Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 14 Julie 2021
Trevino Isaacs en Melvin Williams vertel van Mitchels Plain en Kraaifontein se musiekakademies. Nelia Groenewald, stigter van For the Love of Music, deel met…
KompasKompas 13 Julie 2021
Razzia Ebrahim, adjunk-hoofonderwysspesialis vir Wiskunde by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, is al langer as 30 jaar betrokke in die onderwys. Sy gee wenke…
KompasKompas 12 Julie 2021
Athina Jansen gesels met die Dramaweb-kompetisiewenners. Die top 20 skole wat deel is van die Filmit-kompetisie word aangekondig. Maria Strauss, ‘n…
KompasKompas 8 Julie 2021
Ons praat oor wat leerders verhinder om te studeer of voor te berei vir eksamens. ‘n Paar leerders van Wittedrift Hoërskool vertel wat hulle aandag aftrek, en…
KompasKompas 7 Julie 2021
Ons gesels met klankingenieurswese student, Stephen Kruger, en klankingenieur Sean Bezuidenhout oor wat jy kan verwag indien jy hierdie beroep wil volg.
KompasKompas 6 Julie 2021
Chris Banda, senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans graad 10 tot 12 in die Wes-Kaap, gee wenke oor Afrikaans Huistaal.
KompasKompas 5 Julie 2021
Aktrise Ira Blanckenberg vertel van die Dramaweb-kompetisie wat aanlyn plaasvind. Marilize du Plessis, ‘n Suid Afrikaner wat in Amerika drama studeer, praat…
KompasKompas 1 Julie 2021
Dr. Henk Gous, ’n predikant van Pretoria, verduidelik die tekens waarvoor jy op die uitkyk moet wees om iemand te help wat aan depressie ly. Elisna Kelly, 'n…
KompasKompas 30 Junie 2021
Suzanne Potgieter, ‘n grimering- en haarstilis, gee raad oor hoe jy jou eie besigheid kan begin. Leandré Brand, ‘n fotograaf, verduidelik hoe jy fotografie kan…
KompasKompas 29 Junie 2021
Ismail Teladia, die senior kurrikulumbeplanner van Lewensoriëntering en Lewensvaardighede by die Wes-Kaap Onderwysdepartment, bespreek die belangrikheid van…
KompasKompas 28 Junie 2021
Ons gesels met die junior-onderburgemeester van Pretoria, Megan Kruger, ‘n graad 11 leerder by Afrikaanse Meisies Hoërskool. Ons kry ook raad en wenke by…
KompasKompas 24 Junie 2021
Ons gesels met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige sielkundige, en dr. Janine Raubenheimer bespreek die tekens van depressie onder jongmense, en hoe ons hulle kan…
KompasKompas 23 Junie 2021
Skrywer Jaco Jacobs deel wenke oor hoe om te skryf. Elias P. Nel, ’n bekroonde skrywer en storieverteller, bied ‘n kreatiewe skrywerswerkswinkel aan waaraan jy…
KompasKompas 22 Junie 2021
Dr. Antoinette Venter gee wenke oor Ekonomiese Bestuurswetenskappe, en ons gesels ook entrepreneur Abegail Witbooi van Krulkop Society in Gqeberha.
KompasKompas 21 Junie 2021
Ons gesels met twee graad 11 leerders, NT Moolman en Deliah Cromhout, in Mpumalanga wat ‘n interesante projek aangepak het by hulle skool. Indien jy in die…
KompasKompas 17 Junie 2021
Elisna Kelly en dr. Janine Raubenheimer sluit by ons om te gesels oor die proses, of die lewe ná ‘n selfdoodpoging. Hulle verduidelik hoe iemand wat selfdood…
KompasKompas 16 Junie 2021
Ons gesels met verskeie jongmense oor die projekte wat in hulle gemeenskape begin het. Mynhardt Kruger gesels uit Plettenbergbaai; Jolian Hahn van Vredendal…
KompasKompas 15 Junie 2021
Albertha van der Merwe, senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans Huistaal Grondslagfase by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, gee wenke vir leerders en ouers…
KompasKompas 14 Junie 2021
Jan-Hendrick Opperman, ’n onderwyser by Paul Roos Gimnasium, vertel van die Filmit-projek waaraan die leerders van Suid-Afrika en Namibië kan deelneem. En ons…
KompasKompas 10 Junie 2021
‘n Maatskaplike werker, 'n berader en ‘n gemeenskapswerker kyk na die uitdagings wat jongmense ervaar.
