Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 10 Maart 2023
Sport het Suid-Afrikaners die geleentheid gebied om brûe te bou en saam aan ʼn beter toekoms te werk. Daar is ʼn sekere kameraderie wat tussen totale…
KompasKompas 9 Maart 2023
Mart-Leen Oosthuizen praat met ‘n verpleegster wat haar eie kliniek begin het. Sy gee raad vir jongmense en gesels oor die stigma van verpleegkunde. Sy vertel…
KompasKompas 8 Maart 2023
Hoe kan die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA) jongmense help met vaardighede, werksgeleenthede en entrepreneurskapontwikkeling?
KompasKompas 7 Maart 2023
MTBS is een van ons land se grootste atletiekbyeenkomste tussen vier skole, Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool Bellville en Hoërskool…
KompasKompas 6 Maart 2023
MTBS is een van ons land se grootste atletiekbyeenkomste tussen vier skole, Hoërskool DF Malan, Hoërskool Tygerberg, Hoërskool Bellville en Hoërskool…
KompasKompas 3 Maart 2023
Heruitsending - Chrislynn Sias gesels met digter en kunstenaar Gracia Nicholls, wat ook een van haar gedigte voordra. Die vermaaklikheidsverslaggewer…
KompasKompas 2 Maart 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met ‘n matriekleerder met ‘n inspirerende storie. Sy vind ook meer uit oor ambagte.
KompasKompas 1 Maart 2023
Arehan Brand gesels met hoërskoolleerders oor dinge wat hulle akademiese prestasie belemmer, soos konsentrasiebrekers, aandagafleiers, stres en tegnologie…
KompasKompas 28 Februarie 2023
Dr. Erna Gerryts, 'n opvoedkundige sielkundige verbonde aan Universiteit Stellenbosch, vertel wat beroepsvoorligting en psigometriese toetse is, hoe om ‘n…
KompasKompas 27 Februarie 2023
Net soos ‘n sonneblom het vanaand se uitblinker die vermoë om jou dag op te helder met haar borrelende geaardheid. Ons uitblinker is niemand anders as Athina…
KompasKompas 24 Februarie 2023
’n Gesonde verhouding met geld is baie belangrik. Jaylee Gertse vertel hoe sy rande rek, en Neil Van der Walt van DebtSafe praat oor die belangrikheid van ‘n…
KompasKompas 23 Februarie 2023
Marlè Penz is besig met studies om 'n vlieënier te word. Sy vertel wat dit behels en hoe jy 'n vlieglisensie kan bekom.
KompasKompas 22 Februarie 2023
Watter uitdagings staan tussen jou en jou loopbaandoelwitte? Hoe oorkom jy daardie uitdagings? Arehan Brand gesels met Clirissa Olivier, ’n werwingsagent, oor…
KompasKompas 21 Februarie 2023
Matrikulante Merwe de Vries van Hoërskool Stellenberg en Cristen Koegelenberg van Bloemhof, deel hulle wenke om moeilike uitdagings en situasies te hanteer.
KompasKompas 20 Februarie 2023
Athina Jansen gesels met sportuitblinkers van New Orleans Sekondêr en Hoërskool Brackenfell. Sy praat ook met die jong akteur, Jacques de Bruin, oor sy rol in…
KompasKompas 17 Februarie 2023
Jongmense op die platteland het min tot geen geriewe om hulle besig te hou. Freek Oerson, ‘n taalonderwyser van Swellendam, vertel hoe hy ‘n teater in sy…
KompasKompas 16 Febuarie 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met Bianca van Heerden oor verhoudings op hoërskool. Sy vertel hoe jy jou verjouding op 'n gesonde voet kan begin, die gevaartekens…
KompasKompas 15 Februarie 2023
Arehan Brand gesels met Elizbeth Matthee van Nuhorizon, ‘n keuringsagentskap vir jong mense wat by Amerikaane karnavalle wil werk. ‘n Paar leerders van…
KompasKompas 14 Februarie 2023
Mar-li van der Merwe gesels met matriek-toppresteerders Dade Jason van Hoërskool Tygerberg en Adrienne Murray van die Pionier Skool vir Blindes oor hulle resep…
KompasKompas 13 Februarie 2023
Arehan Brand gesels met leerders van die Hoërskool Brandwag in Kariega (voorheen Uitenhage) oor hulle prestasies. Modelle, ‘n speller en meisies wat…
KompasKompas 10 Februarie 2023
Nie almal beplan om ná skool te gaan studeer nie. Baie mense oorweeg dit om by die polisie of weermag aan te sluit. Edwina Maarman is 'n polisiebeampte en…
KompasKompas 9 Febuarie 2023
Ons leer jou om kreatiewe en goedkoop geskenke te maak om jou geliefdes spesiaal te laat voel, sonder dat dit ‘n arm en ‘n been kos.
