Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 7 April 2022
Mart-Leen Oosthuizen gesels met ‘n matriekleerder wat disleksie het, en met opvoedkundige sielkundige Christelle du Plessis. Disleksie is ‘n leergestremdheid…
KompasKompas 6 April 2022
Arehan Brand gesels met Clirissa Olivier, ‘n werwingsagent, en kry waardevolle en praktiese wenke vir suksesvolle werksaansoeke. Hy vind ook uit hoe om te…
KompasKompas 5 April 2022
Elzette Brown van die Wes-Kaap Onderwysdepartement praat oor vervlegte leer, en hoe hierdie manier van leer baie leerders kan help.
KompasKompas 4 April 2022
Meneer MJ Scholts praat oor leierskap, en hoekom dit 'n waardevolle ervaring kan wees om te probeer om 'n leier te word. Ons kyk ook na depressie en angs, en…
KompasKompas 1 April 2022
Chrislynn Sias gesels met Warren Theunis, beter bekend as Mr Barber South Africa, oor die gemeenskapswerk wat hy doen. Lluwellyn Afrika neem ons op ‘n reis van…
KompasKompas 31 Maart 2022
Chrislynn Sias praat met Jonathan Arries oor die vak, geskiedenis. Juffrou Alicia Baartman vertel hoe sy haar vakke, tegnologie en natuurwetenskappe, prakties…
KompasKompas 30 Maart 2022
Stap die pad saam met dr. Randal Ortell wat spesialiseer in huisartskunde en primêre versorging. Hy vertel wat hy daaglikse doen en watter vakke leerders moet…
KompasKompas 29 Maart 2022
Albertha van der Merwe van die Wes-Kaap Onderwysdepartement gee wenke vir ouers van kinders in grade 1 tot 3 oor die verskillende teksssorte en vraagstellings…
KompasKompas 28 Maart 2022
Wickus Zerwick, 'n drama-onderwyser, vertel hoe jy beter kan voorberei vir mondelinge eksamens, en watter oefeninge om te doen om jou stem op te warm.
KompasKompas 25 Maart 2022
Ons hoor wat ‘n sosiale media-beïnvloeder doen. Chrislynn Sias gesels met Peadon Smith, ’n influencer en stigter van die aanlynprogram, Spill the T with P…
KompasKompas 24 Maart 2022
Tina Viktor praat oor die vak, Lewensoriëntering, en die belangrikheid daarvan. Tonya Martin gesels oor haar vak, Besigheidstudies, en gee raad oor hoe jy…
KompasKompas 23 Maart 2022
Jan-Hendrik Opperman gesels oor die filmit-fees en verduidelik hoe jy kan deelneem. 'n Pryswenner van verlede jaar deel ook ervaring en gee raad vir vanjaar se…
KompasKompas 22 Maart 2022
Dr. Marietha Terblanche van die Wes-Kaap Onderwysdepartement verduidelik hoe jy in Graad 4 tot 7 Sosiale Wetenskap moet benader.
KompasKompas 21 Maart 2022
Athina Jansen praat met die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans oor hulle kinderboek, DIE KOKERBOOM, ‘N KERSTORIE, wat in ‘n animasierolprent omskep is.
KompasKompas 18 Maart 2022
Chrislynn Sias gesels met komediant Tracey-lee Oliver, wat vertel hoe jy lag-lag jou geld as komediant kan verdien. Jaydy Warnick neem ons deur haar…
KompasKompas 17 Maart 2022
Chrislynn Sias praat met Jaftha Makwena oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Amy-Caie April verduidelik hoekom een plus een twee is, en gesels lekker oor…
KompasKompas 16 Maart 2022
Odette Du Preez wat betrokke is in bemarking, vertel wat 'n loopbaan in bemarking behels, en die voordele daarvan om ekstra werk te doen terwyl jy jonk is.