KompasKompas 9 Junie 2021
Lara Lucas vertel hoe sy haar eie besigheid tydens die pandemie begin het. Charlen Raymond, ‘n joernalis by Wheels24, praat oor wat sy werk behels. ‘n Jong…
KompasKompas 8 Junie 2021
Dillon Seals, 'n Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Apex in Eersterivier, verduidelik gelyktydige vergelykings. ‘n Graad 12-leerder van die Noord Kaap…
KompasKompas 7 Junie 2021
Hanover Primêr in die klein dorpie De Aar, het deelgeneem aan die Wêreld Wiskunded. Chadwin Erasmus, wiskunde-afrigter, en die leerders van die Noord-Kaap deel…
KompasKompas 3 Junie 2021
Ter viering van Jeugmaand gaan ons met verskeie jongmense gesels oor hulle hoop en drome vir Suid-Afrika.
KompasKompas 2 Junie 2021
Ons gesels met Dominique Adonis ’n entrepreneur wat jongmense oplei en ondersteun om ook entrepreneurs te word. Rochey Walters, die bestuurshoof van Khoi…
KompasKompas 1 Junie 2021
Lizette Booys, beter bekend as Wiskunde Juffie, doen hersiening van getalpatrone.
KompasKompas 31 Mei 2021
Ons gesels met ’n graag 10 leerder aan die Hoërskool Wittedrift op Plettenbergbaai, Jose Duarte, oor sy prestasie in die Wêreldkennis Olimpiade by die skool…
KompasKompas 27 Mei 2021
Elisna Kelly, 'n opvoedkundige sielkundige, praat oor die statistiek van selfdood in Suid-Afrika, veral onder jongmense. Sy verduidelik die verskillende…
KompasKompas 26 Mei 2021
Wil jy graag ‘n geoktrooieerde rekenmeester word? Verskeie jongmense vertel wat hulle dink ‘n geoktrooieerde rekenmeester is. Christiaan Vorster, die…
KompasKompas 25 Mei 2021
Lizette Booys, beter bekend as Wiskunde Juffie, gee vir graad 7 tot 9 leerders wiskundewenke. Sy verduidelik die wette van eksponente, en gee kreatiewe maniere…
KompasKompas 24 Mei 2021
Het jy geweet dat jy al op skool as burgemeester in jou gemeenskap kan dien? Ons gesels met die Junior Burgemeester van Worcester, Tamia Adonis, ’n graad 11…
KompasKompas 20 Mei 2021
Die internet is ‘n wonderlike bron van inligting, waar jy die interessantste feite en mense kan ontdek. Dit bied oneindige moontlikhede aan besighede en…
KompasKompas 19 Mei 2021
Carla Oberholzer van Debtsafe praat oor die vreugde en frustrasies van haar werk as 'n skuldberader. Lizette Volkwyn, 'n lewensafrigter, gesels oor watter…
KompasKompas 18 Mei 2021
Sukkel jy met Afrikaans? Voel jy ‘n knop op jou maag, en begin die sweetdruppeltjies op jou voorkop pêrel wanneer jy Afrikaans moet lees in die klas? Moenie…
KompasKompas 17 Mei 2021
Wonder jy of daar enige geheime is om akademies bogemiddeld te presteer? ‘n Uitblinker deel wenke wat haar gehelp het om matriek met sewe onderskeidings te…
KompasKompas 13 Mei 2021
Tenita Kidelo praat met Elmaree Eksteen, senior kurrikulumbeplanner vir Rekeningkunde, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak en hoe hulle dit kan…
KompasKompas 12 Mei 2021
Tenita Kidelo praat met Elmaree Eksteen, 'n senior kurrikulumbeplanner vir Rekeningkunde, oor die formaat van die twee vraestelle wat matrikulante vanjaar…
KompasKompas 11 Mei 2021
Tenita Kidelo vat die pad Kalbaskraal toe, en gesels met Griffon van Schalkwyk oor sy liefde vir modelwerk. Sy kuier ook by Hoërskool Ermelo waar sy met…
KompasKompas 10 Mei 2021
Tenita Kidelo praat met Ziyaad Moerat, vakadviseur vir Fisiese Wetenskappe, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak, en hoe hulle dit kan verhoed.
