
Kompas 31 Augustus 2023
Leerders van Hoërskool Florida in Johannesburg gesels oor die musiekblyspel, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, wat hulle opgevoer het. Hulle vertel van die samewerking tussen leerders, die omgee vir mekaar, die hulp van die gemeenskap, en hoe dit voel om in ‘n regt teater op te tree.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.