KompasKompas 8 Februarie 2023
Die eerste paar weke van die akademiese jaar is dikwels deurmekaar vir leerders. Atletiekoefeninge tydens skooltyd, bloedige hitte wat almal moet trotseer, en…
KompasKompas 7 Februarie 2023
Mar-li van der Merwe gesels met Dano Swart, ‘n oudleerling en kranige sportman van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage, wat op 7 Mei 2019, tydens provinsiale…
KompasKompas 6 Februarie 2023
Athina Jansen gesels met die Hoër Volkskool in die Oos-Kaap se matriekklas van 2022. Die uitblinkers vertel van hulle prestasies en wat hulle doelwitte vir…
KompasKompas 3 Februarie 2023
Arehan Brand gesels met Salomi Mostert en Leon Lategan van The School of Entrepreneurship oor hoe Jan Alleman ‘n entrepreneur kan word, al is dit net om ‘n…
KompasKompas 2 Febuarie 2023
Droomsindroom bestaan uit twee broers, Kyle Schlebusch (16) en Kirsten Schlebusch (23). Hulle gesels oor hoe hulle lewe verander het, en hoe hulle werk en…
KompasKompas 1 Februarie 2023
KRAGKAMP - Episode 19 (slot): Kobus Burger, die meesterbrein agter die KRAGKAMP-reeks, maak ‘n belangrike aankondiging, en die deelnemers vertel van hulle…
KompasKompas 31 Januarie 2023
Matriek-toppresteerders, Suzelle Nel van Hoërskool Brandwag in Uitenhage, Utroff Rosent van Hoërskool Paul Roos in Stellenbosch en Dealan Fredericks van…
KompasKompas 30 Januarie 2023
Athina Jansen gesels met die matriekklas van 2022 se top presteerders. Leerders van die Noord- en Wes-Kaap deel hulle sukses en wenke met ons. Hulle…
KompasKompas 27 Januarie 2023
Die oorgang van skool na universiteit is nie altyd maklik nie. Met hierdie nuwe fase van jou lewe kom daar baie verantwoordelikhede en groot veranderinge…
KompasKompas 26 Januarie 2023
Die matriekuitslae is onlangs bekendgemaak. Ons gesels met die toppresteerders in Gauteng.
KompasKompas 25 Januarie 2023
KRAGKAMP - Episode 18: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe staan gereed om die wenner van die reeks te kroon. Dawie Roodt, die beoordeelaar van uitdaging 7…
KompasKompas 24 Januarie 2023
Fisioterapeut Nicol Vermeulen praat oor die voordele wat oefening inhou, en vertel hoe ons die nuwe jaar op ‘n gesonde voet kan begin.
KompasKompas 23 Januarie 2023
Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly vertel hoe leerders die nuwe akademiese jaar kan aanpak.
KompasKompas 20 Januarie 2023
Het jy enige nuwejaarsvoornemens? Hou jy nog daarby? Of glo jy nie dat dit werk nie? ‘n Nuwe jaar hou tog iets anders in as die draai van ‘n seisoen. Dit is ‘n…
KompasKompas 19 Januarie 2023
Werkloosheid onder jongmense is 'n groot probleem in Suid-Afrika. Aney Vermaas het haar eie besigheid begin, en gee raad vir jongmense oor hoe om dieselfde te…
KompasKompas 18 Januarie 2023
KRAGKAMP – Episode 17: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe vind by die oorblywende ses deelnemers uit hoe die week se aandetes lyk, en of hulle onder die R2…
KompasKompas 17 Januarie 2023
Geregistreerde dieetkundige Aleché Barnard praat oor die belangrikheid van voedsel vir breinkrag, ontwikkeling, gemoedstoestand en algemene gesondheid.
