Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 22 September 2022
TikTok is die gewildste sosiale mediaplatvorm onder jongmense. Mart-Leen Oosthuizen gesels met Jezelle Catherine, ‘n Suid-Afrikaanse TikTok-ster wat 7,5…
KompasKompas 21 September 2022
Episode 2 van RSG se tiener-realiteitsreeks, KRAGKAMP. Arehan Brand & Mar-li van der Merwe stel jou aan die volgende groep deelnemers bekend wat hul…
KompasKompas 20 September 2022
Athina Jansen gesels met Wendy Solomons, Toerisme-vakadviseur in die Wes-Kaap, oor wat Matrieks kan verwag in die eindeksamen.
KompasKompas 19 September 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Mathilda Botha, die senior-kurrikulumbeplanner vir Kodering en Robotika in die grondslagfase in die Wes-Kaap, oor hoe om…
KompasKompas 16 September 2022
Is jou liggaam gereed vir die somer? Die warm seisoen is vinnig besig om ons te bekruip, en nou is die perfekte tyd om jou kop, liggaam en kas skoon te kry!…
KompasKompas 15 September 2022
Roman is ‘n jong onderwyser wat vyf jaar lank in China skoolgehou het om studielenings af te betaal. WHy vertel van sy avonture daar.
KompasKompas 14 September 2022
RSG se nuwe tienerrealiteitsreeks, KRAGKAMP, skop af! Ontmoet die eerste vier deelnemers wat aan hierdie baanbrekerreeks gaan deelneem: Claudia Stipp (17) van…
KompasKompas 13 September 2022
Mar-li van der Merwe praat met Patrick Julius, senior onderwyskundige en hoofnasiener vir Ingenieursgrafika en ontwerp in die Wes-Kaap, oor hierdie vak. Hy gee…
KompasKompas 12 September 2022
Athina Jansen gesels met hokkie-uitblinkers van Bloemfontein en musiekkunstenaar Jodi Jantjies. ‘n Jong akteur van Johannesburg, Liam Bosman, gee raad en wenke…
KompasKompas 9 September 2022
Digkuns is om te skilder met woorde. Almal het al probeer gedigte skryf, hetsy dit die oulike gediggie is wat jy vir jou laerskoolonnie moes skryf, of toe jy…
KompasKompas 8 September 2022
(N)YDO is ‘n gemeenskapsorganisasie in Eersterust, Pretoria. Hulle fokus op die jeug, en werk nou saam met die Departement van Korrektiewe Dienste om jong…
KompasKompas 7 September 2022
Arehan Brand gesels met Christian Harmse, jeugmentor, gemeenskapswerker en motiveringspreker, oor tweede geleenthede vir jong misdadigers wat vervolg is en in…
KompasKompas 6 September 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Johan Moolman, 'n Landboutegnologie-onderwyser by Hoër Landbouskool Boland. Hy bespreek ‘n paar belangrike aspekte wat leerders…
KompasKompas 5 September 2022
Athina Jansen gesels met die 2023-hoofleiers van Wittedrift Hoërskool wat opgewonde is oor hulle verkiesing. ‘n Model van Pretoria, Lesley-Anne Holworthy, is…
KompasKompas 2 September 2022
Die medialandskap is konstant aan die verander, en selfs jongmense sukkel soms om by te bly. Twee jong joernaliste, Jody-Lynn Taylor en Clyde Adams, vertel…
KompasKompas 1 September 2022
Wat behels die skoolvak, Inligtingstegnologie? Watter beroepe wat jy kan volg as jy rekenaarwetenskap studeer?
