Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 13 Januarie 2022
Twee talentvolle jong vroue vertel hoe die lewe hulle geskuur en geskaaf het. Aneshia Gysman van Wyngaardt is ‘n pas gegradueerde met ‘n storie van inspirasie…
KompasKompas 12 Januarie 2022
Athina Jansen praat met Fredolene Fredericks, ‘n sakeontleder, oor haar beroep en watter opsies daar is as jy inligtingstelsels studeer.
KompasKompas 11 Januarie 2022
Athina Jansen praat met Esra Plaatjies van Afrikaans Leef oor hulle virtuele talentkompetisie wat verlede jaar plaasgevind het, en met met die wenner van die…
KompasKompas 10 Januarie 2022
Athina Jansen gesels met ‘n B-Rek student, Bjorn Bell, wat vertel wat jy kan verwag in jou eerste jaar op universiteit. Sy praat ook met Ashley Hendricks, ‘n…
KompasKompas 7 Januarie 2022
Om passievol te wees, vereis toewyding, harde werk, konsentrasie en die bereidwilligheid om oor en oor te misluk. Chrislynn Sias se gaste is Julio Bianchi en…
KompasKompas 6 Januarie 2022
Die rol van ‘n onderwyser is meer as net die beplanning en uitvoering van lesplanne. Onderwysers moet ‘n positiewe rolmodel vir leerders wees, veral vir…
KompasKompas 5 Januarie 2022
Athina Jansen praat met Mar-li van der Merwe oor wat die werk van ‘n aanlyn-Engelsonderwyser behels, en waar jy kan aansoek doen daarvoor.
KompasKompas 4 Januarie 2022
Baie leerders wat in vanjaar begin studeer, is onseker oor hulle pad vorentoe. Ons praat met ses studente wat insig gee in die lewe van ‘n student.
KompasKompas 3 Januarie 2022
Athina Jansen gesels met musikant Dillon April oor sy musiekloopbaan en die projekte wat hy aanpak. Hy vertel van die Music in a Bubble-projek waar hulle…
KompasKompas 31 Desember 2021
Op die vooraand van ‘n splinternuwe jaar wat waarskynlik ook met baie uitdagings na ons kant toe sal kom, gesels ons met Danya Goossen en Solomon Cupido oor…
KompasKompas 30 Desember 2021
Die begin van ’n nuwe skooljaar is’n baie opwindende tyd in ’n kind se lewe, maar ongelukkig nie vir almal nie. Daar is baie kinders wat glad nie daarna…
KompasKompas 29 Desember 2021
Athina Jansen kyk na loopbane agter die skerms in die televisie- en filmbedryf. Marcus Eddie, ‘n kameraoperateur, verduidelik wat sy werk behels, en…
KompasKompas 28 Desember 2021
Athina Jansen kyk na die verskillende werksopsies in die buiteland. Tshidi Green vertel van haar werk as Engels-onderwyser in Asië en Suid-Amerika. JR…
KompasKompas 27 Desember 2021
Athina Jansen gesels met die uitblinkers wat deelgeneem het aan Artscape en Suidoosterfees se Hoërskool Dramafees. Elzaan Daniels het beste aktrise gewen, en…
KompasKompas 25 Desember 2021
Die Kompas-aanbieders neem jou op 'n nostalgiese rit deur Kersfees en die jong mense gunsteling-herinneringe van hierdie spesiale feesdag. En, die span verras…
KompasKompas 24 Desember 2021
Op die vooraand loer ons in by twee bekende jongmense, Craig Adriaanse en Reagan Plaatjies, om te hoor wat hulle planne vir Kersdag en die res van die…
KompasKompas 23 Desember 2021
Almal wil ‘n vel hê wat stralend lyk en gesond is, maar hoe gemaak as jou vel probleme gee? Lindsey Abrahams van Binnelanders-faam vertel van haar persoonlike…
KompasKompas 22 Desember 2021
Athina Jansen gesels met marionetbouer en poppespeler, Marelize Viljoen, oor marionetteater. Elanza Swart deel ook haar ervaring van poppeteater.
KompasKompas 21 Desember 2021
Athina Jansen gesels met psigometris Anri van Jaarsveld oor aktiwiteite en idees vir die vakansie.
