Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 30 Junie 2022
Die modebedryf is een van die grootste bedrywe in die wêreld. Mart-Leen Oosthuizen vind uit modeontwerp as ‘n studie- en beroepsrigting behels.
KompasKompas 29 Junie 2022
Arehan Brand vind meer uit van ‘n organisasie wat haweloses en werklose jongmense help. Hy gesels ook met die Top 10 finaliste van die Maak My ‘n Miljoenêr…
KompasKompas 28 Junie 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Elzette Brown van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se e-leer-direktoraat, oor digitale hulpbronne. Aktrise Des-Lee McKenzie…
KompasKompas 27 Junie 2022
Athina Jansen gesels met sportuitblinkers van Worcester en Lutzville in die Wes-Kaap, en met ‘n 14-jarige karateka van Kraaifontein wat Suid-Afrika in…
KompasKompas 24 Junie 2022
Dustin Coraizin en Keegan van der Merwe het harde klippe gekou, maar beur voort in weerwil van die struikelblokke. Chrislynn Sias gesels met hierdie twee…
KompasKompas 23 Junie 2022
Is onderwys die studierigting vir jou? Mart-Leen Oosthuizen praat met onderwysers oor hulle beroepsrigting en wat dit verg om 'n goeie opvoeder te wees.
KompasKompas 22 Junie 2022
Arehan Brand gesels met Gerhard Jacobs, ‘n vlieginstrukteur en fasiliteerder van die Young Wings Flying Adventure-kamp, om meer te leer van beroepe en…
KompasKompas 21 Junie 2022
Arehan Brand hoor by Jaco van Niekerk, ‘n senior vakspesialis in e-leer in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, oor hoe leerders deel kan word van die…
KompasKompas 20 Junie 2022
Athina Jansen gesels met hoërskool-musiekuitblinkers wat deel is van die Mitchells Plain en Kraaifontein Music Academy, oor wat musiek vir hulle beteken…
KompasKompas 17 Junie 2022
Hoe kan ons die jeug bemagtig om geldvaardig te wees? Chrislynn Sias praat met Carla Oberholzer, 'n skuldadviseur, wat wenke gee oor hoe om geldslim te word…
KompasKompas 16 Junie 2022
Jeugdag is die verwensliking van ‘n visie en ‘n droom waarvoor duisende Suid-Afrikaanse jeugdiges geveg het. Jeugdag is die viering van jeug, krag en eenheid…
KompasKompas 15 Junie 2022
Arehan Brand gesels met Malvonia Cupido, ‘n besigheidsadviseur vir ekonomiese ontwikkeling by die Nasionale Jeug Ontwikkelingsagentskap, oor hulle finansiële…
KompasKompas 14 Junie 2022
Mar-li van der Merwe speel Woord vir Woord. Sy gesels met Albertha van der Merwe van die Wes-Kaap Onderwysdepartement oor die belangrikheid van ‘n goeie…
KompasKompas 13 Junie 2022
Athina Jansen gesels met die uitblinkers van die Mentor My-program. Akteur Viljé Maritz, een van die mentors, vertel meer oor die program. Die deelnemers…
KompasKompas 10 Junie 2022
Chrislynn Sias gesels met jongmense wat die jeug bemagtig en toerus met die nodige vaardighede om hulleself te bevorder. Henriette Cook het saam met ander jong…
KompasKompas 9 Junie 2022
Predikante, pastore en priesters bring mense bymekaar om hulle te lei in hulle geloof. Wat behels die studierigting Teologie?
