Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 25 Augustus 2023
Het jy al gewonder wat die werk van ‘n wetstoepassingsbeampte behels? Chrislynn Sias gesels met 'n paar wetstoepassers om meer oor hulle beroepe uit te vind…
KompasKompas 24 Augustus 2023
Modeltreine is die eerste keer aan die begin van die 19e eeu vervaardig. Dit het later as opvoedkundige speelgoed gedien om kinders en volwassenes te leer van…
KompasKompas 23 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Anita Ockhuis, Wiskunde-onderwyser by Proteahoogte Akademie in Brackenfell, oor Wiskunde Vraestel 2. Die inhoud van die vraestel…
KompasKompas 22 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Anita Ockhuis, Wiskunde-onderwyser by Proteahoogte Akademie in Brackenfell, oor Wiskunde Vraestel 1. Die inhoud van die vraestel…
KompasKompas 21 Augustus 2023
Ons leer meer oor narre-spel as 'n vorm van teater. Die geselskap van die produksie. 'n Gek vir jou, vertel van hulle skeppingproses en hoe belangrik dit is om…
KompasKompas 18 Augustus 2023
Elke mens het die potensiaal het om sewe lewens te red. Augustus is wêreldwyd Orgaanskenkermaand. Chrislynn Sias praat hieroor met Jonty Wright, ‘n mediese…
KompasKompas 17 Augustus 2023
Leon van Nierop gesels oor rolprentkunde as skoolvak. Hy vertel van sy nuwe handboek, wat hy geskryf het om onderwysers van hulp te wees om rolprentkunde as…
KompasKompas 16 Augustus 2023
Arehan Brand gesels met Elsie Harmse van UXI Ambagsopleiding oor hoekom meer jongmense ‘n loopbaan in die ambagte behoort te oorweeg. Vroue se rol in dié…
KompasKompas 15 Augustus 2023
Nicola Roos het onlangs haar afgedruk stempel op die Amerikaanse kunstoneel met haar boeiende uitstalling, A Taste of Salt, in Los Angeles. Sy vertel vir…
KompasKompas 14 Augustus 2023
Willemien Kotze het die geleentheid gehad om die NASA-skool in die VSA by te woon. Sy was deel van 'n groep van meer as 50 leerders van dwars oor die wêreld…
KompasKompas 11 Augustus 2023
Chrislynn Sias gesels met Wihan Joubert, wat sy eie toep (Drip Market) ontwikkel het, waarop mense items kan koop en verkoop. Danya Goosen het haar liefde vir…
KompasKompas 10 Augustus 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels verder met twee studente wat ’n potgooi begin het, waarin hulle vir jongmense raad gee oor finansies, CV’s en werksonderhoude.
KompasKompas 9 Augustus 2023
Arehan Brand vier Nasionale Vrouedag, en gesels oor vrouebemagtiging in die sakewêreld, STEM-velde en leierskap.
KompasKompas 8 Augustus 2023
Mar-li van der Merwe gesels met prof. Phillip Stoop van Stadio oor die tradisionele en nie-tradisionele loopbaanroetes wat regsgegradueerdes kan volg…
KompasKompas 7 Augustus 2023
Malandi Marais het haar liefde vir kinders, en haar kennis van regte, bymekaar gesit en 'n boek vir kinders geskryf om hulle bewus te maak van hulle regte. Sy…
KompasKompas 4 Augustus 2023
Dr. Ilse van der Walt praat oor seisoenale depressie. Henco Vorst verduidelik hoe jongmense geestelik sterk kan word.
KompasKompas 3 Augustus 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels verder met twee studente wat ’n potgooi begin het, waarin hulle vir jongmense raad gee oor finansies, CV’s en werksonderhoude…
KompasKompas 2 Augustus 2023
Onthou jy jou nuwejaarsvoornemens? Hoe vorder jy daarmee? Arehan Brand gesels met Colette Neuns van Boston City Campus oor loopbaandoelwitte, die verkenning…
KompasKompas 1 Augustus 2023
Watter kwalifikasies het jy nodig om op ‘n passasierskip te werk? Ilge-Mari Schutte en Chanté Visser gesels oor die avonture en uitdagings wat gepaard gaan met…
KompasKompas 31 Julie 2023
Chloè van Rooyen gesel met rugbyspeler Pamela Booys. Sy was jongs af 'n sportfanatikus, maar het nooit gedink dat sy op die rugbyveld sou opeindig nie.

