Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 1 April 2021
Tenita Kidelo praat met William Sezoe oor hoe taal help met identiteitsvorming, en wat die impak van die weglating van moedertaalonderrig kan wees.

KompasKompas 30 Maart 2021
Tenita Kidelo gesels met drie jong atlete wat grense verskuif en geskiedenis maak in sportsoorte wat stereotipies vir mans bedoel is.
KompasKompas 29 Maart 2021
Atletiekbyeenkomste het hierdie jaar weer plaasgevind by skole, en talle leerders het nuwe rekords opgestel. Tenita Kidelo kuier by drie skole en gesels met…
KompasKompas 25 Maart 2021
Tenita Kidelo praat met Gerswhin Windvogel en Ricole Faroa oor die belangrikheid van ‘n matrieksertifikaat, en wat matrikulante wat onsuksesvol in die…
KompasKompas 24 Maart 2021
Tenita Kidelo praat met Marita van de Vyver oor die digbundel, EK SÊ, JY SÊ, ONS SÊ, uitgegee deur Lapa Uitgewers en geskryf deur ‘n groep hoërskoolleerders…
KompasKompas 23 Maart 2021
Tenita Kidelo praat met Hildegardt Reinsleigh, die departementshoof van tale by Hoërskool Stellenberg, oor Afrikaans Huistaal vraestel 1.
KompasKompas 22 Maart 2021
Tenita Kidelo gesels met Peter Kriel oor die belangrikheid van ‘n strategie, of padkaart, vir jou hoërskoolloopbaan. Tenita praat ook met prof. Jannie Russouw…
KompasKompas 18 Maart 2021
Annemarie Myburgh van All about HR praat oor uitdagings in die werkplek en hoe om dit te oorkom. Sy gee praktiese wenke wat jou kanse sal verbeter wanneer jy…
KompasKompas 17 Maart 2021
Ons gesels met ‘n tiener oor haar doelwit om haar privaat vliegtuiglisensie te kry. Die 17-jarige Ebeth Rossouw van Upington deel haar passie vir vlieg…
KompasKompas 16 Maart 2021
Tenita Kidelo hoor by FasFacts van hulle skoolbesoeke. Elisna Kelly begin met ‘n reeks insetsels oor boelie.
KompasKompas 15 Maart 2021
Die internet is 'n wonderlike plek, maar kan ook soms 'n wrede plek wees. Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs oor kuberboelies, en hoe ons kan help om die…
KompasKompas 11 Maart 2021
Tenita Kidelo praat met Whaden Johannes oor 'n inpirerende projek wat hy en ‘n groep jong mans aanpak om bewusmaking te skep van geweld teen vroue en kinders.
KompasKompas 10 Maart 2021
Tenita Kidelo praat met maatskaplike werker Ricardo Rossouw oor hoe om matrikulante wat nie so goed gevaar het nie, te motiveer sodat hulle nie swig onder druk…
KompasKompas 9 Maart 2021
Om die huis te verlaat ná matriek is nie altyd maklik nie. Hoe berei jong mense voor vir hierdie groot stap?
KompasKompas 7 Maart 2021
Musiek het 'n groot impak op jongmense en hoe hulle die wêreld en liefde sien. Tenita Kidelo gesels met Aidam-John en Lil Willy, 'n sangduo wat hulle eie…
KompasKompas 4 Maart 2021
Tenita Kidelo praat met Cecilia Hoffman, wat passievol is oor die aarde en die bewaring daarvan, oor watter bydrae jongmense kan maak om die aarde ‘n beter…
KompasKompas 3 Maart 2021
Tenita Kidelo praat verder met Megan Werner, ‘n Suid Afrikaanse tiener wat saam met 19 ander tieners ‘n vliegtuig gebou het wat vanaf die Kaap na Kaïro gevlieg…
KompasKompas 2 Maart 2021
Tenita Kidelo gesels met die Klas van 2020 oor hoe dit gevoel het toe hulle uiteindelik hulle uitslae ontvang. Wade Rosant vertel van sy ondervinding met die…
KompasKompas 1 Maart 2021
Tenita Kidelo gesels met Anna Greene, ‘n jong Suid-Afrikaanse aktrise wat naam maak in Los Angeles.