KompasKompas 16 Januarie 2023
Arehan Brand gesels met liedjieskrywer en sangeres, Jodi Jantjies, oor die liedjie, Erika Way, wat sy saam met Spoegwolf uitgereik het. Sy vertel ook van haar…
KompasKompas 13 Januarie 2023
Of jy gewig wil verloor, jou gewig konstant wil hou of net meer gesond wil leef - kenners is dit eens dat ‘n dieet meer belangrik is as oefening. Oefening is…
KompasKompas 12 Januarie 2023
Bianca van Heerden, ‘n berader by laer- en hoërskole, gee raad oor hoe om die nuwe skooljaar en al sy uitdagings aan te pak. Sy fokus op fisiese en emosionele…
KompasKompas 11 Januarie 2023
KRAGKAMP - Episode 16: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe loer by die deelnemers in ná ‘n ruskans van drie weke. Die volgende uitdaging word bekendgemaak…
KompasKompas 10 Januarie 2023
Watter impak het eksamenuitslae op matrikulante? Wat kan matrikulante doen wat negatiewe uitslae wil verbeter? Opvoedkundige spesialis Elisna Kelly gee raad…
KompasKompas 9 Januarie 2023
Arehan Brand gesels met JJ van Niekerk, die ATKV se Dramaprojek-organiseerder, oor die 2023 toneel- en drama-aanbod. Hy gesels ook met die wenners van 2022 se…

KompasKompas 5 Januarie 2023
Wat behels die binneshuise-ontwerp as ‘n beroep? Michaela Koen gesels oor haar beroep en hoe om daarvoor te studeer. Sy gee ook wenke aan studente en leerders…
KompasKompas 4 Januarie 2023
Arehan Brand gesels met Lo-André Strümpher, ‘n jong onderwyser wat direk nadat hy in 2012 gematrikuleer het, onderwys gaan studeer het. Hy vertel hoe hy…
KompasKompas 3 Januarie 2023
Arehan Brand gesels met ‘n paar van 2022 se matrikulante oor hoe hulle laaste jaar op skool was. Neal van die Hoërskool Durbanville, Lerandi van die Hoërskool…
KompasKompas 2 Januarie 2023
Arehan Brand klets met die sosiale mediasensasie, aktrise, skrywer, digter en aktivis van die Paarl, Veronique Jephtas. Hulle lag en grap saam, maar gesels ook…
KompasKompas 29 Desember 2022
Elize Greyling doen ongelooflike werk as onderwyseres en motiveerder vir sowel die leerders waarmee sy in aanraking kom as die onderwysers wat saam met haar…
KompasKompas 28 Desember 2022
Arehan Brand ondersoek die lewe ná matriek, en die keuses van jongmense om hulle professionele lewe te bevorder. Hy gesels met Antonette le Roux wat in 2012…
KompasKompas 27 Desember 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Juan Glover, 'n gevorderde lewensreddingsparamedikus. Hy gee raadoor hoe om ongelukke te vermy, en verduidelik wat om in sekere…
KompasKompas 26 Desember 2022
Arehan Brand gesels met 'n paar van 2022 se top jong uitblinkers en kyk terug na die hoogtes wat hulle vanjaar bereik het.
KompasKompas 23 Desember 2022
Theodore Jantjies vertel van die produksie, Platform 9 Homecoming, Kersfees en die nostalgie daarvan. 'n Paar bekendes deel hulle seënwense en Kersplanne.
KompasKompas 22 Desember 2022
Lenka van Dyk werk op ‘n skip, en het al in die buiteland ge aupair. Sy gee wenke oor hoe om goedkoop te reis, en vertel van haar ondervindings as ‘n jong…
KompasKompas 21 Desember 2022
KRAGKAMP - Episode 5: Die laaste twee deelnemers kry die geleentheid om hulle debatte te voer oor gratis tablette en skootrekenaars vir huiswerk, én of ouers…
KompasKompas 20 Desember 2022
Dawid Mocke, 'n voormalige wêreldkampioen in seeroei en oudlid van die Nasionale Lewensreddingspan, gesels oor veiligheid in en om die water.
KompasKompas 19 Desember 2022
Arehan Brand gesels met Ruchelle Botha, ‘n WP Aksie Netbal-speler, oor haar passie vir dié sportsoort. Sy deel ook fiksblywenke vir die feesseisoen om die…
KompasKompas 16 Desember 2022
Wêreldwyd het 27% van vroue en meisies van 15 en ouer óf fisiese óf seksuele mishandeling ervaar, maar in Suid-Afrika is die syfer 'n verbysterende een-derde…