 Oktober 2023
'n Fotograaf vertel ons hoe sy haar kennis van fotografie met haar gemeenskap deel. Suid-Afrika se wêreldkampioen-trompoppies vertel van hulle ervaring in…
KompasKompas 27 Oktober 2023
Bors- en servikskanker is as ’n nasionale prioriteit geïdentifiseer. Anel Bezuidenhout deel haar reis met borskanker, en Chenal Kock vertel hoe kanker nie net…
KompasKompas 26 Oktober 2023
Alana Olivier is 'n jong entrepreneur. Sy besit haar eie bakbesigjeid. Sy gesels oor hekel, hoe sy haar besigheid begin het, en hoe sy balans vind tussen haar…
KompasKompas 25 Oktober 2023
Trevor Forbes, ‘n Besigheidstudies-onderwyser by die Zandvliet Sekondêre Skool in Macassar, praat oor die inhoud van Besigheidstudies se eindeksamenvraestel 2.
KompasKompas 24 Oktober 2023
Suzette Van Niekerk, die Vakadviseur: Afrikaans vir Graad 10 tot 12 by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement deel wenke ter voorbereiding en aflegging van die…
KompasKompas 23 Oktober 2023
Die Studenteplein-debatspan van Stellenbosch Universiteit vertel hoekom debat, veral Afrikaanse debat, op universiteitsvlak bevorder moet word. Hulle vertel…
KompasKompas 20 Oktober 2023
Die dood is vir baie ‘n taboe-onderwerp, maar hoe gemaak as jy skielik ouerloos is? Chrislynn Sias gesels met Joshwin Sampson en Karien Maasdorp oor hoe hulle…
KompasKompas 19 Oktober 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met ‘n haarkapper oor haar beroep as lektor by ‘n haarkapperskool. Sy verduidelik die verskil tussen mans en vroue se hare, en wat…
KompasKompas 18 Oktober 2023
Jacques Louw, ‘n Inligtingstegnologie vakspesialis by die Wes-Kaapse Departement van Onderwys, praat oor die vak se twee eindeksamenvraestelle.
KompasKompas 17 Oktober 2023
Wat kan Graad 12's in Besigheidstudies se eerste vraestel verwag? Mar-li van der Merwe gesels met Rhozane Dreyer-Albanie, die vakadviseur vir Besigheidstudies…
KompasKompas 16 Oktober 2023
'n Boogskutter van formaat deel haar sportprestasies met ons. Chloè van Rooyen is in die Witzenberg-streek waar Miss Bloom 2023 vertel van haar ervaring met…
KompasKompas 13 Oktober 2023
Is die gras groener aan die anderkant van die wêreld? Chrislynn Sias gesels met Bradley Syster en Ra-ees Moerat, twee jongmense wat oorsee getrek het op soek…
KompasKompas 12 Oktober 2023
Ronelle le Roux vertel wat haar beroep as ‘n tuisversorger alles behels.
KompasKompas 11 Oktober 2023
Arehan Brand gesels met Anrich Fortuin, die Geskiedenis-vakadviseur van die Weskus Onderwysdistrik oor die twee eindeksamenvraestelle.
KompasKompas 10 Oktober 2023
Mar-li van der Merwe gesels met Luzaan Pieters, 'n onderwyser en Rekenaar-toepassingstegnologie-vakadviseur in die Overbergdistrik. Sy gee ‘n paar wenke vir…
KompasKompas 9 Oktober 2023
Chloè van Rooyen vind meer uit van Proscenium, 'n nuwe dramakompetisie vir skoliere. 'n Netbaluitblinker vertel van haar hoogte- en laagtepunte.
KompasKompas 6 Oktober 2023
Hoe kan jy jouself beter bemark aan potensiële werkgewers? Chrislynn Sias gesels met Gerswin Cupido oor hoe belangrik 'n persoonlike handelsmerk is. Charnelle…
KompasKompas 5 Oktober 2023
Daar is 'n groot aanvraag in Suid-Afrika aan elektrisiëns en ander ambagslui. Mart-Leen Oosthuizen hoor by 'n elektrisiën wat sy beroep behels, en hoe jy as…
KompasKompas 4 Oktober 2023
Wie gaan die wenner van die Maak my ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar kompetisie wees? Arehan Brand gesels met die tweede helfte van die Top 20 finaliste…
KompasKompas 3 Oktober 2023
'n Paar leerders gesels oor strategieë om spanning te hanteer, en wat vir hulle beste studiemetodes is. Dieetkundige Aleché Barnard deel haar gunsteling…
KompasKompas 2 Oktober 2023
Chloè van Rooyen vind meer uit oor loopbane die maritieme bedryf. Ons hoor watter geleenthede daar vir jou op die see is, watter vaardighede jy nodig het, en…
KompasKompas 29 September 2023
Enrico Hartzenberg vertel hoekom hy besluit het om sy eie maatskappy te begin. Francois van Louw vertel van die aanlyn-leerprogram, Topic.
