Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 2 Junie 2023
Chrislynn Sias gesels met Melanie Zeeman, ‘n dieetkundige, oor gesonde en volhoubare eetgewoontes. Suretha Kannenberg, ‘n dermatoloog, deel wenke oor velsorg.
KompasKompas 1 Junie 2023
Boeliegedrag is ‘n groot probleem in skole, spesifiek laerskole. Bianca van Heerden vertel hoe jy boelies kan hanteer, en met wie jy daaroor moet gaan praat…
KompasKompas 31 Mei 2023
Byna twee uit elke drie jeugdiges sit sonder werk. Arehan Brand gesels met dr. Linda-Louise Geldenhuys Nicholas, ‘n loopbaanspesialis by Boston City Campus…
KompasKompas 30 Mei 2023
Jy mag haar dalk ken as die aanbieder van Boer Soek ‘n Vrou, maar daar is so baie dinge wat jy nie van Marciel Hopkins geweet het nie. Hoekom is selfliefde…
KompasKompas 29 Mei 2023
Rochelle Niemand het op 'n vroëe ouderdom haar liefde vir die viswater ontdek. Sy deel haar mooiste herinneringe met ons. Sy het ook vroëer vanjaar aan die…
KompasKompas 26 Mei 2023
Om die voordele te benut wat sosialemediaplatforms aan jou bied, moet jy ag slaan op 'n paar belangrike faktore. Justin Donald Esau, ‘n entrepreneur, vertel…
KompasKompas 25 Mei 2023
Melony Eksteen werk by die Roodepoortteater. Sy gesels meer oor haar beroep in die teater en vertel van die opleiding wat by die teater aangebied word.
KompasKompas 24 Mei 2023
Opedae by universiteite en loopbaanuitstallings is in die kollig, en wenke word ook met leerders gedeel oor blokdae tydens eksamens.
KompasKompas 23 Mei 2023
Digter, aktrise, model, kunstenaar, sosiale media sensasie, Christi Steyn, het haar oorweldigende gevoelens tydens die pandemie, in New York neergepen, en die…
KompasKompas 22 Mei 2023
Chloè van Rooyen gesels met die span van WAT DIE WATER WEET, 'n produksie wat geskep is vir ATKV- Tienertoneel. Met hierdie produksie skyn die leerders lig op…
KompasKompas 19 Mei 2023
“Woorde het die vermoë om aan die stemlose ‘n stem te gee, en aan drome vlerke!” Chrislynn Sias gesels met professor Vivienne Lawak oor Stemme van Clarkson…
KompasKompas 18 Mei 2023
Nina Brink en Henri Pretorius gesels oor jeugbediening. Hulle vertel meer van hulle beroep as jeugleiers, en hoe hulle musiek gebruik om die jeug opgewonde te…
KompasKompas 17 Mei 2023
Wat is die probleme wat leerders ervaar? Waarom sukkel hulle om vir hulp te vra?
KompasKompas 16 Mei 2023
Die handhawing van goeie ooggesondheid is noodsaaklik om visieverlies te voorkom en sig te bewaar. Oogkundige Eone Biggs gesels oor ooggesondheid. Sy vertel…
KompasKompas 15 Mei 2023
Kenners sê dansvaardighede is baie voordelig vir jongmense se algehele gesondheid. Dit dra by tot ‘n beter sosiale lewe, fisiese gesondheid en leer hulle ook…
KompasKompas 12 Mei 2023
Van Delft tot Duitsland! Chislynn Sias gesels met 'n groep leerders van Delft en hulle fasiliteerder, Janine Fortuin, oor klimaatsverandering en wat hulle in…
KompasKompas 11 Mei 2023
Die sportdrankie, Prime, het die wêreld in rep en roer, en dis geen geheim dat dit besonder gewild is onder die jongklomp nie. Mart-Leen Oosthuizen het…
KompasKompas 10 Mei 2023
Arehan Brand gesels met Keagan van Blerk, ‘n jong sjef en kok oor haar werk aanboord ‘n seiljag, die uitdagings wat dit bring, asook die lekker dele van haar…
KompasKompas 9 Mei 2023
Die halfjaar-eksamens is om die draai. Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly verduidelik hoe om spanning te verminder, hoe ouers leerders kan bemagtig en…
KompasKompas 8 Mei 2023
Hoërsool Parys spog met ‘n ‘n Karate Kid én ‘n wêreldklas diskusatleet wat Suid Afrika by die Afrikaspele in Zambië verteenwoordig het. Zak Thirion en Zak…
KompasKompas 5 Mei 2023
Die lewe van ‘n onderwyser is nie altyd so sleg soos wat dit klink nie – jy moet net weet waar om die perke en grense te stel, en dan is die wedloop reeds…
KompasKompas 4 Mei 2023
Nadene, ’n modeontwerper, gesels oor haar beroep, en gee raad oor hoe jy ‘n beroep in die modebedryf kan begin.
