Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas: Hoekom jongmense sportprestsie nie té ernstig moet opneem nie
22 Mei 2026: Barrie Ferreira vind meer uit oor Wêreld Regverdige Spel Dag, en hoekom dit belangrik is in die konteks van sport in skole en universiteite. Dit…
KompasKompas: Hersiening van Graad 12-Chemie
21 Mei 2026: Moreen Coetzee, 'n dosent in opvoedkunde aan Akademia, help met die Chemievraestel vir die Junie-matriekeksamen.
KompasKompas: Graigan Mentoor (13) bespeel 13 instrumente!
20 Mei 2026: Die 13-jarige Graigan Mentoor speel die saksofoon sedert hy vyf jaar oud was. Vandag speel hy al 13 instrumente! Chrislynn Sias-Louw gesels ook…
KompasKompas: Neem die beste profielfoto's
19 Mei 2026: Stephne Steenkamp van Kaktus Fotografie gee praktiese raad oor hoe om jou beste kant vir die kamera te wys, en hoe om jou foto’s te redigeer…
KompasKompas: Wie is Umalusi?
18 Mei 2026: Wie is Umalusi, en hoekom moet jy weet wie hulle is en wat hulle doen? Barrie Ferreira vind uit hoekom dit belangrik is om te weet van dié…
KompasKompas 15 Mei 2026
Ons vind uit hoe ‘n praktiese landbouprogram jong leerders bemagtig om ná skool meer suksesvol te kan wees.
KompasKompas 14 Mei 2026
Moreen Coetzee, 'n dosent in opvoedkunde aan Akademia, werk deur die Fisikavraestel vir die Junie-matriekeksamen.
KompasKompas 13 Mei 2026
Suid-Afrika ryp is aan talent! Dit is die afgelope naweek weer beklemtoon tydens die finale rondtes van Tribuo se Proscenium Dramakompetisie. Chrislynn…
KompasKompas 12 Mei 2026
Somaya Marais van U Go Girl Driving Academy in Kaapstad verduidelik die proses om jou bestuurderslisensie te kry.
KompasKompas 11 Mei 2026
Wat is die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid, en hoekom is dit vir jou as ‘n jongmens bealngrik om bewus te wees daarvan?
KompasKompas 8 Mei 2026
Hoekom is so baie jong mense bang om hulle drome te volg? Watter stappe kan jy doen om jou drome te bewaarheid?

KompasKompas 6 Mei 2026
Chrislynn Sias-Louw gesels met Kelly-lee Ohlson oor haar Nederlandse avonture, en haar werk as kunsjoernalis.
KompasKompas 5 Mei 2026
Dis makliker om ‘n tweede of derde taal aan te leer as jou moedertaal se grondslag baie sterk is. Rene Arendse, woordvoerder en media- en kommunikasiespesialis…
KompasKompas 4 Mei 2026
Barrie Ferreira vind uit hoekom dit belangrik is vir matrieks wat daarin belangstel om gesondheidswetenskappe te gaan studeer, om seker te maak wanneer die…
KompasKompas 1 Mei 2026
Ons kuier by die Paarl Hoërmeisieskool om met twee van hulle uitskieterleerders te gesels – een ‘n danser en die ander ‘n swemmer.

KompasKompas 29 April 2026
Dis belangrik om jouself toe te rus met die nodige kennis om gesonde verhoudings te handhaaf in alle vlakke van jou lewe, insluitend die klaskamer. Chrislynn…
KompasKompas 28 April 2026
Sandra de Beer van SDB Esthetiek verduidelik wat somatologie behels, is en hoe ‘n beroep as ‘n somatoloog lyk.