KompasKompas 14 Maart 2022
Ons vier Wêreld Wiskundedag. Athina Jansen gesels met mnr. Nicolaas Zaayman, die vakhoof van Wiskunde by Laerskool Kathu, oor hulle Wiskundeweek. ‘n Paar…
KompasKompas 11 Maart 2022
Chrislynn Sias gesels met twee jongmense met joernalistieke agtergrond, wat hulle nou bevind in die wêreld van openbare skakelwerk. Tarryn Josephs vertel hoe…
KompasKompas 10 Maart 2022
Carmichelle Fransch praat oor Engels Eerste Addisonele Taal en hoe leerders blitsvinnig die struikelblokke van hierdie vak onder die knie kan kry. Jeremy…
KompasKompas 9 Maart 2022
Athina Jansen gesels met digter Sharunay Karolus wat haar digbundel, Sonneblom Dagdrome, gepubliseer het. Sy praat ook met skrywer Leigh Kordom wat sy…
KompasKompas 8 Maart 2022
Anina Lundie praat oor die vak, Skeppende Kunste, en die belangrikheid daarvan in 'n kind se lewe.
KompasKompas 7 Maart 2022
Athina Jansen gesels met die toneelgroep van die Hoërskool Martin Oosthuizen in die Noord-Kaap oor hulle woordkunsproduksie, Sonsak. Dean Richard Olivier…
KompasKompas 4 Maart 2022
Henriette Cook vertel van haar stryd met bipolêre versteuring. Dr. Liesl Cassel gee raad hoe om ‘n geliefde met ‘n geestesversteuring te hanteer. Billy…
KompasKompas 3 Maart 2022
Chrislynn Sias hoor by Denzel Koenana hoekom hy besluit het om ‘n sjef te word en sy kosherinneringe. Leerders van Portlands Sekondêr in Mitchell’s Plain…
KompasKompas 2 Maart 2022
Athina Jansen praat met twee besigheidseienaars oor entrepreneurskap. Mutaaz Aspeling besit Bodyshop Studio en deel wenke met jongmense. Zene Kaye, die eienaar…
KompasKompas 1 Maart 2022
Michele Fortuin, 'n vakadviseur vir Natuur- en Lewenswetenskappe, praat oor die belangrikheid van natuurwetenskap in die alledaagse lewe.
KompasKompas 28 Februarie 2022
Athina Jansen praat met Elisna Kelly, ‘n opvoedkundige spesialis, oor leierskap. Die leiers van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria vertel watter uitdagings…
KompasKompas 25 Februarie 2022
Tamline Links vertel hoe haar liefde vir fotografie gebore is, en Edrea du Toit praat oor die tegniese aspekte van fotografie.
KompasKompas 24 Februarie 2022
Prof. Jean Greyling van die Nelson Mandelabaai Universiteit vertel hoe leerders meer betrokke kan raak by programmering.
KompasKompas 23 Februarie 2022
Leierskap word op alle vlakke van die samelewing vereis, maar wat verg dit van iemand om ‘n leier te wees? En watter soorte leiers is daar? Athina Jansen praat…
KompasKompas 22 Februarie 2022
Immanuel Europa van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement praat oor die rol van ouers in die ondersteuning van graad 8 en 9 leerders.
KompasKompas 21 Februarie 2022
Athina Jansen gesels met die leiers van Hoërskool Namakwaland op Springbok. Hulle verduidelik hoe die verkiesingsproses werk om op die VRL en gekoöpteerde raad…
KompasKompas 18 Februarie 2022
Ons gesels met twee jong entrepreneurs. Hulle is studente wat hulle eie besighede begin het tydens hulle studies. Om ’n student te wees is nie kinderspeletjies…
KompasKompas 17 Februarie 2022
Ons praat oor voedselveiligheid. En, Johnny Davids, ’n manlike vroedvrou, vertel wat sy beroep behels en hoe hy daarin beland het.
KompasKompas 16 Februarie 2022
Ons gesels met ’n dokter en ’n doktor... Jaydey Sass het haar doktorsgraad in Afrikaans en Nederlands verwerf, en sy deel haar passie en liefde vir taal…
KompasKompas 15 Februarie 2022
Patsy Marthinussen van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gee nog wenke vir ouers oor hoe om hulle kinders tuis te help met getalvaardighede deur middel van…
KompasKompas 14 Februarie 2022
Patsy Marthinussen van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gee wenke vir ouers oor hoe om hulle kinders tuis te help met getalvaardighede deur middel van…
KompasKompas 11 Februarie 2022
Ons gesels met sanger Cheswyn Ruiters, die wenner van Maak My Famous Seisoen 1. En ons hoor by joernalis Bohemia Hoffmeester-Jumatt hoekom sy joernalistiek as…
KompasKompas 10 Februarie 2022
Selfaanvaarding en liggaamspositiwiteit loop hand-aan-hand. Hoe kom ’n mens by daardie punt dat jy jouself so onvoorwaardelik aanvaar dat jy gemaklik en…
KompasKompas 9 Februarie 2022
Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis, wat ‘n tydsbeplanner vir matrikulante opgestel het. Sy verduidelik hoe jy die beplanner kan…
KompasKompas 8 Februarie 2022
As jy onseker is oor wat jy na skool wil doen, gee ons vir jou meer inligting oor 'n gap-jaar.
