Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 15 Desember 2022
As jy dit moeilik vind om vir mense kersgeskenke te koop, sal hierdie werkswinkel jou leer om kreatiewe naamkaartjies en ander kaartjies te maak om jou…
KompasKompas 14 Desember 2022
KRAGKAMP - Episode 14: Die tonge klap wanneer die res van die deelnemers verder debatteer. Dr. Elbie Adendorff, verbonde aan die Universiteit Stellenbosch en…
KompasKompas 13 Desember 2022
Neville Goliath, die Wes-Kaapse Programbestuurder van die Positiewe Gedragsprogram, vertel vir Mar-li van der Merwe van die program en hoe die…
KompasKompas 12 Desember 2022
Arehan Brand gesels met Ophola Mente, ‘n matrikulant aan die Hoërskool George Randell in Oos-London, wat onlangs die wenner van die Vroue in Fisika in…
KompasKompas 9 Desember 2022
Hoe kan 'n mens stylvol lyk met minimale moeite, én met 'n klein begroting? Watter vyf items móét jy in jou kas hê? Kelly-lee Ohlson en Eileen Hamer, twee…
KompasKompas 8 Desember 2022
Die Johannesburg Modeweek het vanjaar sy 15e verjaarsdag gevier. Een van die organiseerders, Janet Potgieter, vertel wat vanjaar se geleentheid so spesiaal…
KompasKompas 7 Desember 2022
KRAGKAMP - Episode 13: Die deelnemers praat steeds ‘n hond uit ‘n bos, wanneer hulle verder debatteer. Dr. Elbie Adendorff van die Universiteit Stellenbosch en…
KompasKompas 6 Desember 2022
Vroteier, Blindemol en Slangetjies en Leertjies is van kinders se gunsteling vakansiespeletjies wat ook wiskundige denke stimuleer. Engela Claassen,‘n…
KompasKompas 5 Desember 2022
Arehan Brand gesels met Miché van Wyk, ‘n dramastudent aan die Universiteit Stellenbosch wat onlangs haar eie produksie, Is Als Orraait in die Huis van die…
KompasKompas 2 Desember 2022
Ons gesels oor dans in al sy vorme. Chrislynn Sias praat met Ingrid Beets, stigter van die Ingrid Beets School of Dance. ‘n Danser, Gillian Jacobs Dirks…
KompasKompas 1 Desember 2022
Die BRICS Somerskool gee die geleentheid aan 50 jong leiers van BRICS-lande om 'n reeks werkswinkels en lesings by te woon, wat fokus op die ekonomie…
KompasKompas 30 November 2022
KRAGKAMP - Episode 12: Die die deelnemers skop af met hulle sesde uitdaging, Debat en Kritiese Denke!. Dr. Elbie Adendorff van die Universiteit Stellenbosch is…
KompasKompas 29 November 2022
Allison Landsberg, 'n vakadviseur vir Verbruikerstudies, gee raad en wenke vir die voorbereiding vir die eindeksamen.
KompasKompas 28 November 2022
Athina Jansen gesels met leerders van die Wes- en Noord-Kaap tot Gauteng wat is uitblinkers is in musiek, drama en in leierskap. Sy vind ook meer uit oor…
KompasKompas 25 November 2022
Movember is 'n jaarlikse geleentheid wat die groei van snorre behels om bewusmaking te skep van mans se gesondheidskwessies, soos prostaatkanker, testikulêre…
KompasKompas 24 November 2022
Marintha Labuschange doen hersiening van Drama. Sy praat oor die uitleg van die vraestel, en waarop leerders moet fokus in hulle voorbereiding.
KompasKompas 23 November 2022
KRAGKAMP - Episode 11: Die laaste paar deelnemers voltooi hulle effektiewe tydsbestuur-uitdaging. Eloise Cupido, die beoordeelaar vir hierdie uitdaging, deel…
KompasKompas 22 November 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Rhozane Dreyer-Albanie, vakadviseur vir Besigheidstudies in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, oor die uitdagings wat matrieks…
KompasKompas 21 November 2022
Arehan Brand gesels met Matthew Blaauw, Larissa Kamstra, Mia Ludick en Dané Schönborn, die wenners van die Maak My ‘n Miljoenêr – Entrepreneur van die Jaar…
KompasKompas 18 November 2022
Om jou eie besigheid te begin is nie ‘n katjie wat jy sonder handskoene wil aanpak nie. Lee-Anne Maart vertel van haar besigheid, Craze Zone. Jolene…
KompasKompas 17 November 2022
Trudi van Wyk doen hersiening met musiekleerders oor Vraestel 2, die luister-vraestel.