KompasKompas 8 Junie 2022
Arehan Brand kuier by die Nasionale Jeug Ontwikkelings Agentskap (NYDA) se kantore in die Goue Akker in Kaapstad, en gesels met Marvonia Cupido, ‘n Besigheids…
KompasKompas 7 Junie 2022
Mar-li van der Merwe praat met Dawn Cozett van die Wes-Kaap Departement van Onderwys oor perseptuele leer en hoe perseptuele vaardighede ontwikkel kan word…
KompasKompas 6 Junie 2022
Athina Jansen gesels met die skrywer en akteurs van die teaterproduksie, Vloeibare Moed. Hulle wil bewusmaking skep vir geslagsgebaseerde geweld deur hulle…
KompasKompas 3 Junie 2022
Arehan Brand gesels met Twanel Botha, ‘n hoërskoolonderwyser met ‘n agtergrond in dieregedrag. Sy vertel van die ooreenkomste tussen troeteldiere en…
KompasKompas 2 Junie 2022
Daar word in die Griekse metologie melding gemaak van aptekerswese. Dit is ‘n ou veld wat al baie ontwikkel en bygedra het tot vandag se moderne en effektiewe…
KompasKompas 1 Junie 2022
Arehan Brand praat met Christopher Julius, ‘n finansiële beplanner en makelaar, oor finansiële verantwoordelikheid. Dané Schönborn en Mia de Beer, twee van die…
KompasKompas 31 Mei 2022
Mar-li van der Merwe praat met Sanel Vos, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die welstand van graad 12 leerders. Sy vertel hoe leerders angstigheid kan beheer…
KompasKompas 30 Mei 2022
Athina Jansen gesels met sport- en kultuuruitblinkers van die Hoërskool Wittedrift oor hulle prestasies. Sy praat ook met die stigters van die dansgeselskap…
KompasKompas 27 Mei 2022
Chrislynn Sias gesels met komediant Tracey-lee Oliver, wat vertel hoe jy lag-lag jou geld as komediant kan verdien. Jaydy Warnick neem ons deur haar…
KompasKompas 26 Mei 2022
Videospeletjies is sedert die vroeë jare 70 deel van die jeug- en popkultuur. Rekenaarspeletjies, selfoonspeletjies en enige eleketroniese speletjie is deesdae…
KompasKompas 25 Mei 2022
Lewenslange leer is nie net ‘n modewoord nie, dis ‘n filosofie. Arehan Brand gesels met dr. Marni Bonthuys van die Universiteit van Wes-Kaapland oor…
KompasKompas 24 Mei 2022
Die verband tussen akademiese prestasie en geestesgesondheid word bespreek. Mar-li van der Merwe praat hieroor met dr. Elmien Sinclair, die hoof van akademiese…
KompasKompas 23 Mei 2022
Arehan Brand praat oor leierskap met Ethan-John Carstens, die Junior Burgemeester van Mosselbaai. Shaun-Lee Laksman, ‘n jongman wat ‘n bronsmedalje verower het…
KompasKompas 20 Mei 2022
Weet jy hoe groot die probleem van werkloosheid in Suid-Arika is? Ons praat met jongmense wat werkloos is oor hoe dit hulle lewe en gemoedstoestand beïnvloed…
KompasKompas 19 Mei 2022
Eksamentyd is 'n deurmekaar en stresvolle tyd. ‘n Goeie studierooster sal help om jou gedagtes bymekaar te kry en meer effektiewe studiesessies te hê. Die…
KompasKompas 18 Mei 2022
Arehan Brand kry raad en wenke by Janice Viljoen van EDUvelopment oor Graad 9-vakkeuses. Hy loer in by die Chrysalis Academy in Tokai, en vind uit hoe hierdie…
KompasKompas 17 Mei 2022
Mar-li van der Merwe gesels met Albert Keet, ‘n opvoedvoedkundige sielkundige, oor studiemetodes en hoe om eksamenstres te beheer. Liezl Kilian, ‘n…
KompasKompas 16 Mei 2022
Athina Jansen gesels met drama-uitblinkers wat innoverende maniere vind om werk te skep. Sy praat ook met twee Kanna-wenners. Mandri Sutherland, Carlo Daniels…
KompasKompas 13 Mei 2022
Chrislynn Sias gesels met die twintigjarige Tredeaux Pitout en Audine Kaye oor hulle werk in inligtingstegnologie. Enrico Hartzenberg, 'n skrywer, danser…
KompasKompas 12 Mei 2022
Daar is sowat 1 miljard aktiewe gebruikers op Instagram, waarvan 2 miljoen besighede is. Dit maak hierdie platform ideaal vir jongmense om hulle besighede te…
KompasKompas 11 Mei 2022
Arehan Brand gesels met prof. Jean Greyling en Cornelius Greyling oor kodering en programmering. Hulle bepreek loopbane in dié rigting, en hoekom jongmense nou…
KompasKompas 10 Mei 2022
Anita van Vuuren van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement praat oor die opleiding van onderwysers in e-leer.