KompasKompas 6 Mei 2021
Tenita Kidelo praat met Carin van Graan, ‘n Wiskunde Gelettertheid-onderwyseres van die CBC St John Hoërskool in Parklands, oor die foute wat matrikulante in…
KompasKompas 5 Mei 2021
Tenita Kidelo praat met Lester Momberg, 'n senior kurrikulumbeplanner vir die vak Besigheidstudies, oor die algemene foute wat matrikulante in die eksamen maak.
KompasKompas 4 Mei 2021
Tenita Kidelo praat met Lester Momberg, 'n senior kurrikulumbeplanner vir Besigheidstudies, oor wat matrikulante in die eksamen kan verwag.
KompasKompas 3 Mei 2021
Tenita Kidelo gesels met Wiskunde-onderwyser Salome Madden om die afdeling, Data en Statistiek, te hersien.
KompasKompas 29 April 2021
Tenita Kidelo gesels met Larnelle Lewies oor die jongste mode- en skoonheidstendense.
KompasKompas 28 April 2021
Tenita Kidelo praat met Hirome Shikeagi oor ‘n loopbaan in arbeidsterapie. Sy gesels ook met Lauren Lee Toring oor entrepreneurskap.
KompasKompas 27 April 2021
Tenita Kidelo praat met Ria Taylor, ‘n Afrikaansonderwyser by Hoër Meisieskool Paarl, oor Afrikaans Huistaal vraestel 2.
KompasKompas 26 April 2021
Tenita Kidelo gesels met Alfrin Seconds van Genadendal oor tweede kanse, en hoe omstandighede jou kan motiveer om beter te doen.
KompasKompas 22 April 2021
Tenita Kidelo gesels met Elzeth Conradie van Procare oor hoe om stres te beheer.
KompasKompas 21 April 2021
Tenita Kidelo gesels met lewensafrigter Cameron van Rensburg oor hoe om die regte loopbaankeuse te maak. Hulle gesels ook oor boeliegedrag en depressie onder…
KompasKompas 20 April 2021
Tenita Kidelo gesels met Miche van Wyk oor dramastudies, en kuier ook by 'n matrikulant wat 'n sopkombuis in sy gemeenskap oprig.
KompasKompas 19 April 2021
Tenita Kidelo gesels met die 19-jarige Godwin Taweni van Richie in die Noord-Kaap oor sy vele suksesse en die titels agter sy naam.
KompasKompas 15 April 2021
Tenita Kidelo en Salome Madden doen Wiskunde-hersiening met die fokus op rye en reekse.
KompasKompas 14 April 2021
Die internet is 'n wonderlike plek, maar kan ook soms 'n wrede plek wees. Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs oor kuberboelies, en hoe ons kan help om die…
KompasKompas 13 April 2021
Tenita Kidelo kyk na die belangrikheid van vaardigheidsopleiding. Romario Cloete vertel ook van die vaardighede wat hy as student aangeleer het.
KompasKompas 12 April 2021
Carin van Graan, 'n Wiskunde Gelettertheidonderwyser by die CBC St. Johns Skool in Parklands, doen hersiening van tariefstelsels.
KompasKompas 8 April 2021
Graad 9 leerders moet later vanjaar hulle vakkeuses vir volgende jaar maak. Tenita Kidelo praat met Eurica Beukes oor die belangrikheid van vakkeuse, en hoe om…
KompasKompas 7 April 2021
Carin van Graan doen hersiening van die afdeling datahantering in Wiskundige Gelettertheid.
KompasKompas 6 April 2021
Tenita Kidelo gesels met Wiskunde-onderwyser Salome Madden om die afdeling, Data en Statistiek, te hersien.
KompasKompas 5 April 2021
Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs, 'n kuber-ambasadeur van die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor kubberveiligheid vir leerders.
KompasKompas 2 April 2021
Tenita Kidelo praat met jongmense oor hulle gunsteling herinnerings van Paasfees, en hoe hulle ‘n verskil kan maak tydens Paasfees 2021. Die span loer ook in…