Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 21 Oktober 2021
Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis, oor hoe leerders moet voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer…
KompasKompas 20 Oktober 2021
Athina Jansen praat met die bekroonde skrywer en digter, Elias P. Nel, oor die skrywerswerkswinkel wat hy op Worcester aangebied het. Van die deelnemers gesels…
KompasKompas 19 Oktober 2021
Met matriekleerders wat binnekort hulle finale praktiese eksamen in inligtingstegnologie moet skryf, gesels Francois van der Merwe met Juffrou Louise…
KompasKompas 18 Oktober 2021
Athina Jansen praat met Lenishia Davids en Chante Adams van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die tel van stemme en die uitslae van die plaaslike…
KompasKompas 15 Oktober 2021
Chrislynn Sias gesels met twee kunstenaars, wie se liefde vir die kunste tasbaar is. Een is ‘n rymkletser en aspirantakteur en die ander een woeker reeds op…
KompasKompas 14 Oktober 2021
Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis, en met dr. Janine Raubenheimer oor die tekens van spanning by leerders voor die eksamens…
KompasKompas 13 Oktober 2021
Athina Jansen praat met Frank Rumboll oor hoekom skole verhoudingsgesentreerd moet wees. Sy gesels ook met Charlea Hieberhagen-Grey oor ‘n gratis program wat…
KompasKompas 12 Oktober 2021
Baie leerders woons steeds nie die skool bywoon nie weens die Covid-19-pandemie. Ons praat met juf. Elsa Ward om meer insig te kry in die wêreld van aanlyn…
KompasKompas 11 Oktober 2021
Hoekom is 1 November 2021 ‘n nasionale vakansiedag? Want dit is wanneer die plaaslike regeringsverskiesing plaasvind, en jy kry die kans kry om jou kruisie te…
KompasKompas 8 Oktober 2021
Chrislynn Sias gesels met twee jongmense wat woeker met hulle talente. Hulle glo vas dat dit voordelig is om jouself op verskillende mediums te vestig, om by…
KompasKompas 7 Oktober 2021
Athina Jansen gesels met rymkletsers Clarence Wentzel (Clairnote) en Luigi Lewis (Mad CPT) oor hoe ‘n mens gefokus moet bly op jou passies, en hoe jy elke dag…
KompasKompas 6 Oktober 2021
Athina Jansen gesels met Didi Didlof van Kuilsrivier. Sy is ‘n musikant en onderwyser. Die Kompas-span het haar besoek by Soneike Hoërskool en het die…
KompasKompas 5 Oktober 2021
Baie matriekleerders wat aanstaande jaar verder gaan studeer is onseker wat op hulle wag. Francois van der Merwe praat met ses eerstejaars oor die lewe van 'n…
KompasKompas 4 Oktober 2021
Weet jy hoe die verkiesing werk, of wat die verkiesing behels? Lucian Witbooi van die OVK verduidelik hoe die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November 2021…
KompasKompas 1 Oktober 2021
Chrislynn Sias praat met Joshwin Sampson, ’n gekwalifiseerde joernalis en onderwysstudent, oor sy veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Maryke Groenewald is…
KompasKompas 30 September 2021
Athina Jansen gesels met Craig Solomons wie se storie onlangs sowat 5,000 keer gedeel is op sosiale media. Hy het bo sy moeilike omstandige uitgestyg, en…
KompasKompas 29 September 2021
Athina Jansen praat met een van die stigters van The Stage Performing Arts Studio, Yolande Rabie, en met dramastudente wat deelgeneem het aan die…
KompasKompas 28 September 2021
Baie jongmense is onseker oor hulle toekoms. Ons gesels met matriekleerders en skoolverlaters om insig te kry in wat die jeug dink en ervaar.
KompasKompas 27 September 2021
Ons gesels met Henrico Fredericks van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die plaaslike regeringsverkiesings en die politieke verdraagsaamheid en vryheid…
KompasKompas 23 September 2021
Athina Jansen praat met prof. Ronnie Webber-Youngman van die Univerisiteit van Pretoria oor hoe XR-tegnologie die toekoms van die mynboubedryf kan verander. Sy…
KompasKompas 22 September 2021
Athina Jansen praat met Bernard Jordaan oor sy eerste kunsuitstalling, en met Michael Angelo oor ‘n loopbaan in die kunste.