KompasKompas 16 November 2022
KRAGKAMP - Episode 10: Die deelnemers moet hulle dag haarfyn beplan, want die fokus is op effektiewe tydsbestuur. RSG se Eloise Cupido is die kenner en…
KompasKompas 15 November 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Jean Goliath, adjunkhoof-onderwyskundige vir Lewenswetenskappe in die Wes-Kaap, oor belangrike aspekte wat leerders kan help in…
KompasKompas 14 November 2022
Athina Jansen gesels met die hoofleier van Hoërskool Albertina vir 2023, Leigh-Hende Eksteen, en met ‘n kultuur-uitblinker van Vredendal Sekondêre Skool, Eswin…
KompasKompas 11 November 2022
Waar woorde faal, praat musiek. Ernusta Maralack, Kuier se artikelredakteur, gesels oor die komende Musiekindaba, en hoe opkomende jong kunstenaars hierby baat…
KompasKompas 10 November 2022
Trudi van Wyk doen hersiening van Musiek Vraestel 1, wat handel oor teorie en geskiedenis.
KompasKompas 9 November 2022
KRAGKAMP - Episode 9: Die laaste paar deelnemers sleep vlerk en werk hard om vir Armand Aucamp, hulle beoordeelaar, te vlei met hul pick-up lines en date…
KompasKompas 8 November 2022
Marius Diergaardt, die senior kurrikulumbeplanner vir Fisiese Wetenskappe in die Wes-Kaap, bespreek noodsaaklike aspekte, wat matrieks sal help met die…
KompasKompas 7 November 2022
Athina Jansen gesels met Valsbaai Primêr se skaakuitblinkers, ‘n dramaster van Hoërskool Okiep, en ‘n leerderleier van Worcester Sekondêr.
KompasKompas 4 November 2022
Chrislynn Sias gesels met twee akteurs wat by die Woordfees genomineer is vir hulle produksies en spel - Ashley De Lange en Sean Van Noordwyk.
KompasKompas 3 November 2022
Magriet Botha, Visuele Kunste-onderwyser by Jan Viljoen, doen hersiening van die vak se inhoud.
KompasKompas 2 November 2022
KRAGKAMP - Episode 8: Die deelnemers kry hulle vierde uitdaging: liefde en ‘n liefdesafspraak met ‘n begroting. Arehan Brand, Mar-li van der Merwe en die…
KompasKompas 1 November 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Anita Ockhuis, 'n wiskunde-onderwyser by Proteahoogte Akademie, oor wat matrieks in die tweede vraestel kan verwag.
KompasKompas 31 Oktober 2022
Albertha van der Merwe, senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans Huistaal in die grondslagfase by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, vertel hoe ouers, voogde…
KompasKompas 28 Oktober 2022
Die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika is kommerwekkend. Chrislynn Sias gesels met Lika Berning, medestigter van iKasi Creative, ‘n nie-winsgewende organisasie…
KompasKompas 27 Oktober 2022
Hardus Greyling gesels oor sy beroep as fisikus en bestuurder van navorsing by die WNNR. Hy gee raad vir jongmense en vertel ook hoe 3D-drukwerk ‘n positiewe…
KompasKompas 26 Oktober 2022
KRAGKAMP - Episode 7: Die laaste paar deelnemers kook die resep wat deur beoordelaar Martelize Brink gedeel word. Arehan Brand en Mar-li van der Merwe loer ook…
KompasKompas 25 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met Suzette van Niekerk, vakadviseur vir Afrikaans Huistaal vir Graad 10 – 12 in die Eden en Sentraal-Karoo Onderwysdistrik. Hulle bespreek…
KompasKompas 24 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met Clemizia Cupido, ‘n Ekonomie-vakadviseur in die Eden Sentraal en Karoo Onderwysdistrik, oor die twee eindeksamen-vraestelle. Hulle…
KompasKompas 21 Oktober 2022
Chrislynn Sias gesels met Angus Solly, ‘n Tuks-student wat in sy vryetyd ‘n waaghals-dubbel is in die TV-reeks, Diepe Waters. Rocco Meiring, ‘n swemafrigter…
KompasKompas 20 Oktober 2022
Dans speel ‘n belangrike rol in baie kulture. Dit bring mense saam, en daarom fokus ons op dans as 'n loopbaan. Dirk Badenhorst gesels oor sy baletgeselskap…
