Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas: Beroepe in die landboubedryf
6 November 2026: Barrie Ferreira vind uit wat dit behels om ‘n landbouberoep te volg in die pakhuisbedryf, kwaliteitsbestuur en wildsbestuur.
KompasKompas: Verstaan wat aanvullings jou bied
5 November 2026: Wat neem jy werklik in wanneer jy aanvullings gebruik? Johan Nel van Nutritional Performance Labs (NPL) praat oor die belangrikheid daarvan om…
KompasKompas: Wat kan ek doen om eksamenspanning te verlig?
4 November 2026: Die matriekeindeksamen is aan die gang, en baie leerders voel oorweldig deur die lang ure, hoë verwagtinge en min hersteltyd. Konstante…
KompasKompas: SOS se beginnerrobotika-kompetisie
3 November 2026: Robotika gaan oor veel meer as net robotte en rekenaars. Meer as 100 leerders het onlangs hulle vaardighede op die proef gestel tydens die…
KompasKompas: Jong mans se geestesgesondheid
2 November 2026: Luister na ‘n storie van hoop van iemand wat bewusmaking skep oor jong mans se geestesgesondheid.
KompasKompas: Skoolfokus - Hoërskool Framesby
30 Oktober 2026: Barrie Ferreira kuier by Hoërskool Framesby in die Oos-Kaap, waar hy met twee uitskieterleerders gesels.
KompasKompas: Stemme tel en bekendmaking van uitslae
29 Oktober 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie praat oor die stemtelproses en die bekendmaking van verkiesingsuitslae.
KompasKompas: Liefde is Rooi
28 Oktober 2026: LIEFDE IS ROOI is ’n plaaslike film wat diep delf in familie, trauma, liefde en die krag van gemeenskap. In die kollig is twee akteurs wat ’n…
KompasKompas: Akademia se eerste studentemusiekblyspel
27 Oktober 2026: Hazel Janse van Rensburg gesels met Miné Noeth, kultuurkoördineerder by Akademia, oor Akademia se eerste studentemusiekblyspel, wat van 3 tot…
KompasKompas: Gly só stresloos deur die eksamentyd
26 Oktober 2026: Eksamentyd is gevul met verskeie emosies. Wat moet jy doen tydens hierdie stresvolle tydperk om te verseker dat jy heel aan die ander kant…
KompasKompas: Fisiese Wetenskap-eksamenvoorbereiding
23 Oktober 2026: Hoe berei jy voor vir ‘n Fisiese Wetenskap-eksamen? Barrie Ferreira deel praktiese raad en ‘n gratis hulpbron om jou daarmee te help.
KompasKompas: Hoe en waar word stemme getel?
22 Oktober 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik hoe en wanneer stemme getel word, en moedig jongmense aan om aktief aan die…
KompasKompas: Lauren Louw
21 Oktober 2026: Ons gesels met Lauren Louw van Delft. Sy is 'n top-gimnas, nasionale sportaerobiese kampioen en Protea-afrigter van Kaapstad. Sy het bo…
KompasKompas: POORT-skryfkompetisie
20 Oktober 2026: Het jy al gehoor van die POORT-skryfkompetisie? Micke de Jager van DF Akademie is vanjaar as die wenner in die poësiekategorie aangewys…
KompasKompas: Jongmense se gesondheidsuitdagings
19 Oktober 2026: Jongmense staar verskeie gesondheidsuitdagings in die gesig, of dit nou fisies of geestelik is. Hoe groot is die probleem, en wat kan daaraan…
KompasKompas: Verse in my inboks
16 Oktober 2026: Moet poësie slegs uit ‘n boek gelees word, of kan dit op ’n ander manier lewe kry as ‘n teatervertoning? Ons praat oor ‘n insistief wat dalk…
KompasKompas: Die beskerming van die verkiesing
15 Oktober 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie bespreek die belangrikheid daarvan om die verkiesing te beskerm.