KompasKompas 31 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met Ignatia Pastor, ‘n Graad 11-leerder aan die Hoërskool Proteus in Atlantis, oor haar deelname aan Kaapstad se Junior Stadsraad…
KompasKompas 30 Augustus 2022
Colin Green en Johrita Hanekom, vakadviseurs vir Lewensoriëntering, bepreek belangrike aspekte wat leerders sal help met die voorbereiding vir die eksamen wat…
KompasKompas 29 Augustus 2022
Ann-ne Venter, wenner van die ATKV Skoleredenaarskompetisie in die kategorie vir Afrikaans Huistaal Voorbereid Graad 10 – 12, vertel van dié prestasie en haar…
KompasKompas 26 Augustus 2022
Wat het dit van jou geverg om jou drome na te jaag en passies uit te leef? Chrislynn Sias gesels met Adrian Mankopan en Keanu Harker oor hulle lewensreis en…
KompasKompas 25 Augustus 2022
Die kunste is belangrik in skole, en daarom vier baie skole dit met kunstefeese. Mart-Leen Oosthuizen kyk na twee hoёrskole wat onglangs hulle eie kunstefeeste…
KompasKompas 24 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met Bradley Klein, ‘n joernalis, gemeenskapsleier, entrepreneur en motiveringspreker van Atlantis, oor jongmense se rol in leierskap…
KompasKompas 23 Augustus 2022
Mar-li van der Merwe praat met John Ellis, onderwyskundige vir Siviele Tegnologie in die Wes-Kaap, oor hierdie vak. Hy gee wenke om leerders te help met die…
KompasKompas 22 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met Tiah Williams, ‘n sanger aan die Hoërskool Tygerberg, wat onlangs drie gouemedaljes by die Gemini-sangkompetisie gewen het. Daniël…
KompasKompas 19 Augustus 2022
Clinton Morgenrood, ‘n sosiale media-bemarker en -entrepreneur, asook kosstileerder, vertel van sy werk. Alwyn Uys, wat in sy 20’s verskeie terugslae ervaar…
KompasKompas 18 Augustus 2022
Wat behels dit om ‘n fisioterapeet te wees en te word? Ons kyk ook na beroep en studierigtings in komplementêre medisyne. Luister en vind uit of een van…
KompasKompas 17 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met Franlen Coetzee, die uitstallingbeplanner en koördineerder by die Kaapse Loopbaan Uitstallersvereniging, oor loopbaan-uitstallings en…
KompasKompas 16 Augustus 2022
Mar-li van der Merwe praat met Ronel Schoeman van die Weskaapse OnderwysdDepartement oor Rekenaartoepassingstegnologie. Sy verduidelik ook vir graad 12…
KompasKompas 15 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met Mizelle Terre’Blanche, ‘n matrikulant aan die Hoërskool Ferdinand Postma in Potchefstroom, wat aan die Dans Wêreldbeker deelgeneem het…
KompasKompas 12 Augustus 2022
Arno van Zijl, die Suid-Afrikaanse senior en junior o/74 kg stoeikampioen, vertel vir Arehan Brand van sy onlangse deelname aan die Statebondspele in…
KompasKompas 11 Augustus 2022
Mart-Leen Oosthuizen vind uit wat dit alles verg om ‘n mediese dokter word.
KompasKompas 10 Augustus 2022
Wat is al die verskillende na-skoolse onderwysinstansies waar Suid-Afrikaners verder kan studeer? Arehan Brand gesels met Trudi van Wyk, Direkteur vir…
KompasKompas 9 Augustus 2022
Mar-li van der Merwe praat met Kevin Malan, 'n senior onderwyskundige vir Meganiese Tegnologie in die Wes-Kaap, oor hierdie vak. Hy gee wenke om leerders te…
KompasKompas 8 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met die wenners en uitblinkers van vanjaar se KKNK Dramaweb SA-kompetisie. Die kompetisie se stigter, Ira Blanckenberg, kuier saam, asook…
KompasKompas 5 Augustus 2022
Wat beteken Vrouedag vir jou? Twee jong onderwysers vertel wat die dag vir hulle beteken, hoe hulle dit gaan vier en wat vroue se vryheid vir hulle beteken.