KompasKompas 20 Desember 2021
Athina Jansen praat met die organiseerders van ‘n skrywerswerkswinkel wat in Grabouw plaasgevind het. Majorie Hendricks en Mirtle Philander het dit binne ‘n…
KompasKompas 17 Desember 2021
Chrislynn Sias kyk na praktiese maniere om jou kerstafel mooi te laat lyk en ruik met min moeite. Sy het by Tarren-lee Habelgaarn en Shihaam Domingo gaan kers…
KompasKompas 16 Desember 2021
Afknouery in skole of op sosiale media is ’n wydverspreide wêreldwye verskynsel wat die potensiaal het om kinders nie net fisies te beïnvloed en af te takel…
KompasKompas 15 Desember 2021
Athina Jansen praat met die bekroonde skrywer en digter, Elias P. Nel, oor die skrywerswerkswinkel wat hy op Worcester aangebied het. Van die deelnemers gesels…
KompasKompas 14 Desember 2021
Die ontvang van rapporte kan vir leerders net soveel angs en stres veroorsaak as ‘n eksamen. Gasaanbieder Mart-Leen Oosthuizen gesels met Margie Jansen en…
KompasKompas 13 Desember 2021
Athina Jansen Jansen gesels met dr. Justin Fredericks, wat onlangs gegradueer het as ‘n mediese dokter.
KompasKompas 10 Desember 2021
Musiek is 'n universele taal wat mense verenig. Dit bring liefde, vreugde en samehorigeheid, en oorbrug alle kulture en verskille. Ons gesels met Illene…
KompasKompas 9 Desember 2021
Elke mens ervaar van tyd tot tyd druk. Soms verpes ons dit, soos die druk wat ouers en medeleerders op tieners sit om ‘n prefek te word of as hoofleerder…
KompasKompas 8 Desember 2021
Athina Jansen kyk na loopbane in wynkunde. Sy kuier by die Mas van Kakamas en wynkundige Ricco Summers, wat in die buiteland gewerk het.
KompasKompas 7 Desember 2021
Athina Jansen praat met die eienaars van Smooth Eatz oor entrepreneurskap. en hoe hulle die jeug wil bemagtig.
KompasKompas 6 Desember 2021
Athina Jansen gesels met uitblinker Keith Lewis. Hy is die huidige kampioen van die Virtuele Poetry Slam-kompetisie wat aangebied is deur die Nasionale…
KompasKompas 3 Desember 2021
Ons gesels met Erl September, digitale redakteur by die Son, en met die Johannesburgse rymkletser, Roman Hufkie.
KompasKompas 2 Desember 2021
Athina Jansen praat psigometris oor hoe leerders eksamenstres tot hulle voordeel kan gebruik, hoe ouers en kinders mekaar beter kan verstaan en minder druk op…
KompasKompas 1 Desember 2021
Athina Jansen praat met sjef Oscar Baard ‘n loopbaan in die gasvryheidsbedryf, en hoe jy jou eie besigheid kan begin, al werk jy voltyds.
KompasKompas 30 November 2021
Athina Jansen praat met Adrian Alderson van Granville Energy oor die uitdagings wat kleinsakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar, veral tydens die…
KompasKompas 29 November 2021
Athina Jansen praat met ‘n matriekuitblinker van Limpopo, Koben Hofmeyer, oor sy prestasies en die toekenning wat hy by sy skool ontvang het. Hy moedig…
KompasKompas 26 November 2021
Dit is Gestremheid-bewusmakingmaand. Akteur Erik Holm vertel hoekom inklusiwiteit uiters belangrik is, en Jorien Snyders deel haar storie.
KompasKompas 25 November 2021
Athina Jansen praat met die niewinsgewende organisasie, Child Welfare SA Kraaifontein, se kantoorhoof, Cambell January, oor die welsyn en behoeftes van…
KompasKompas 24 November 2021
Athina Jansen kyk na gasvryheid as ‘n loopbaanrigting. Celeste Dolan, ‘n kelner, en Werner Bouwer van Khamkirri vertel wat jy kan verwag as jy in die…
KompasKompas 23 November 2021
Talle leerders kan weens die Covid-19-pandemie steeds nie skool bywoon nie. Francois van der Merwe praat met juffrou Elsa Ward om meer inligting te kry oor…
KompasKompas 22 November 2021
Dit is Uitblinkermaandag. Leerders van die Hoërskool Martin Oosthuizen verduidelik hoe uiesaad- en rosyntjieproduksie werk. Ons gesels ook met Dries Smit, ‘n…
KompasKompas 18 November 2021
Athina Jansen gesels met die graad 10 dramaleerders by New Orleans Hoërskool, wat deel van die Mass Particpation, Opportunity and Access, Development and…
KompasKompas 17 November 2021
Athina Jansen gesels met Seboletswe Serage, wat haar lewenservarings met jongmense deel om te hulle te inspireer.