KompasKompas 25 Februarie 2021
Tenita Kidelo gesels met die span van Klip in die bos oor hoe hulle help om 'n verskil te maak in hulle gemeenskap.
KompasKompas 24 Februarie 2021
Tenita Kidelo praat met Daniella van Heerden wat onlangs haar eerste boek gepubliseer het, en boonop in die kop van ‘n tiener moes klim om dit te skryf.
KompasKompas 23 Februarie 2021
Tenita Kidelo praat met Kathie Viljoen oor Lapa se Klasgids wat vir sowel onderwysers as leerders van hulp kan wees. Tenita kuier ook by Curro Kathu in die…
KompasKompas 22 Februarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Vernat van der Westhuizen oor sy passie vir fotografie, en hoe hy sy hakkelprobleem oorkom het.
KompasKompas 18 Februarie 2021
Dit is Epilepsie-bewusmakingsweek. Tenita Kidelo praat met Helen-Rose, wie se skielike diagnose met epilepsie haar wêreld op sy kop gedraai het. Elisna Kelly…
KompasKompas 17 Februarie 2021
Die lae rentekoerse het die eiendomsmark se deur vir talle jongmense wat eiendom wil koop, wawyd oopgestoot.
KompasKompas 16 Februarie 2021
Tenita Kidelo praat met Wynand van Vuuren oor versekering, en hoekom dit so belangrik is vir jong mense om die regte versekering te kies vir hulle bates.
KompasKompas 15 Februarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Earl Kruger, ‘n jong akteur, oor sy pad na sukses en hoe hy in sy ouers se gunsteling sepie ‘n rol vertolk het.
KompasKompas 11 Februarie 2021
Die Kompas-span vier Valentynsdag! Tenita Kidelo gesels met ‘n paar jongmense oor old school love en new school love. Elisna Kelly is terug met episode 4 van…
KompasKompas 10 Februarie 2021
Tenita Kidelo praat verder met Magda van Biljon van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor hoe om leerders van verskillende grade gereed kry vir skool. Die…
KompasKompas 9 Februarie 2021
‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde brein. Tenita Kidelo gesels met Carlton Isaacs oor ‘n gesonde leefstyl, en hoe jy fiks kan bly sonder die gym.
KompasKompas 8 Februarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Cilliers Diedericks oor sy rol as burgermeester by ‘n juniorstadsraad. Sy hoor ook by Magda van Biljon hoe jy leerders van…
KompasKompas 4 Februarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Daniella van Zyl, wat gediagnoseer is met kanker, oor die impak wat dit op haar lewe het. Elisna Kelly is terug met haar reeks oor…
KompasKompas 3 Februarie 2021
Tenita Kidelo praat met Dean Paulse oor ‘n loopbaan in die mediabedryf waaronder gedrukte media en radio.
KompasKompas 2 Februarie 2021
Tenita Kidelo praat met Christopher Julius oor begrotings. Sy gesels ook met JP le Roux oor DIgiEd en ‘n tegnologiese gedrewe kurrikulum.
KompasKompas 1 Februarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Abigail Human wat die skool verlaat het as gevolg van omstandighede, maar steeds ‘n sukses van haar lewe maak. Sy kuier ook by die…
KompasKompas 28 Januarie 2021
Tenita Kidelo hoor by ‘n paar hoërskoolleerders hoe hulle voel oor die skooljaar wat later as gewoontlik begin. Elisna Kelly is terug met episode 3 van haar…
KompasKompas 27 Januarie 2021
Tenita Kidelo hoor meer van die studierigting, kleinhandelbestuur (Retail business management).