KompasKompas 4 Augustus 2022
Daar word al van kleins af vir kinders vertel hoe belangrik lees is, maar wat maak dit so belangrik? Skole en ouers moet anders oor lees dink, en hulle kinders…
KompasKompas 3 Augustus 2022
Hoe kry jy werk sonder dat jy vir ‘n lang periode werkloos is? Arehan Brand praat met Johann van Niekerk, die Afrika-spanbestuurder by ‘n finansiële…
KompasKompas 2 Augustus 2022
Mar-li van der Merwe praat met Trevor Adams, senior onderwyskundige vir Elektriese Tegnologie in die Wes-Kaap, oor hierdie vak. Hy gee wenke om leerders te…
KompasKompas 1 Augustus 2022
Arehan Brand gesels met Yulienke Jacobs, Miss Teen International South Africa 2022, oor skoonheid- en modelkompetisies. Wilan Basson is onlangs as die o/17…
KompasKompas 29 Julie 2022
Grant Jefthas, ‘n skywer, en Melicia Sny, ‘n maatskaplike werker, het dinge glad nie maklik gehad in die lewe nie, maar daar is nie ‘n opgee-haar op hulle…
KompasKompas 28 Julie 2022
Sowat 345-miljoen mense wêreldwyd het kroniese hepatitis. Hepatitis A (geelsug) is geneesbaar, maar Hepatitis B tot E is nie. Wat is Hepatitus? Hoe beskerm ek…
KompasKompas 27 Julie 2022
Charl Davids, die waarnemende direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Studentevoorlightingsentrum, deel gesonde druk- en stres-hanteringsmeganismes en…
KompasKompas 26 Julie 2022
Mar-li van der Merwe praat met Sarelda Koopman van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor die drie-stroom-model, wat leerders beter keuses bied om hulle…
KompasKompas 25 Julie 2022
Wiandré van Deventer, die kaptein van die nasionale o/19 mansjukskeispan, vertel vir Arehan Brand wat dié sport behels. Zachary Wangra, een van die…
KompasKompas 22 Julie 2022
Huiskoop is nie kinderspeletjies nie. Chrislynn Sias gesels met Grazelde Langeveld oor haar soektog na haar droomhuis en haar ervaring met die koop van haar…

KompasKompas 20 Julie 2022
Arehan Brand gesels met jongmense oor die uitdagings wat hulle in hulle loopbane ervaar. Clirissa Olivier, ‘n werwingsagent, bespreek sommige van hierdie…
KompasKompas 19 Julie 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Ashric Don van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor nuwe tegnologie in die onderwys. Hy praat oor die waarde van kodering en…
KompasKompas 18 Julie 2022
Athina Jansen gesels met akademiese uitblinkers, en met aktrise Mienke Ehlers oor haar loopbaan.
KompasKompas 15 Julie 2022
Ons bespreek hoe die misbruik van drank, dwelms en enige ander middel jou geestesgesondheid kan beïnvloed. Alishia Prins vertel van haar geestesversteuring, en…
KompasKompas 14 Julie 2022
Fotografie is baie mense se passie en stokpertjie, maar kan jy dit ‘n beroep maak? Fotografie word beskou as die beste ding wat uitgevind is ná gedrukte nuus…
KompasKompas 13 Julie 2022
Elzáhn Dorfling, ‘n lewens- en verhoudingsafrigter vertel hoekom jong mense moet prioritiseer en doeltreffende beplanning doen. Sy verduidelik ook hoekom ons…
KompasKompas 12 Julie 2022
Mar-li van der Merwe praat met Abdurouf Aziz, assistentdirekteur van e-infrastruktuur en tegnologie-ontwikkeling by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor slim…

KompasKompas 8 Julie 2022
Hoekom besluit al hoe meer jongmense om oorsee te gaan werk? Watter werksgeleenthede is in die buiteland beskikbaar? Arehan Brand vind meer uit oor die werk…
KompasKompas 7 Julie 2022
Hoe minder ons nou doen om klimaatsverandering aan te pak, hoe meer sal ons in die toekoms moet doen. Hoekom is klimaatsverandering ‘n probleem? Hoe kan…
KompasKompas 6 Julie 2022
Arehan Brand gesels met Elzáhn Dorfling, ‘n lewens- en verhoudingsafrigter, oor hoe om tydsbestuur baas te raak. Hulle gee tegnieke wat vir oud en jonk kan…
KompasKompas 5 Julie 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Susan Hanekom oor die dienste wat EDULIS, die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se biblioteekdiens. bied. Hulle kyk ook na die…
KompasKompas 4 Julie 2022
Athina Jansen gesels met sportiewe uitblinkers van Kakamas, Worcester en Mitchellsplain, en met ‘n dramauitblinker Tiffany Saterdaght van Outshoorn, wat…
KompasKompas 1 Julie 2022
Chrislynn Sias gesels met Ryan Daniels en Natasha Rooi, wat terugploeg in hulle gemeenskappe. Soms word ons so vasgevang in ons eie wêreld, dat ons nie dink…