KompasKompas 16 November 2021
Mnr. Johan Joubert van die Hoërskool Bellville gee leerders ‘n laaste paar wenke oor hoe hulle beter vir die Lewenswetenskappe-vraestelle kan voorberei.
KompasKompas 15 Oktober 2021
Athina Jansen hoor by Chante Adams van die OVK hoekom ons moes deelneem aan die plaaslike regeringsverkiesing, wat op 1 November plaasgevind het.
KompasKompas 12 November 2021
Chrislynn Sias gesels met twee vroue met lewenslus en ambisie. Hulle praat oor die belangrikheid van jou herkoms en identiteit.
KompasKompas 11 November 2021
Athina Jansen praat met die stigter en bestuurshoof van Matriek Kollege, Jan Badenhorst, oor die kursusse wat hulle aanbied, en hoe jy kan aansoek doen indien…
KompasKompas 10 November 2021
Athina Jansen kuier in Okiep by die bekroonde internasionale dansensemble, GARAGE. Een van die stigters, Alfred Hinkel, vertel meer van dié dansgeselskap, en…
KompasKompas 9 November 2021
Baie leerders wat in 2022 begin studeer, is onseker oor hulle pad vorentoe. Ons praat met ses eerstejaarstudente wat insig gee in die lewe van ‘n student.
KompasKompas 8 November 2021
Athina Jansen praat met Chante Adams van die OVK oor waarom ons moes deelneem aan die plaaslike regeringsverkiesing.
KompasKompas 5 November 2021
Die pandemie het die wêreld op sy kop gedraai. Die uitvoerende kunste is een sektor wat die hardste hierdeur getref is. Twee kunstenaars, Whaden Johannes en…
KompasKompas 4 November 2021
Athina Jansen praat Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis, oor hoe leerders kan voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer en…
KompasKompas 3 November 2021
Athina Jansen gesels met leerders van Okiep Hoërskool wat aan ‘n wiskundekunskompetisie deelgeneem het. Peter Kriel van The Independent Institution of…
KompasKompas 2 November 2021
Francois van der Merwe praat met Juf. Celia Brink van die Hoërskool Bellville, wat vir leerders 'n laaste paar wenke gee, en verduidelik hoe hulle beter vir…
KompasKompas 1 November 2021
Athina Jansen praat met Chante Adams van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die deelname aan die demokrasie tydens die plaaslike regeringsverkiesing.
KompasKompas 29 Oktober 2021
Ons gesels oor hoe jy jou uitrusting van 0 tot ‘n 100 kan vat met net ‘n paar basiese bykomstighede. Lavern Maarman,'n grafiese ontwerper, deel modewenke en…
KompasKompas 28 Oktober 2021
Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis oor hoe leerders kan voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer…
KompasKompas 27 Oktober 2021
Athina Jansen gesels met Durane Plaatjies en Melissa Devries oor die toneelstuk, Groeipyne. Sy praat ook met Adinda Vermaak oor die boek, Vrae en Feite vir…
KompasKompas 26 Oktober 2021
Francois van der Merwe gesels met juffrou Merle Rippenaar van die Hoërskool Bellville, wat vir leerders 'n laaste paar wenke gee oor hoe hulle beter vir hulle…
KompasKompas 25 Oktober 2021
Hoekom is 1 November 2021 is ‘n nasionale vakansiedag? Want die plaaslike regeringsverkiesing vind dan plaas, en jy kry die kans om jou kruisie te gaan trek…
KompasKompas 22 Oktober 2021
Oktober is geestesgesondheid bewusmakingsmaand. Die doel hiervan is nie net om mense oor geestesgesondheid op te voed nie, maar ook om die stigma en…