Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas: Stilstaan, vooruit of agteruit in jou loopbaan?
14 Augustus 2026: Hoe kan jy bepaal of dit goed of sleg gaan met jou werk en loopbaan?
KompasKompas: Gedragskode vir kandidate en kiesers
13 Augustus 2026: Ellsforth Booyse van die OVK praat oor die gedragskode vir kandidate en kiesers.
KompasKompas: Die kunstenaar in jou
5 Augustus 2026: Kuns is nie net as iets wat teen ’n muur hang nie. Ons praat oor kuns as ’n stem. As ’n manier om te sê: “Dít is wie ek is. Dít is waar ek…
KompasKompas: Hersiening - Chemie
11 Augustus 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Vraestel 2 van Fisiese Wetenskappe, naamlik Chemie.
KompasKompas: TVET-kollege maak deure oop
10 Augustus 2026: Barrie Ferreira vind uit hoe studie by ‘n TVET-kollege deure vir jou oorsee kan oopmaak.
KompasKompas: Wat sê jy vir jou jonger self?
7 Augustus 2026: As jy ‘n brief aan jou jonger self kon skryf, wat sou jy skryf? In hierdie Vrouedag-uitgawe, hoor ons wat ‘n paar meisies aan hulle jonger…
KompasKompas: Kandidaatnominasies
Ellsforth Booyse van die OVK bespreek die vereistes om as proporsionele verteenwoordiging-kandidate in die munisipale verkiesing te staan.
KompasKompas: Poësie hoef nie vir matrieks kopseer te wees nie
5 Augustus 2026: Poësie kan snaaks wees, dit kan musiek hê, en ja, dit kan selfs gerap word! Lefra Produksies bied twee poësieprogramme vir matrieks aan…
KompasKompas: Hersiening - Fisika
4 Augustus 2026: In hierdie matriekeksamen-episode, fokus ons op Vraestel 1 van Fisiese Wetenskappe, naamlik Fisika.
KompasKompas: Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys- en Opleidingskolleges
3 Augustus 2026: Wat is ‘n Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys- en Opleidingskollege, en hoe verskil dit van ‘n tradisionele universiteit? TVET-kolleges en…
KompasKompas: Herwinningsinitiatief by kusskole
31 Julie 2026: Hoe kan ‘n groot vis help om die omgewing te beskerm? Barrie Ferreira vind meer uit van ‘n herwinningsinitiatief by skole in Suid-Afrika se…
KompasKompas: Dis belangrik om as kieser te registreer
30 Julie 2026: Ons kyk verder na die belangrikheid daarvan om as kieser te registreer.
KompasKompas: Eenvoudige testikulêre ondersoek kan groot verskil maak
29 Julie 2026: Torsten Koehler, ’n testikulêre kanker-oorlewende, is die stigter van Love Your Nuts, ’n organisasie wat mense op ’n toeganklike manier oor…
KompasKompas: Skrywer Anmari do Carmo
28 Julie 2026: Die skrywer, Anmari do Carmo, vertel waar die inspirasie vir haar derde boek vandaan gekom het, hoe haar skryfproses lyk, en watter boodskap sy…
KompasKompas: Doen bestyds aansoek vir naskoolse onderrig
27 Julie 2026: Om vroeg aansoek te doen vir naskoolse onderrig is noodsaaklik om teleurstelling te vermy. Barrie Ferreira vind uit waarom dit belangrik is om…
KompasKompas: Jongmense en skaak
24 Julie 2026: Is skaak ‘n irrelevante speletjie, of het dit nog plek in jongmense se lewe? Barrie Ferreira het gaan uitvind in die week waarin ons Wêreld…
KompasKompas: Registreer as kieser
23 Julie 2026: Ons kyk na die belangrikheid daarvan om as kieser te registreer.
KompasKompas: Dis nie te laat om jou drome te jaag nie
22 Julie 2026: Enrico de Bruin se storie laat jou besef dis nooit te laat om jou drome na te jaag nie. Dié inhoudskepper op sosiale media het die klaskamer…
KompasKompas: Pronk Podium-tienertoneel
21 Julie 2026: Pronk Podium het tien jaar gelede as ‘n tienertoneelprogram begin, en spog vandag met vyf verskillende afdelings. David Brink en Nadia Beukes…
KompasKompas: Digitale vaardighede in die werksplek
20 Julie 2026: Digitale vaardighede is ‘n noodsaaklike deel van die moderne werksplek. Barrie Ferreira vind uit watter vaardighede werkgewers soek.
KompasKompas: B IS VIR BOELIE-projek
17 Julie 2026: Boeliegedrag bly ‘n baie groot probleem in Suid-Afrikaanse skole. Hoe gaan ‘n mens te werke om dit aan te pak? Barrie Ferreira vind meer uit oor…
KompasKompas: Wat die vinnigste manier is om oor ‘n liefdesterleurstelling te kom?