KompasKompas 28 September 2023
Daar is groot aanvraag vir sweisers en ander ambagte in Suid-Afrika. Mart-Leen Oosthuizen hoor by Wynand Knoetze hoe hy as sweiser gekwalifiseer het, en wat sy…
KompasKompas 27 September 2023
Arehan Brand gesels met tien van die 20 finaliste die Maak my ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, en vind uit of hulle het wat dit neem om ‘n…
KompasKompas 26 September 2023
Watter impak het eksamenstres op leerders se emosionele welstand? Opvoedkundige sielkundige Albert Keet vertel hoe leerders kan voorkom dat abnormale…
KompasKompas 25 September 2023
Chloè van Rooyen hoor by 'n spraakterapeut hoekom dié beroep so spesiaal is, en wat jy kan verwag as jy dalk een wil word. Jannie Putter het 'n woord van…
KompasKompas 22 September 2023
Wat gebeur met renosterbabas wanneer hulle ouers gestroop word? Waar kry hulle melk? Hoor hoe jy betrokke kan raak by inisiatiewe om melk aan hierdie wesies te…
KompasKompas 21 September 2023
Karlien Olivier is 'n jong entrepreneur. Sy is 16 jaar oud en besit haar eie besigheid. Sy gesels oor hekel, hoe sy haar besigheid begin het, en die…
KompasKompas 20 September 2023
Heruitsending: Arehan Brand gesels met Christian Harmse, 'n jeugmentor, gemeenskapswerker en motiveringspreker oor tweede geleenthede vir jong misdadigers wat…
KompasKompas 19 September 2023
Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly gesels oor hoe eksamenvoorbereiding en -skryf ‘n goeie instrument is om leerders voor te berei vir volwasse lewe.
KompasKompas 18 September 2023
Chloè van Rooyen gesels met rymkletser Early B oor sy betrokkenheid by n projek wat fokus op die bewusmaking van Alzheimers en demensie in skole. Ons leer ook…
KompasKompas 15 September 2023
Ons almal weet hoe gewild nikotien, alkohol en energiedrankies onder die jongklomp is, maar is jy bewus van die newe-effekte wat hierdie middels kan hê? Ons…
KompasKompas 14 September 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met 'n jong entrepreneur, Laurette Oberholzer. Sy is 15 jaar oud, en besit 'n seepmaakbesigheid. Sy gesels oor seepmaak, hoe sy…
KompasKompas 13 September 2023
Luize Kroukamp, die Fisiese Wetenskappe Departementshoof by die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, praat oor Fisika Vraestel 2, die Chemievraestel, se inhoud…
KompasKompas 12 September 2023
Arehan Brand gesels met Luize Kroukamp, die Fisiese Wetenskappe Departementshoof by Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, oor Fisika Vraestel 1 se inhoud en…
KompasKompas 11 September 2023
Ons leer meer van agritektuur, en wat jy kan verwag sou jy argitektuur gaan studeer. 'n Karate-uitblinker vertel van sy ervaring by die Wêreldkampioenskap waar…
KompasKompas 8 September 2023
Is jy bekommerd oor hoe jou dae op universiteit gaan lyk? Amoné Schoombie kyk na studentelewe op kampus. Sy hoor by studente hoe hulle hulle dae as ‘n…
KompasKompas 7 September 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met leerders van Hoërskool Ermelo oor die musiekblyspel, The Greatest Showman, wat hulle opgevoer het.
KompasKompas 6 September 2023
Lorraine Kuun, die Lewenswetenskappe Departementshoof by Hugenote Hoërskool in Wellington, praat oor die inhoud van Vraestel 2 en die verskillende…
KompasKompas 5 September 2023
Lorraine Kuun, die Lewenswetenskappe Departementshoof by Hugenote Hoërskool in Wellington. praat oor die inhoud van Vraestel 1, en die slaggate waarvoor jy op…
KompasKompas 4 September 2023
'n Voedselwetenskaplike vertel wat sy beroep behels. 'n Graad 11-leerder wie se kunswerk gekies is as deel van die Rethink Irma Stern-projek, vertel waar haar…
KompasKompas 1 September 2023
Heruitsending: Die medialandskap is konstant aan die verander, en selfs jongmense sukkel soms om by te bly. Twee jong joernaliste, Jody-Lynn Taylor en Clyde…
KompasKompas 31 Augustus 2023
Leerders van Hoërskool Florida in Johannesburg gesels oor die musiekblyspel, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, wat hulle opgevoer het. Hulle vertel…
KompasKompas 30 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Lara Erasmus en Cecilia Klopper van afrikaans.com se CURAParent Matriekklaskamer. Hulle bespreek moedertaalonderrig en…
KompasKompas 29 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Lindie van Gass, die skepper van afrikaans.com se Bank Beter-reeks, en kry waardevolle raad oor persoonlike finansies vir jongmense.
KompasKompas 28 Augustus 2023
'n Dansgroep, 'n geestelike sanger en 'n rymkletser vertel hoe hulle talent hulle help om nie vasgevang te voel in hulle omstandighede nie.
KompasKompas 25 Augustus 2023
Het jy al gewonder wat die werk van ‘n wetstoepassingsbeampte behels? Chrislynn Sias gesels met 'n paar wetstoepassers om meer oor hulle beroepe uit te vind…
KompasKompas 24 Augustus 2023
Modeltreine is die eerste keer aan die begin van die 19e eeu vervaardig. Dit het later as opvoedkundige speelgoed gedien om kinders en volwassenes te leer van…
KompasKompas 23 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Anita Ockhuis, Wiskunde-onderwyser by Proteahoogte Akademie in Brackenfell, oor Wiskunde Vraestel 2. Die inhoud van die vraestel…
KompasKompas 22 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Anita Ockhuis, Wiskunde-onderwyser by Proteahoogte Akademie in Brackenfell, oor Wiskunde Vraestel 1. Die inhoud van die vraestel…
KompasKompas 21 Augustus 2023
Ons leer meer oor narre-spel as 'n vorm van teater. Die geselskap van die produksie. 'n Gek vir jou, vertel van hulle skeppingproses en hoe belangrik dit is om…