KompasKompas 24 April 2026
Barrie Ferreira vind meer uit van werk-geïntegreerde leer, en watter waarde dit vir jou as ‘n student kan inhou.
KompasKompas 23 April 2026
Vier paartjies, wat op ‘n toepassing ontmoet en voor die kansel opgeëindig het, deel hulle verhale. Hulle gee raad oor wat ‘n profiel laat uitstaan, hoe om jou…
KompasKompas 22 April 2026
Waarvandaan jy kom, bepaal nié jou eindbestemming nie. Chrislynn Sias-Louw gesels met dr. Allison Matroos. Sy deel haar komvandaan in Atlantis en die kruin van…
KompasKompas 21 April 2026
Arlene Jacobs, ‘n prokureur wat struktuur en ‘n vaste salaris verruil het vir ‘n droom om haar eie blombesigheid te bestuur, vertel wat gebeur wanneer die pad…

KompasKompas 17 April 2026
Watter rol speel musiek in die lewe van jongmense? Barrie Ferreira praat met ‘n jong kunstenaar, Shakira Peach, om te hoor watter rol dit in haar lewe speel.
KompasKompas 16 Maart 2026
Hazel Janse van Rensburg gesels met twee bestuurslede van die Berg- en Toerklub Stellenbosch, ’n groep wat al jare lank jongmense saambring om die natuur te…
KompasKompas 15 April 2026
Ons gesels met Wikus Olivier, ‘n geregistreerde skuldberader, oor alles wat finansies betref – van spaar en ‘n begroting tot ‘n gesonde kredietprofiel. Hy…
KompasKompas 14 April 2026
Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, ‘n sielkundige, help jongmense om te verstaan hoe hulle denke en die dinge wat hulle vir hulleself sê, uiteindelik hulle…
KompasKompas 13 April 2026
Hoe goed ken jy jouself? Watter impak het dit op jou toekomstige loopbaan? Barrie Ferreira vind uit hoekom selfkennis belangrik is in hoe jy loopbaankeuses…
KompasKompas 10 April 2026
Is dit waar dat vrees altyd negatief moet wees? Barrie Ferreira vind uit hoe ons vrees reg moet benader.
KompasKompas 9 April 2026
Alhoewel dobbel onwettig vir minderjariges is, sien ons dat al hoe meer tieners daarmee in aanraking kom, selfs met die speel van speletjies wat onskuldig lyk…
KompasKompas 8 April 2026
Kennis is beperk. Verbeelding omring die wêreld. Ons gesels met Meggan-Lee Johnstone, medestigter van Talente vir ‘n Toekoms. Sy vertel hoekom dit belangrik is…
KompasKompas 7 April 2026
Die 16-jarige Joban Botha komponeer orkesmusiek in sy vrye tyd. Hierdie stokperdjie het hom met ‘n tweede plek in ‘n internasionale kompetisie laat wegstap. Hy…
KompasKompas 6 April 2026
‘n Groep studente het van Nairobi af gery na Stellenbosch op ‘n elektriese motorfiets, wat in Suid-Afrika vervaardig is. Barrie Ferreira het met hulle gepraat.
KompasKompas 3 April 2026
Wat is deernis, en hoekom is dit belangrik dat ons dit in ons lewe moet toepas? Barrie Ferreira gesels met Emma van der Walt, wat mensehandel bestry, om te…
KompasKompas 2 April 2026
Hazel Janse van Rensburg verwelkom ‘n nuwe Kompas-kollega, Chrislynn Sias-Louw. Ons ontmoet die vrou agter die mikrofoon, wat op Woensdagaande die program sal…
KompasKompas 1 April 2026
Chrislynn Sias-Louw gesels met Courtney Campbell, ’n arbeidsterapeut, wat glo in die krag van speel om kinders te leer en hulle vaardighede te ontwikkel. Sy…
KompasKompas 31 Maart 2026
Susan Kemp, bemarkingsdirekteur by Sloom, deel skokkende statistiek oor die kwaliteit van Suid-Afrikaners se slaap. Sy gee raad om jongmense te help om meer…
KompasKompas 30 Maart 2026
Trudi van Wyk, Hoofdirekteur van Onderwys in die Nasionale Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, en Danielle Heyns, adjunkhoof van Afrikaans Hoër…
KompasKompas 27 Maart 23026
Wat kan jy verwag as jy binnekort met jou regsklerkskap begin? Barrie Ferreira vind uit wat jy moet weet om seker te maak dat jy hierdie ervaring oorleef.
KompasKompas 26 Maart 2026
Hazel Janse van Rensburg kuier by Laerskool Anton van Wouw in Pretoria om te hoor wat hulle uniek maak.
KompasKompas 25 Maart 2026
‘n Onbekende siekte, en die verlies van ‘n pa. Hoe vind ‘n mens hoop in só ‘n situasie? Barrie Ferreira praat met twee jongmense…
KompasKompas 24 Maart 2026
Ons vind uit of ‘n oggendroetine bydra tot jou sukses. Hazel Janse van Rensburg het by vyf suksesvolle mense gaan inloer om uit te vind hoe hulle die oggend…
KompasKompas 23 Maart 2026
Barrie Ferreira vind meer uit van gesogte skaars vaardighede in verskeie bedrywe, waarvan jongmense kennis moet neem.
KompasKompas 20 Maart 2026
Op Wêrelddag van Geluk praat Barrie Ferreira met ‘n professor wat navorsing hieroor doen.
KompasKompas 19 Maart 2026
'n Pastorale berader en kliniese sielkundige wat weet waarmee tienermeisies in 'n moderne samelewing worstel, gee raad om jong vroue se las ‘n bietjie ligter…
KompasKompas 18 Maart 2026
Barrie Ferreira vind meer uit van Rekeningkunde as ‘n studierigting en beroepskeuse. Hy praat met ook met iemand wat hulle klerkskap voltooi het.
KompasKompas 17 Maart 2026
Hazel Janse van Rensburg loer in by die uitdunrondtes van die 2026 Proscenium-dramakompetisie, en hoor wat beoordelaars en afrigters se raad aan deelnemers is.
KompasKompas 16 Maart 2026
Ons kyk ons na internasionale studie- en werksgeleenthede vir jongmense, wat hulle horisonne wil verbreed. Trudi van Wyk, Hoofdirekteur van Onderwys in die…