KompasKompas 9 Mei 2022
Athina Jansen gesels met twee uitblinkers wat hulle nagraadse studies aangepak het. Ayesha Shaikh is tans besig om haar doktorale studie in plantpatalogie te…
KompasKompas 6 Mei 2022
Wat is hierdie winter se grimeertendense? Hoe kan ‘n danser net uithou en aanhou? Chrislynn gesels grimering en wintertendense met twee grimeerkunstenaars…
KompasKompas 5 Mei 2022
Onderrig in jou moedertaal help met die kritiese ontwikkeling van denke en geletterdheidsvaardighede. Navorsing wys ook dat kinders en leerders wat in hulle…
KompasKompas 4 Mei 2022
Arehan Brand gesels met Albert van Wyk, ‘n entrepreneur, belegger, skrywer en motiveringspreker, en met Hernus Basson Jnr, ‘n entrepreneur van die Kaap, oor…
KompasKompas 3 Mei 2022
Ismail Teladia van die Wes-Kaap Onderwysdepartementoor praat oor die driestroommodel en vaardigheidsontwikkeling in die Wes-Kaap.
KompasKompas 2 Mei 2022
Arehan Brand gesels met Densley Carolissen (Lyrically Deezy), wat onlangs as Suid-Afrika se top choreograaf bekroon is. Hy praat ook met die lede van die…
KompasKompas 29 April 2022
Of jy dit nou wil erken of nie, dis bitter moeilik om ‘n gesonde en aktiewe leefstyl in die winter te handhaaf. Coral Jacobs, ‘n persoonlike afrigter…
KompasKompas 28 April 2022
Musiek, kuns en drama speel 'n belangrike rol in skole. Dit het 'n positiewe uitwerking op jongmense se emosionele ontikkeling, en gee ‘n plek waar leerders…
KompasKompas 27 April 2022
Die jeug van Suid-Afrika het ‘n belangrike rol om te speel in die land se demokratiese bestel. Arehan Brand kyk op Vryheidsdag na die jeug se regte en hulle…
KompasKompas 26 April 2022
Dr. Antoinette Venter van die Wes-Kaap Onderwysdepartement praat oor hoe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe lewe in die klaskamer kan kry.
KompasKompas 25 April 2022
Athina Jansen gesels met die 5 NATI jongsterre wat hulle verhoogdramas by die Suidoosterfees gaan debuteer, oor hulle proses en ervaring.
KompasKompas 22 April 2022
Wonder jy wat ‘n misdaadregskenner as ‘n hanteringsmeganisme gebruik? Of hoekom mense hulle hart en siel in hulle gemeenskappe ploeg?
KompasKompas 21 April 2022
Sport in skole speel ‘n belangrike rol in ‘n kind se opvoeding, en hoe ‘n kind terugkyk en voel oor sy skooldae. Ons fokus op die belangrikheid van sport…
KompasKompas 20 April 2022
Hoekom besluit al hoe meer jongmense om oorsee te gaan werk? Watter werksgeleenthede is in die buiteland beskikbaar? Arehan Brand vind meer uit oor die werk…
KompasKompas 19 April 2022
Heruitsending: Francois van der Merwe praat met Anina Lundie oor skeppende kunste en watter belangrike rol dit in die samelewing speel. Sy verduidelik ook die…
KompasKompas 18 April 2022
Athina Jansen gesels met uitblinkers van Worcester in die Wes-Kaap. Selby Williams, ‘n sendingwerker en musiekkunstenaar, vertel wat hom gemotiveerd hou…
KompasKompas 15 April 2022
Chrislynn Sias gesels met Simone-Briesies Thomas wat besig is om haar doktorsgraad in bemarking in Duitsland te voltooi. Ons gooi ook ‘n draai by ‘n paar…
KompasKompas 14 April 2022
Mart-Leen Oosthuizen kyk na werkloosheid en entrepreneurskap. Sy gesels met twee jongmense wat hulle eie besighede begin het. Werkloosheid onder jongmense…
KompasKompas 13 April 2022
Hoe vind jy werk sonder om vir ‘n lang periode werkloos te wees? Arehan Brand kry die antwoord by Johann van Niekerk, bestuurder by ‘n finansiële konsultasie…
KompasKompas 12 April 2022
Karen Woodward en Nunia Josephs van die Wes-Kaap Onderwysdepartement gee raad vir ouers van kinders in grade 4 tot 7 oor hoe om hulle kinders se geletterdheid…
KompasKompas 11 April 2022
Athina Jansen gesels met die deelnemers aan die Karoo Kaarte KKNK-projek wat in Oudtshoorn woon, oor die projek wat deur drama, musiek en visuele kuns…
KompasKompas 8 April 2022
Chrislynn Sias gesels met digter en kunstenaar Gracia Nicholls, wat ook een van haar gedigte voordra. Die vermaaklikheidsverslaggewer, Kelly-Lee Ohlson, vertel…