16 Julie 2026: Kompas-luisteraars deel hulle ondervindings van verlief wees, verlore voel, liefdesdriehoeke en alles tussen in. Die liefde is die taal wat…
KompasKompas: ‘n Loopbaan in die mediese veld
15 Julie 2026: Ons gesels met dr. Gerald Maarman oor sy loopbaan in die mediese veld. Hy gee raad aan studente wat daarvan droom om eendag in ’n mediese veld…
KompasKompas: Leer slimmer, nie harder nie
14 Julie 2026: Zani van Jacaranda Learning is passievol oor opvoeding, en help jongmense nie net om akademies beter te presteer nie, maar ook om te verstaan…
KompasKompas: Die waarde van vrywilligerswerk
13 Julie 2026: Vrywilligerswerk bied ‘n wye verskeidenheid voordele aan jongmense. Dit kan ‘n CV versterk want dit demonstreer inisiatief, toewyding…
KompasKompas: Chris Steyn se Ysterman-ervaring
10 Julie 2026: Wat het uithouvermoë en ‘n ou Kinderbybelliedjie met mekaar te doen? Barrie Ferreira vind uit wanneer hy met die sanger, Chris Steyn, gesels oor…
KompasKompas: Projek 111
9 Julie 2026: Michelle Seeber van MBS Global Education, vertel Projek 111. Dis ’n reis van 111-dae deur Suid-Afrika wat op 1 September 2026 begin, waartydens…
KompasKompas: Die winter en jou lyf
8 Julie 2026: Dis winter, en skielik klink pap, bredie en warm gebakte brood soos die beste idee ooit. Die dae is korter, die bed is warmer, en daai kombers…
KompasKompas: Minikrieket-spelers oefen saam met Proteas
7 Julie 2026: Hazel Janse van Rensburg hoor by twee minikrieket-spelers hoe dit was om deel van ‘n veldtog te wees waar hulle saam met professionele…
KompasKompas: Maak die beste van jou skoolvakansie
6 Julie 2026: Is die skoolvakansie ‘n tyd om net terug te sit, niks te doen en jou duime te rol? Of moet dit jy dit produktief benut, en nuwe vaardighede te…
KompasKompas: As jy op jou CV jok, wat is die gevolge?
3 Julie 2026: Is ‘n witleuntjie aanvaarbaar wanneer jy aansoek doen vir werk? Wat is die gevolge? Barrie Ferreira het gaan uitvind.
KompasKompas: Hoe om jouself opreg uit te druk
2 Julie 2026: Sjanel Vosloo van WOW Creative leer jongmense om selfvertroue te kweek. Sy deel wenke oor hoe om jouself op ‘n opregte manier uit te druk.
KompasKompas: Leef bewustelik
1 Julie 2026: ’n Gebalanseerde lewe beteken nie dat alles altyd perfek is nie. Dit gaan daaroor om bewustelik te leef, om tyd te maak vir werk én rus, vir…
KompasKompas: Inge Rosslee se 27 lewenslesse
30 Junie 2026: Inge Rosslee, ‘n Suid-Afrikaanse joernalis wat oorsee woon en werk, deel 27 van die grootste lesse wat sy op die ouderdom van 27 geleer het.
KompasKompas: Wat doen ‘n loopbaan-ontwikkelingspraktisyn?
29 Junie 2026: Het jy raad nodig vir wat jy na skool wil doen? Dan is ’n loopbaan-ontwikkelingspraktisyn die antwoord. Wat behels hulle werk? Barrie Ferreira…
KompasKompas: Verpleegkunde as beroep
26 Junie 2026: Verpleegkunde is ‘n studierigting wat verg dat jy hare op jou tande moet hê. Barrie Ferreira vind meer uit oor wat die beroepsmoontlikhede is in…
KompasKompas: Caylin Majiedt, skopbokskampioen in ses kategorieë
25 Junie 2026: Het jy geweet jy kan binne een jaar ‘n skopbokskampioen word? Caylin Majiedt, ‘n regstudent en skopbokskampioen, deel haar suksesverhaal.
KompasKompas: Jou vakkeuse vir Graad 10
24 Junie 2026: As daar een onderwerp is wat spanning kan veroorsaak, is dit leerders se vakkeuse vir Graad 10. Vir graad 9-leerders voel dit skielik asof hulle…
KompasKompas: Reggie Peace vind sy stem
23 Junie 2026: Skrywer en akteur Reggie Peace moedig jongmense aan om te stem, en vertel hoe hy sy stem gevind het ná moeilike kinderdae.
KompasKompas: Waarvan moet jong entrepreneurs bewus wees?
22 Junie 2026: Barrie Ferreira vind uit watter boublokke nodig is vir ’n besigheid, waarvan jong entrepreneurs bewus moet wees.