KompasKompas 12 Maart 2026
Wat begin het as ‘n besigheidsidee om vir sy matriekafskeid te betaal, het gelei tot ‘n beurs om besigheid te gaan studeer. Rudolph Lekay deel sy inspirerende…
KompasKompas 11 Maart 2026
Hoe sal die wêreld van loopbane lyk oor vyf of tien jaar? Barrie Ferreira vind uit watter vaardighede belangrik sal wees vir loopbane in die toekoms.
KompasKompas 10 Maart 2026
Hazel Janse van Rensburg hoor by Josef du Plesis, ‘n huisleningkonsultant, of dit ‘n goeie idee vir jongmense is om in eiendom te belê. Hy gee praktiese wenke…
KompasKompas 9 Maart 2026
Barrie Ferreira vind uit hoekom dit belangrik is om te weet of jou naskoolse program geakrediteer is, sodat jy nie onbewus om die bos gelei word nie.
KompasKompas 6 Maart 2026
Is poësie iets waarvan jy nie hou nie wanneer jy dit in die klas moet doen? Barrie Ferreira gesels met Lefra Produksies om meer oor hulle poësieproduksie uit…
KompasKompas 5 Maart 2026
Menán van Heerden, bestuurder van LitNet Akademies, vertel van gratis hulpbronne wat leerders kan gebruik, soos vraestelle en memorandums, om hulle akademie te…
KompasKompas 4 Maart 2026
Kompas kuier by die Hoër Meisieskool Bloemhof om met twee van hulle uitblinkers te gesels – een is ‘n oopwaterswemmer en die ander ‘n klarinetspeler.
KompasKompas 3 Maart 2026
Ons vier Wêreld-wilddag. Keren Colgate, koördineerder van die Junior Ereveldwagters vir die Pretoriastreek, vertel wat hulle doen. Ons eregaste is…
KompasKompas 2 Maart 2026
Ons kyk na hoe en wanneer om aansoek te doen vir naskoolse studies. Trudi van Wyk, Hoofdirekteur van Onderwys in die Nasionale Departement van Hoër Onderwys en…