KompasKompas 27 Julie 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met twee studente wat ’n potgooi begin het, waarin hulle vir jongmense raad gee oor finansies, CV’s en werksonderhoude.
KompasKompas 26 Julie 2023
Arehan Brand en Roodt Griesel, ‘n werwingsbestuurder, sluit hulle gesprek oor sagte vaardighede vir die moderne werksplek af. Hulle kyk na emosionele…
KompasKompas 25 Julie 2023
Wat behels dit om op ‘n luukse passasierskip te werk? Ilge-Mari Schutte en Chanté Visser vertel vir Mar-li van der Merwe van die avonture en uitdagings wat…
KompasKompas 24 Julie 2023
Chloè van Rooyen vind uit watter vaardighede jy nodig het om 'n au pair te word, en wat jy kan verwag sou jy aangestel word as een.
KompasKompas 21 Julie 2023
Oorweeg jy dit om te emigreer?" Chrislynn Sias gesels met twee mense wat reeds die besluit geneem het. Athina Jansen en Raven Abrahams vertel van die…
KompasKompas 20 Julie 2023
Mark de Jongh, ‘n persoonlike fiksheidsafrigter, vertel wat sy beroep behels, hoe hy oefenprogramme vir sy verskillende kliënte ontwikkel, en sy suksesse as ‘n…
KompasKompas 19 Julie 2023
Om uit te staan in ‘n alewig veranderende werksplek is belangrik. Een manier om dit te doen, is om te verseker dat jou sagte vaardighede uitstekend is. Arehan…
KompasKompas 18 Julie 2023
Die Wolkskool is enig in sy soort. Dis ‘n Afrikaanse aanlyn-leerplatform met duisende videolesse, werkkaarte en assesserings vir laer- en hoërskool. Charlotte…
KompasKompas 17 Julie 2023
Dink jy daaraan om 'n lugwaardin te word? Chloè van Rooyen gesels met 'n lugwaardin oor wat haar werk alles behels, die opleiding wat sy gekry het en die…
KompasKompas 14 Julie 2023
Om jou eie besigheid te begin is glad nie ‘n katjie wat jy sonder handskoene moet aanpak nie. Chrislynn Sias gesels met Jamie Dawson en Donovan Januarie oor…
KompasKompas 13 Julie 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels 'n paar jongmense wat besighede begin het - van iemand wat konfyt maak tot twee jongmense wat selfoonspeletjies ontwikkel.
KompasKompas 12 Julie 2023
Spanwerk en effektiewe kommunikasie is belangrike aspekte van sagte vaardighede in die werksplek. Arehan Brand gesels hieroor met Roodt Griesel, ‘n…
KompasKompas 11 Julie 2023
‘n Paar eerstejaarstudente vertel vir Mar-li van der Merwe van hulle ervaring van universiteitslewe tot dusver, en gee raad aan toekomstige studente.
KompasKompas 10 Julie 2023
Wat is die probleme wat gemeenskappe en die jeug teister? Hoe kan ons 'n verskil maak in ons gemeenskappe? Hoe kan jongmense besig bly op 'n konstruktiewe…
KompasKompas 7 Julie 2023
Chrislynn Sias gesels met Jarrod de Jong en David Boyes van Camp Genesis oor die belangrikheid van leierskapskampe, en hoe dit die koers van jou lewe kan…

KompasKompas 5 Julie 2023
Arehan Brand gesels met Roodt Griesel, ‘n werwingsbestuurder, oor sagte vaardighede vir die werkplek. 'n paar jongmense vertel hoe hulle netwerke van kontakte…
KompasKompas 4 Julie 2023
Dr. Izelle Almond vertel wat haar beroep as tandarts behels, en gee raad aan aspiranttandartse.
KompasKompas 3 Julie 2023
Twee jong entrepreneurs vertel van die vaardighede wat hulle moes aanleer om 'n suksesvole besigheid te begin, wat die struikelblokke was, en die lekker…
KompasKompas 30 Junie 2023
Chrislynn Sias praat met Gracia Nicholls en Nicole Sacco oor die werk wat hulle by South Roots International doen, en hoe hulle die gemeenskap deur die…
KompasKompas 29 Junie 2023
Sjef Catherine Eybers vertel wat haar beroep behels, wat haar inspereer, en die kreatiewe prosess wanneer sy kos maak.