KompasKompas 21 September 2021
Stres is iets wat alle jong mense in hulle lewe ervaar. Francois van der Merwe het by Juffrou Amanda de Villiers, ‘n sielkundige by Hoërskool Bellville, gaan…
KompasKompas 20 September 2021
Ons gesels met Lucian Witbooi van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die plaaslike regeringsverkiesing en hoe toeganklik en insluitend dit is.
KompasKompas 16 September 2021
Athina Jansen praat met Ferdie Niemand, die bestuurshoof van Curro, oor die verskillende keusevakke waaruit leerders kan kies. Eleen Polsen, ‘n…
KompasKompas 15 September 2021
Athina Jansen gesels met Ashley Dudley, ‘n wiskundetutor, oor wat ‘n tutor doen.
KompasKompas 14 September 2021
Ons gesels met die OVK-verteenwoordigers, Chante Adams en Lenishia Davids, oor die plaaslike regeringsverkiesing se registrasieproses en -naweek van Saterdag…
KompasKompas 13 September 2021
Athina Jansen gesels met uitblinker Henze du Preez, ‘n graad 7 leerder by Welkom Volkskool in die Vrystaat, oor sy prestasies by twee danskompetisies. Chantald…
KompasKompas 9 September 2021
Athina Jansen gesels met Theresa van Baalen, ‘n skrywer, oor die op-die-plaas-emosie-reeks wat kinders sal help om hulle emosies beter te verstaan. Anelia…
KompasKompas 8 September 2021
Athina Jansen gesels met ‘n 20 jarige dieselwerktuigkunde student, Kayla Hildebrandt, oor haar passie vir motors; en met Sidwil Josias, ‘n werktuigkundige, oor…
KompasKompas 7 September 2021
Athina Jansen praat met, Tyrone Cloete, die bemarkingsbestuurder van Netbooks Video Learning oor hoe leerders ektra lesse kan kry teen ‘n bekostigbare prys…
KompasKompas 6 September 2021
Athina Jansen gesels met Living Through Learning, 'n nie-winsgewende organisasie, oor Wêreld Geletterdheidsdag wat op 8 September plaasvind. Dr. Stephan van…
KompasKompas 2 September 2021
Athina Jansen praat met dr. Jacques Mostert, die akademiese bestuurder by Abbotts College, oor die leerbehoeftes van kinders wat die afgelope tyd verander het…
KompasKompas 1 September 2021
Athina Jansen praat met die bestuurshoof van Eduvelopment, Steven van Zyl, oor die pad wat hulle met leerders stap om te bepaal watter loopbaanrigting vir…
KompasKompas 31 Augustus 2021
Lizette Booys, beter bekend as die Wiskunde Juffie, gee wenke aan graad 4, 5 en 6 leerders. Sy verduidelik lengte en herleiding.
KompasKompas 30 Augustus 2021
Athina Jansen gesels met Hendrik Matthews en jongmense van die Noord-Kaap oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie en wat hulle dorpies benodig. Die…
KompasKompas 26 Augustus 2021
Athina Jansen praat met Eleen Polsen, ‘n voorligtingsielkundige, oor hoe om trauma deur beweging te verwerk. Sy verduidelik die Tention Release Exercise en hoe…
KompasKompas 25 Augustus 2021
Athina Jansen praat met twee onderwysers oor 'n loopbaankeuse in die onderwys. Dalize Ludick van die Oasis Spesiale Skool en Matthew Nortje van die Steinthal…
KompasKompas 24 Augustus 2021
Ter viering van Vrouemaand praat ons met meisies wat landbouwetenskap, landboutegnologie en landboubestuurspraktyke by die Hoërskool Martin Oosthuizen op…
KompasKompas 23 Augustus 2021
Ter viering van Vrouemaand gesels ons met dr. Nicolene Steyn, die jongste gegradueerde wat haar PHD in Regte by die Universiteit van Noordwes ontvang het. Sy…
KompasKompas 19 Augustus 2021
Athina Jansen praat met ‘n kinderkinetikus en ‘n biokinetikus oor die belangrikheid van oefening, en watter oefeninge by die huis gedoen kan word.