KompasKompas 3 Mei 2023
Heruitsending: Arehan Brand kry raad by Janice Viljoen van EDUvelopment oor Graad 9-vakkeuses. Hy loer ook in by die Chrysalis Academy in Tokai, en vind uit…
KompasKompas 2 Mei 2023
Mar-li van der Merwe gesels met dierewelsyn-wetenskaplike Lize Erasmus. Haar navorsing vir 'n meestersgraad het gewys dat koeie wat aan klassieke musiek…
KompasKompas 1 Mei 2023
‘n Diskusatleet, ‘n liggaamsbouer, ‘n entrepreneur en ‘n hekkiesatleet skitter behoorlike op hulle onderskeie gebiede. Dié leerders hou Hoërskool Charlie…
KompasKompas 28 April 2023
Chrislynn Sias gesels met joernalis Brandon Nel oor hoekom hy as kind as die klein koerantjie bekendgestaan het. Aspirantkunstenaar Branville Sayman vertel van…
KompasKompas 27 April 2023
Vryheidsdag word elke jaar op 27 April in Suid-Afrika gevier ter herdenking van die eerste demokratiese verkiesing wat in 1994 gehou is. Dit is 'n dag wat die…
KompasKompas 26 April 2023
Hoe staan jy kop bo skouers uit tussen hordes werksaansoekers vir slegs een pos? Arehan Brand gesels met Clirissa Olivier, ‘n werwingsagent, oor die…
KompasKompas 25 April 2023
Oudioloog Martelle Bornman praat oor die tekens van gehoorverlies, wat jy kan verwag as jy vir ‘n gehoortoets moet gaan, en die beste maniere om na jou…
KompasKompas 24 April 2023
Isabella Groenewald is 'n 16-jarige gekwalifiseerde lewensredder. Sy het die See-en-Sand lewensreddingskursus voltooi, en is gekroon as Victrix ludorum. Sy…
KompasKompas 21 April 2023
Chrislynn Sias gesels met twee studente wat onlangs graad gevang het. Hulle vertel van hulle studies en die struikelblokke wat hulle moes oorkom.
KompasKompas 20 April 2023
Riette O’Grady is die bestuurder van ‘n paar gastehuise op Dullstroom in Mpumalanga. Sy vertel wat haar behels en hoe haar dag verloop.
KompasKompas 19 April 2023
Albert van Wyk, ‘n jong entrepreneur, praat oor die wanpersepsies oor entrepreneurskap. Hy gesels ook oor die verskillende dinge wat voornemende entrepreneurs…
KompasKompas 18 April 2023
Verstaan jy homonieme, homofone, sinonieme en antonieme? Suzette van Niekerk, ‘n Afrikaans Huistaal-vakadviseur, deel wenke oor die vraestelle. Arehan Brand…
KompasKompas 17 April 2023
Mikayla Joy Brown en Kerscha Titus vertel van hulle ervarings by die Klein Karoo Kunstefees, en hulle gee ons 'n voorsmakie van die produksie, Jantjies and the…
KompasKompas 14 April 2023
Selfdood is ‘n hartseer werklikheid in Suid-Afrika, en die statistiek skets ‘n onrusbarende prentjie. Chrislynn Sias praat met Robin-Leigh Cupido oor haar reis…
KompasKompas 13 April 2023
Jandre Lubbe het ná matriek besluit om ‘n musiekgraad te voltooi. Hy is baie talentvol en speel in verskeie orkeste reg oor die land. Hy vertel van musiek as…
KompasKompas 12 April 2023
Arehan Brand gesels met ‘n paar jongmense oor hoe om vir hulp te vra wanneer hulle dit benodig, en hoe om verantwoordeliheid te neem vir hulle situasie. Hulle…
KompasKompas 11 April 2023
Mar-li van der Merwe gesels met Jeanine Roux, medestigter, direkteur en onderwyser by Khula Leersentrum. Jeanine deel hulle benadering tot onderrig by die…
KompasKompas 10 April 2023
Jurie Blignaut. 'n leerder by Hoërskool Rustenburg, vertel watter studiemetodes hy gebruik om sy puik prestaties te behaal. Hy vertel ook hoekom leerders…
KompasKompas 7 April 2023
Arehan Brand gesels met Clinton Morgenrood, ‘n sosialemedia-bemarker en kosstileerder, oor sy werk. Sanet Badenhorst vertel van haar liefde vir digkuns, skryf…