KompasKompas 28 Junie 2023
Arehan Brand gesels met jongmense oor die kwessies wat hulle pla, die belangrikheid daarvan om te stem, en leierskap.
KompasKompas 27 Junie 2023
Arehan Brand en ‘n paar studente eksperimenteer met die kunsmatige intelligensie kletsbot, Chat GPT, en stel dan vas waarom dié toep se feitefoute dikwels…
KompasKompas 26 Junie 2023
Lê jou laai vol stories wat nog nie die daglig gesien het nie? Dit was die geval met Gita Fourie, maar vandag is sy 'n dramaturg met 'n Kannatoekening op haar…
KompasKompas 23 Junie 2023
Chrislynn Sias gesels met kultuuraktivis Deidre Jantjies oor haar liefde vir skryf. Theo Kemp van die Jakes Gerwel Stigting praat oor die basiese beginsels van…
KompasKompas 22 Junie 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met Bredan Venter oor sy stokperdjie - kosmaak - veral Franse cuisine.
KompasKompas 21 Junie 2023
Diego April Jeffries, ‘n mode-ontwerper van Atlantis, gesels oor die modebedryf en sy uitdagings, veral wanneer jy ‘n man is. ‘n Paar matrikulante vertel hoe…
KompasKompas 20 Junie 2023
Mar-li van der Merwe gesels met Tinus Beukes van die Twee Oseane Akwarium oor marinebewaringsgebiede, volhoubare visvang en die verteenwoordigers van die see…
KompasKompas 19 Junie 2023
Matthew Witbooy het 'n paar goue medaljes gewen vir sy navorsing oor die uitwerking wat grondgebruike op die kwaliteit van die grond het. Hy deel sy navorsing…
KompasKompas 16 Junie 2023
Hoe kan ons die jeug bemagtig en aanmoedig om te stem? Deur te registreer om te stem, kan jy help om die politieke landskap te verander. Granville Abrahams van…
KompasKompas 15 Junie 2023
Brendan Venter vertel van sy beroep as klankingenieur, en gee raad vir jongmense wat dieselfde beroep wil volg.
KompasKompas 14 Junie 2023
Aansoeke vir die meeste na-skoolse akademiese kwalifikasies in 2024 sluit oor bietjie meer as ‘n maand, en vir baie voornemende studente kan dit senutergend…
KompasKompas 13 Junie 2023
Mar-li van der Merwe praat met Tinus Beukes van die Twee Oseane Akwarium in Kaapstad oor marinebewaring, en hoe ons ons deel kan doen om by te dra tot hierdie…
KompasKompas 12 Junie 2023
Soek jy raad vir beter studiemetodes of net 'n paar wenke oor hoe om op datum te bly met jou skoolwerk gedurende die kwartaal? Chloè van Rooyen gesels met…
KompasKompas 9 Junie 2023
Watter rol het onderwysers in jou lewe gespeel? Almal het daardie een onderwyser wat ‘n lewenslange impak gemaak het. Chrislynn Sias praat met 'n paar…
KompasKompas 8 Junie 2023
Daar is ‘n groot tekort aan ambagte in Suid-Afrika, en die opening van die nuwe opleidingsentrum is ‘n stap in die regte rigting. Mart-Leen Oosthuizen vind uit…
KompasKompas 7 Junie 2023
Dr Linda-Louise Geldenhuys Nicholas, ‘n loopbaanspesialis by Boston City Campus, praat oor loopbane en werksgeleenthede in ontwikkelende bedrywe, en hoe jong…
KompasKompas 6 Junie 2023
Kan leerders en studente staatmaak op die kunsmatige intelligensie kletsbot, Chat GPT, om hulle met huiswerk en assesserings te help? Jan Vermeulen, die…
KompasKompas 5 Junie 2023
Twee jaar gelede het Pedro Basson se lewe verander toe hy hoor dat hy 'n nuwe hart moet kry. Alhoewel dit 'n moeilike tyd vir die jong man was, het hy aanhou…