KompasKompas 7 Februarie 2022
Athina Jansen gesels met die matriekklas van 2021 se uitblinkers in die Wes- en Noord-Kaap. Peter Kriel van The Independent Institute of Education vertel…
KompasKompas 4 Februarie 2022
Wanneer ’n mens deur moeilike tye gaan, is dit soms moeilik om ’n positiewe houding te behou. Dit kan dalk vir jou voel asof die lewe te erg raak. Ons gesels…
KompasKompas 3 Februarie 2022
’n Mentor is iemand wat 'n minder ervare en dikwels jonger persoon onderrig of hulp en raad gee. Leigh Hayley, ’n matriekuitblinker, vertel hoe sy haar…
KompasKompas 2 Februarie 2022
Nicol Vermeulen verduidelik wat die werk van ‘n fisioterapeut behels wat in ‘n hospitaal werk. Wernich Smith praat oor fisioterapie in die sportsektor. Hulle…
KompasKompas 1 Februarie 2022
Francois van der Merwe kyk na die oorgange en veranderinge wat sowel leerders as hulle ouers raak. ‘n Nuwe skool of graad, of die oorgang van skool na…
KompasKompas 31 Januarie 2022
Athina Jansen gesels met die uitblinker en digter Keith Lewis. Hy is die huidige kampioen van die Virtuele Poetry Slam kompetisie wat aangebied is deur die…
KompasKompas 28 Januarie 2022
Hoekom is dit belangrik is om ’n Plan B in jou agtersak sak te hê, en om finansieel slim te wees. Velancia Sass, die eienaar van Sass Spa in Atlantis, vertel…
KompasKompas 27 Januarie 2022
Die nasionale ramptoestand en Covid-19-maatreëls het ʼn wesenlike impak op 2021 se matrieks gehad. Hulle kon net op sekere dae skool bywoon, en moes onder baie…
KompasKompas 26 Januarie 2022
Athina Jansen praat met Lauren Fredericks van die Wes-Kaap oor die beroep van lugwaardin. Sy deel haar ervaring en vertel watter proses jy moet volg indien jy…
KompasKompas 25 Januarie 2022
Vakkeuses kan vir talle leerders ‘n nagmerrie wees. Hoe kies ‘n mens, en watter riglyne is noodsaaklik met die oog op die toekoms? Kompas-gasaanbieder…
KompasKompas 24 Januarie 2022
Athina Jansen gesels met twee studente wat onlangs hulle kwalifikasies ontvang het. Mariska Kommando van Kwazulu-Natal het haar onderwysgraad verwerf, en…

KompasKompas 20 Januarie 2022
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens bied loopbane in verskeie velde, van forensiese wetenskaplikes en kommunikasiebeamptes tot plofstofspesialiste. Robyn…
KompasKompas 19 Januarie 2022
Athina Jansen gesels met Corlia Wilkens, ‘n TikTtok-ster met ‘n sprankelende en humoristiese persoonlikheid, oor haar beroep as onderwyser en hoe sy sosiale…
KompasKompas 18 Januarie 2022
Athina Jansen praat met die organisasie, Afrikaans Leef, oor die matriekuitslae wat op Vrydag 21 Januarie bekendgemaak word. Twee matrikulante vertel hoe hulle…
KompasKompas 17 Januarie 2022
Athina Jansen gesels met Wesley van Emmenes, wat in die buiteland werk, en met Aydon Croy, ‘n akteur wat uitblink in sy bedryf.
KompasKompas 14 Januarie 2022
Ons gesels met twee akteurs wat nie net voor die kameras en op die planke woeker nie, maar ook agter die kameras. Bianca Flanders en Herschelle Benjamin is…