KompasKompas 6 April 2023
Athina Jansen gesels oor die uitdagings, kultuurverskille en aanpassing om oorsee te gaan skool hou as ‘n Suid-Afrikaner. Sy gesels oor die geleenthede wat die…
KompasKompas 5 April 2023
Hoe hanteer ons jongmense druk en stres? Arehan Brand praat met Charl Davids, waarnemende direkteur van die Universiteit Stellenbosch se…
KompasKompas 4 April 2023
Mar-li van der Merwe gesels met kunstenaar, innoveerder en aktrise Mandri Sutherland oor haar opwindende beroep. Mandri het nie gesit en wag vir geleenthede…
KompasKompas 3 April 2023
Chloè van Rooyen gesels met drie van die deelneemers en die wenner van die Huisgenoot Eisteddfod 2022. Hulle vertel wat hulle ervaring was met die kompetisie…
KompasKompas 31 Maart 2023
Ons kyk na praktiese maniere om die natuur te bewaar. Jesme Swartz, aanbieder van AFRICA FROM WITHIN, ‘n natuurbewarings program op TV, en 'n…
KompasKompas 30 Maart 2023
Christelle van Tonder gesels oor die uitdagings, kultuurverskille en veranderinge om oorsee te gaan skool hou as ‘n Suid-Afrikaner. Sy gesels oor die…
KompasKompas 29 Maart 2023
Arehan Brand gesels met Trudi van Wyk, Direkteur vir Beroepsopleiding by die Departement Hoër Onderwys en Opleiding, oor die naskoolse onderwyssektor en die…
KompasKompas 28 Maart 2023
Wat is emosionele intelligensie? Is dit iets wat gekweek of aangeleer kan word? Bedryfsielkundige en transformasie-afrigter Cindy Square gesels oor die…
KompasKompas 27 Maart 2023
Mar-li van der Merwe kuier op die sportveld, op die verhoog en in die klaskamer by jong uitblinkers wat hulle talente slyp om hulle potensiaal te verwesenlik.
KompasKompas 24 Maart 2023
Akteur, skrywer en digter Veronique Jefthas gesels hor hare en wat haar kroon se krank is. Die talentvolle Jodi Jantjies vertel waarvoor sy dankbaar is.
KompasKompas 23 Maart 2023
Katrina Steyn is ‘n lewensafrigter wat op mense se sterk punte fokus. Sy glo ons moet eerder op die positiewe fokus.
KompasKompas 22 Maart 2023
Elzahn Dorfling, ‘n lewensafrigter van die Kaap, praat oor effektiewe tydsbestuur en deel tegnieke en wenke oor hoe om elke dag die beste gebruik van 24 uur te…
KompasKompas 21 Maart 2023
Volgens ʼn onlangse studie spandeer die meerderheid jong Suid-Afrikaners ten minste ‘n kwartier van elke uur op hulle selfone. Mar-li van der Merwe gesels met…
KompasKompas 20 Maart 2023
Van akademie tot digkuns, sang en boogskiet. Suid-Afrika se jongmense woeker met hulle talente! Mar-li van der Merwe gesels uitblinkers wat op skoolvlak…
KompasKompas 17 Maart 2023
Ons gesels met twee innoverende entrepreneurs. Amy Green, eienaar van Bespoke Janey, leer ons hoe om klei oorbelle te maak en Clyde Muller, ‘n student en…
KompasKompas 16 Maart 2023
Bedryfsielkunde is ‘n gesondheidsberoep wat die terapeutiese gebruik van alledaagse aktiwiteite behels om die fisiese, geestelike, ontwikkelings- en emosionele…
KompasKompas 15 Maart 2023
Arehan Brand gesels met prof. Jean Greyling, die voorsitter van die Tangible Africa-projek, om te hoor hoe jongmense sonder ‘n rekenaar kan leer om te kodeer…
KompasKompas 14 Maart 2023
Daar is 'n kritieke vaardigheidstekort in veeartsenykundesektor. Veeartse is nie net belangrik vir ons troeteldiere nie, maar ook vir wildbestuur, navorsing…
KompasKompas 13 Maart 2023
Mar-li van der Merwe gesels met akteur en ook nou skrywer, David Ralph Viviers, oor sy debuutroman, MIRAGE. Dis 'n verhaal van liefde en verlies, en hoe ons…