KompasKompas 18 Augustus 2021
Julian Manuel, wat onlangs sy liedjie Stormloop vrygestel het, vertel musiek as 'n loopbaan, en wat jy in die musiekbedryf kan verwag.
KompasKompas 17 Augustus 2021
Dillion Seals, ‘n wiskunde onderwyser, gee wenke oor finansiële wiskunde aan die graad 12’s. Peter Kriel het raad oor hoe om in die nuwe werkera aan te pas, en…
KompasKompas 16 Augustus 2021
Ons gesels met die OVK verteenwoordigers, Lynn Jason en Chante Adams oor die plaaslike regeringsverkiesing. Kan dit 'n vry en regverdige verkiesing wees tydens…
KompasKompas 12 Augustus 2021
Athina Jansen praat met dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, oor wat kinders belemmer om te leer. Sy deel wenke met ouers en webwerwe…
KompasKompas 11 Augustus 2021
Athina Jansen praat met ‘n onderwyser wat RSG se vervolgverhale in die klaskamer gebruik. Shalom Harris verduidelik hoe haar graad 11 leerders Afrikaanse radio…
KompasKompas 10 Augustus 2021
Dillion Seals, ‘n wiskunde onderwyser, gee finansiële wiskunde wenke vir Graad 12 leerders ter voorbereiding van die eindeksamen.
KompasKompas 9 Augustus 2021
Chris Balie en Chante Adams van die Obafhanklike Verkiesingskommissie praat oor kieserregistrasieproses.
KompasKompas 5 Augustus 2021
Ons kyk na die impak wat afwesige pa’s op seuns het. Die stigter van The Character Company, Jaco van Schalkwyk, vertel van die organisasie en hoe jy betrokke…
KompasKompas 4 Augustus 2021
Het jy al gewonder hoe dit sou wees om oorsee te werk, of selfs daar te bly? Ons kyk na Au Pair-werk. Dit is iemand wat by ‘n buitelandse familie gaan bly en…
KompasKompas 3 Augustus 2021
Ons hoor hoe jongmense die geleentheid kry om hulleself in hulle moedertaal uit te druk en uit te leef. Esra Plaatjies, die bestuurshoof van die…
KompasKompas 2 Augustus 2021
Ons gesels met die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die kiesersregistrasieperoses. Die plaaslike verkiesings is uitgestel tot 2022.
KompasKompas 29 Julie 2021
Carinne Adams, ‘n dieetkundige, vertel van die uitdagings wat kinders ervaar wanneer hulle nie genoeg eet nie, en hoe belangrik dit is om reg te eet. Jean…
KompasKompas 28 Julie 2021
Ons kyk na 'n loopbaan in inligtingstegnolgie, en hoe om aan te pas in die tegnologiese era waarin ons lewe. Alida van der Walt vertel ons van ‘n…
KompasKompas 27 Julie 2021
Jean Goliath, senior kurrikulumbeplanner vir Lewenswetenskappe by die Wes Kaapse Onderwysdepartement, gee wenke vir Graad 12's ter voorbereiding vir die…
KompasKompas 26 Julie 2021
Ons praat met die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die plaaslike regeringsverkiesings.
KompasKompas 22 Julie 2021
Watter rol speel die kerk in die jeug se lewe? Ds. Hendry Tromp van Gqeberha kuier by Kompas. Mario Lewis van die Helenvale Sentrum van Hoop vertel wat hulle…
KompasKompas 21 Julie 2021
Denielle Blignaut van Gqeberha vertel van 'n loopbaan in menslike hulpbronne. Karina Watermeyer van die Wes-Kaap gee wenke oor hoe om ‘n CV op te stel, en hoe…
KompasKompas 20 Julie 2021
Alexa van Wyk, 'n Wiskundige Geletterdheid-vakadviseur by die Overberg-onderwysdistrik en seniormerker van die NSS eksamens, gee wenke vir die eksamen. Dillon…
KompasKompas 19 Julie 2021
Dit is Goedvoel-Maandag op Kompas. Ons hoor wat die drome van verskeie jongmense is en hoe hulle beplan om dit te bereik.
KompasKompas 15 Junie 2021
Ons kyk na die belangrikheid van berading in skole. Debbie-Ann Dreyer, die stigter van die PYM16-organisasie, gesels oor die jeugwerkers wat hulle by skole…