KompasKompas: Wat is integriteit?
19 Junie 2026: Wat is integriteit? Dit gaan oor veel meer as net om die regte ding te doen wanneer niemand kyk nie.
KompasKompas: Registrasie om in buiteland te stem
18 Junie 2026: Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik hoe registrasie om te stem buite Suid-Afrika werk, wanneer om jou…
KompasKompas: Matrikulant van die Overberg se passie vir rugby
17 Junie 2026: Brooklyn Okkers, ‘n 17-jarige matrikulant, blink uit in hokkie, cheerleading, dirigente, redenaars en debat, maar dis rugby wat haar hart…
KompasKompas: SA MMA-kampioen JP Buys oor hoe MMA jongmense kan help
4 Junie 2026: Die voormalige UFC-vegter, Suid-Afrikaanse MMA-kampioen en afrigter, JP Buys, praat oor hoe gemengde gevegskuns (MMA) jongmense met aggressie…
KompasKompas: Die moets en moenies van werksaansoeke
15 Junie 2026: Barrie Ferreira vind uit watter faktore belangrik is wanneer jy aansoek doen vir werk.
KompasKompas: Hoërskool Parel Vallei - Netbalskeidsregter en balletdanser
12 Junie 2026: Barrie Ferreira besoek die Hoërskool Parel Vallei waar hy met ‘n Graad 10-netbalskeidsregter gesels. Hy praat ook met ‘n Graad 8-seun wat ‘n…
KompasKompas: Hoe, waar en hoekom om te registreer as kieser
11 Junie 2026: Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik hoe, waar en hoekom jong mense moet registreer om te stem.
KompasKompas: ’n Man as vroedvrou?
10 Junie 2026: Johnny Davids vertel hoe hy met kundigheid, deernis en ’n kalm benadering verwagtende ouers ondersteun deur een van die belangrikste ervarings…
KompasKompas: Poësieprogramme vir matrieks
9 Junie 2026: Akteur en sanger Phillru van Achterbergh vertel van die poësieprogramme wat Lefra Produksies vir matrieks aanbied.
KompasKompas: Maak só om die beste kans te hê om werk te kry
8 Junie 2026: Wat kan jy doen om seker te maak dat jy die beste kans moontlik het om werk te kry?
KompasKompas: SA het híérdie vaardighede die nodigste
5 Junie 2026: Suid-Afrika staar ‘n tekort van kritiese vaardighede in die gesig. Barrie Ferreira vind uit watter vaardighede en beroepe die nodigste is in…
KompasKompas: Watter soorte plaaslike regeringsverkiesings is daar?
4 Junie 2026: Jacques Jansen van die Onaghanklike Verkiesingskommissie verduidelik watter soorte plaaslike regeringsverkiesings daar is, wat die verhouding…
KompasKompas: Komediant Christie van Niekerk oor Jeugmaand
3 Junie 2026: Chrislynn Sias-Louw gesels met akteur en komediant Christie van Niekerk oor hoekom Jeugmaand vir haar belangrik is, en hoekom die jeug se…
KompasKompas: Wat laat ‘n wetenskapprojek uitstaan?
2 Junie 2026: Drie professors, wat lede van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns is, vertel wat ‘n wetenskapprojek laat uitstaan, en waar om te begin. Hazel Janse…
KompasKompas: SA Kwalifikasie Owerheid kyk na kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is
1 Junie 2026: Die SA Kwalifikasie Owerheid is tans besig met oorgangsreëlings vir kwalifikasies wat voor 2009 uitgereik is. Barrie Ferreira vind uit hoe dit…
KompasKompas: Hoe verander jy jou passie in ’n suksesvolle sosiale mediablad?
29 Mei 2026: Hoe maak jy ‘n sukses van jou sosiale media? Barrie Ferreira praat met ‘n jong wynmaker wat haar passie om wyn te maak op sosiale media…
KompasKompas: Wat doen die OVK?
28 Mei 2026: Ellsforth Booyse, ‘n uitreikbeampte van die OVK se Weskusstreek, vertel meer van die Onafhanklike Verkiesingskommissie en hulle mandaat.
KompasKompas: Tarique Kenny oor sy seldsame siekte
27 Mei 2026: Die Kaapse akteur, Tarique Kenny, ly aan die seldsame siekte, sistinose. In weerwil van alles waardeur hy is, weier hy om op moedverloor se vlakte…
KompasKompas: Skoolfokus - Merensky Landbou Akademie
26 Mei 2026: Hazel Janse van Rensburg loer in by Merensky Landbou Akademie om te hoor wat die “Plasies” so uniek maak.
KompasKompas: Die Raad op Hoër Onderwys
25 Mei 2026: Wat doen die Raad op Hoër Onderwys? Barrie Ferreira vind uit wie hulle is, wat hulle doen, en watter impak hulle op jongmense se studies het.