KompasKompas: Johan Maarman, die stigter van Dromdoks
14 Oktober 2026: Elke week sleep ons ons vullisdromme tot voor die huis in die straat. Ons dink nie twee keer daaraan nie. Wanneer laas het jy regtig in daai…
KompasKompas: Poësieprogramme vir matrieks
13 Oktober 2026: Hazel Janse van Rensburg gesels met akteur Phillru van Achterbergh, Afrikaansonderwyser Petro Steenkamp en regisseur Frans Swart oor die…
KompasKompas: Nasionale Studente Finansiële HulpSkema
12 Oktober 2026: Wat is die doel van die Nasionale Studente Finansiële HulpSkema?
KompasKompas: Diplomasie as beroep
9 Oktober 2026: Barrie Ferreira praat met ‘n Amerikaanse diplomaat oor diplomasie as beroep.
KompasKompas: Spesiale stemme
Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie bespreek spesiale stemme.
KompasKompas: Nikita staan haar vrou as treindrywer
7 Oktober 2026: Nikita Maarman is 'n treindrywer. Sy vertel hoe dit is om in ’n tradisionele mansgedomineerde bedryf jou plek te vind; wat dit verg om 'n trein…
KompasKompas: Hersiening - Besigheidstudies
6 Oktober 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Besigheidstudies.
KompasKompas: Geestesgesondheidberoepe
5 Oktober 2026: Barrie Ferreira vind uit watter beroepe daar in die geestesgesondheidsveld is.
KompasKompas: Watter loopbane het grootste kans vir indiensneming?
2 Oktober 2026: Die werkloosheidsyfer onder gegradueerdes in Suid-Afrika is ontstellend hoog. So hoe gemaak as jy ‘n graad het, maar steeds nie werk kan kry…
KompasKompas: Wetenskap Ekspo by Hoërskool Waterkloof
1 Oktober 2026: Hazel Janse van Rensburg kuier by die Wetenskap Ekspo by Hoërskool Waterkloof, waar 26 skole 200 projekte uitgestal het.
KompasKompas: Twee teaterstukke wat jou laat dink
30 September 2026: Teater het die vermoë om ons stil te maak, wakker te skud en soms selfs ongemaklik naby aan die waarheid te bring. Dit vat stories wat ons…
KompasKompas: Hersiening - Engels Eerste Addisionele Taal
29 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 1 en 2.
KompasKompas: Gemeenskapsonderwys- en -opleidingskolleges
28 September 2026: Wat is ‘n gemeenskapsonderwys- en -opleidingskollege? Wat kan dit aan jongmense bied?
KompasKompas: Skuld, skaamte en pyn
25 September 2026: Wat behels die emosies, skuld, skaamte en pyn, en hoe kan jy dit oorwin? Ek is nie my grootste fout nie; ek is nie iemand anders se opinie…
KompasKompas: Gedragskode vir kandidate en kiesers
24 September 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie bespreek die gedragskode vir kandidate en kiesers.
KompasKompas: Wat is erfenis?
23 September 2026: Op 24 September vier Suid-Afrika Erfenisdag. Dis 'n dag waarop ons stilstaan by die ryk tapisserie van kulture, tradisies en stories wat die…
KompasKompas: Hersiening - Wiskunde Vraestel 2
22 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Wiskunde se twede vraestel.
KompasKompas: Werk vir die staatsdiens
21 September 2026: Het jy al oorweeg om by die staatsdiens aansoek te doen vir werk? Hoe kan jy daar aansoek doen, en watter werk is beskikbaar?
KompasKompas: Nick Hamman oor sosiale media
18 September 2026: Is alles van sosiale media sleg, of is daar ‘n positiewe kant? Barrie Ferreira praat met 5FM-omroeper, Nick Hamman, om te hoor wat hy dink.
KompasKompas: Skoolfokus - Laer Volkskool Heidelberg
17 September 2026: Hazel Janse van Rensburg het by Laer Volkskool in Heidelberg gaan inloer om te hoor wat hulle uniek maak, en om meer oor hulle eie…
KompasKompas: Onderwysers wat inspireer; Leesvaardigheid; Afrikaans
16 September 2026: Ons hoe onderwysers leerders inspireer, hoekom leesvaardigheid die sleutel tot alle leer is, en waarom Afrikaans nie in 'n boks hoef te wees…
KompasKompas: Hersiening - Wiskundige Geletterdheid
15 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Wiskundige Geletterdheid Vraestelle 1 en 2.
KompasKompas: Graad 9-vakkeuses
14 September 2026: Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid? Geskiedenis of Rekeningkunde? Graad 9-vakkeuses kan uitdagend wees. Hoe moet ek dit benader?