KompasKompas 19 Oktober 2022
KRAGKAMP - Episode 6: Die deelnemers begin met die derde uitdaging, kook en kombuisetiket. Arehan Brand en Mar-li van der Merwe kry ‘n resep by RSG se…
KompasKompas 18 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met André Louw, ‘n geskiedenis-vakadviseur by die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, oor die inhoud van vraestelle, hoe om die opstel- en…
KompasKompas 17 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met Lynn Kruger, ‘n Godsdiensstudie-onderwyser aan die Hoërskool Elswood, en Ethan Carolus van Hoërskool Bishop Lavis, oor hierdie vak se…
KompasKompas 14 Oktober 2022
Oktober is Borskanker-bewusmakingmaand. Chrislynn Sias gesels met Debbie Gebhardt oor hulle niewinsgewende organisasie, Check Now, Prevent, en die innoverende…
KompasKompas 13 Oktober 2022
Craig besit sy eie haarsalon aan die Wesrand. Hy vertel hoe wonderlik sy werk is, en motiveer jongmense om hard te werk. Hy gesels oor hoe hy sy besigheid en…
KompasKompas 12 Oktober 2022
KRAGKAMP - Episode 5: Die deelnemers vertel hoe hulle voel noudat hulle weet dat daar punte op die spel is met elke uitdaging. Arehan Brand en Mar-li van der…
KompasKompas 11 Oktober 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Alexa van Wyk, vakadviseur vir Wiskundige Geletterdheid in die Wes-Kaap, oor belangrike aspekte wat matrieks sal help met hulle…
KompasKompas 10 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met Pieter Kirsten, vakadviseur vir Natuurwetenskap en Tegnologie by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, oor klaskamerbestuur. Hy…
KompasKompas 7 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met Natasha Swart van Kathu in die Noord-Kaap oor haar studies in veeartsenykunde en diereversorging. Sanet Badenhorst gesels ook oor haar…
KompasKompas 6 Oktober 2022
Juandre Visser, ‘n graad 11-leerder, presteer op alle vlakke – kultuur, sport en akademie. Hy is ook onderhoofseun vir 2023. Juandre gee wenke aan leerders om…
KompasKompas 5 Oktober 2022
KRAGKAMP - Episode 4: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe gee die tweede uitdaging aan die deelnemers – mode en stilering. Voormalige Mej. SA-finalis en Boer…
KompasKompas 4 Oktober 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Glen Samaai, adjunkhoof-onderwyskundige vir Geografie in die Wes-Kaap en skrywer van Graad 10-12 handboeke, om leerders goed…
KompasKompas 3 Oktober 2022
Arehan Brand gesels met Ismail Taladia van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, wat werksaam met die vakke, Lewensoriëntering en Lewensvaardighede. Hy deel…
KompasKompas 30 September 2022
Candice Baron deel haar gesondheidsreis met servikale kanker, en Glenda Tutt vertel van die gebruik van menstruaiebekers.
KompasKompas 29 September 2022
Top Dogs is ‘n landswye nie-winsgewende organisasie wat honde oplei om terapiehonde te wees. Hulle gebruik die honde in hospitale, ouetehuise en kinderhuise…
KompasKompas 28 September 2022
KRAGKAMP - Episode 3: Arehan Brand en Mar-li van der Merwe gee die eerste uitdaging aan die deelnemers. Die bekende Suidooster-akteur en sosiale media boffin…
KompasKompas 27 September 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Keenan Moses, vakadviseur vir Rekeningkunde in die Wes-Kaap, oor wat Matrieks kan verwag in die eksamen. Lohandi Whitmore, ‘n…
KompasKompas 26 September 2022
Arehan Brand gesels met drie leerders aan die Hoërskool Durbanville wat onlangs vir die eerste keer die Suidstreek Afriforum se Dink of Sink-debatskompetisie…
KompasKompas 23 September 2022
September is bewusmakingsmaak oor polisistiese ovariale sindroom. Marlise September, ‘n neonatale verpleegster, vertel van die siekte en deel haar eie reis met…