KompasKompas: Grey Kollege se presteerders
11 September 2026: Ons maak ‘n draai by Grey Kollege in die Vrystaat om met twee van hulle leerders te gesels wat onlangs goed presteer het - een in die…
KompasKompas: Joburg Moves Junior help jong leerders se talent ontwikkel
10 September 2026: Pieter Jacobs, die hoof van Kuns en Kultuur aan die Universiteit van Johannesburg, vertel Hazel Janse van Rensburg van die nuwe…
KompasKompas: Hoe gemaak met boeliegedrag?
9 September 2026: Boelie op die speelgrond, in die klaskamer, en aanlyn is ’n realiteit van die moderne lewe. Hoe kan jy sien of 'n kind geboelie word? Wat kan…
KompasKompas: Hersiening - Rekeningkunde Vraestel 1
8 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Vraestel 1 van Rekeningkunde.
KompasKompas: Vakkeuses
7 September 2026: Graad 9-vakkeuses is een van die belangrikste besluite vir ‘n hoërskoolleerder. Hoe gaan ‘n mens te werk wanneer dié besluit op jou voorstoep…
KompasKompas: Die impak van ‘n vriend se selfdood
4 September 2026: Watter impak het ’n vriend se selfdood op jou? Ons praat met iemand wat só iets ervaar het.
KompasKompas: Hendré, die houtverkoper
3 September 2026: Het jy geweet jy kan reeds op sewe jaar ‘n suksesvolle entrepreneur wees? Ons gesels met ’n jong knaap wat bewys dat jy nooit te jonk is om…
KompasKompas: Angela is nie jou gewone mynwerker nie
19 Augustus 2026: Angela Lindeque, 'n trotse boorling van Namakwaland, breek mure af en herdefinieer wat moontlik is vir vroue in 'n bedryf waar mans…
KompasKompas: Hersiening - Afrikaans Vraestel 2
1 September 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Vraestel 2 van Afrikaans.
KompasKompas: STEM-loopbane net vir mans?
31 Augustus 2026: Baie jongmense dink dat STEM-, tegniese- en beroepsgerigte loopbane net vir mans is, maar is dit werklik die geval? Hoe kan jong vroue…
KompasKompas: Bemiddeling as ‘n loopbaan
28 Augustus 2026: Wat is bemiddeling, en is dit moontlik om dit as ‘n loopbaanrigting te volg? Barrie Ferreira vind uit wat dié rigting alles behels.
KompasKompas: Spesiale stemme
Ilke Davids van die Oanafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik wat spesiale stemme is, en wie aansoek kan doen.
KompasKompas: Ben Albertyn en Roberto Kyle
26 Augustus 2026: Ons hoor van twee jong Suid-Afrikaanse kunstenaars wat die Silwerskermfees op sy kop gekeer het. Ben Albertyn is te sien in die drama…
KompasKompas: Hersiening - Wiskunde Vraestel 1
25 Augustus 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Vraestel 1 van Wiskunde.
KompasKompas: Die toeganklikheid van TVET-kolleges
24 Augustus 2026: Hoe word leerders met gestremdhede bygestaan by TVET-kolleges? Wat moet nog gedoen word om toeganklikheid te verbeter?
KompasKompas: Honderde kilometers oor agt dae met sonkrag
21 Augustus 2026: Barrie Ferreira maak ‘n draai by die Hoër Tegniese Skool John Vorster in Pretoria om te gaan kyk na sonkragmotor wat die leerders gebou het…
KompasKompas: Vrye en regverdige verkiesings
20 Augustus 2026: Liezl Low van die Onafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik wat vrye en regverdige verkiesings beteken.
KompasKompas: Saskia Pocock is die stem van RSG se nuwe boekvoorlesing
19 Augustus 2026: Saskia Pocock was net 17 jaar oud toe twee oproepe van RSG haar lewenspad verander het. Sedertdien het sy gegroei van 'n skoolmeisie met 'n…
KompasKompas: Hersiening - Afrikaans Huistaal
18 Augustus 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Vraestel 1 en 3 van Afrikaans Huistaal.
KompasKompas: Hoekom is dit belangrik vir ambagslui om te registreer?
17 Augustus 2026: As jy tans as ‘n ambagspersoon opgelei word, is dit belangrik dat jy moet registreer. Dit demonstreer jou bevoegdheid, verhoog jou…