KompasKompas 26 Januarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Justin Groenewald oor diabetes en hoe dit tieners raak.
KompasKompas 25 Januarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Edwina Stevens van Lavender Hill oor hoe sy haar omstandighede ontsnap en haar lewe verbeter het.
KompasKompas 21 Januarie 2021
Tenita Kidelo praat met Christene Bosman-Vosloo oor identiteit en hoe dit by jongmense ontwikkel. Elisna Kelly is terug met episode 2 van haar reeks oor…
KompasKompas 20 Januarie 2021
Tenita Kidelo praat met Sané Olivier oor die studierigting B.Comm Regte.

KompasKompas 18 Januarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Manise Sibiya oor haar pad na sukses. Sy loer ook in by Jodi Jantjies wat in weerwil van haar spraakprobleem, ‘n sukses van haar lewe…
KompasKompas 14 Januarie 2021
Tenita Kidelo hoor by FasFacts van hulle skoolbesoeke. Elisna Kelly begin met ‘n reeks insetsels oor boelie.
KompasKompas 13 Januarie 2021
Tenita Kidelo praat met Bertram Loriston van die Wes-Kaap Onderwysdepartement oor die aanvullende eksamen waarvoor matrikulante kan aansoek doen.
KompasKompas 12 Januarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Eulanda oor hoe belangrik dit is om jouself te ken in die hedendaagse samelewing. Hulle gesels ook oor Eulanda se liedjie, Phatty boom…
KompasKompas 11 Januarie 2021
Tenita Kidelo gesels met Percy de Villiers, 'n jong man van Oudshoorn wat deesdae in Bloemfontein bly, oor sy suksesse.
KompasKompas 7 Januarie 2021
Tenita Kidelo praat met Hanneli Davids oor haar werk as ‘n jeugontwikkelaar en die besigheidsbedryf.
KompasKompas 6 Januarie 2021
Tenita Kidelo en haar gas Lara-Mari Geldenhuys gesels oor die lewe as ‘n eerstejaarstudent. Tenita gesels ook met ‘n paar graad 11’s om uit te vind of hulle…
KompasKompas 5 Januarie 2021
Tenita Kidelo praat met Christene Bosman-Vosloo oor die belangrikheid van introspeksie en retrospeksie.
KompasKompas 4 Januarie 2021
Tenita Kidelo gesels met die 14-jarige Carmi Philander oor haar eerste publikasie en haar liefde vir kreatiewe skryf. Tenita gesels ook met ‘n paar…
KompasKompas 31 Desember 2020
Tenita Kidelo kyk terug op die jaar wat was, en bespreek die onverwagse draaie wat 2020 gemaak het en gesels oor wat voorlê in 2021.
KompasKompas 30 Desember 2020
Tenita Kidelo gesels met Ferdi van Dyk van die Universiteit Stellenbosch oor studentelewe en internskappe. Helen-Rose van Wyk deel haar eerstejaarservaring as…
KompasKompas 29 Desember 2020
Die matriekeindeksamen is amptelik verby, en die gewag tot Februarie vir uitslae kan vir baie angswekkend wees. Tenita Kidelo praat met Ricardo Rossouw, 'n…
KompasKompas 28 Desember 2020
Ná ‘n lang en deurmekaar skooljaar, word leerders se prestasies steeds gevier. Tenita Kidelo praat met 'n groep toppresteerders van Hoërskool Montana in…
KompasKompas 25 Desember 2020
Tenita Kidelo gesels met Shawna-Leze Meiring oor die belangrikheid van Kerstradisies. Die Empangeni-orkes sorg vir musiek, en die aspirant digter, Sue-Relle…
KompasKompas 24 Desember 2020
Tenita Kidelo gesles met Ivana Ceaser oor die onverwagse draai wat 2020 met haar gemaak het. Jan Hendrik kuier ook saam, en Zandri van Kathu deel haar…
KompasKompas 23 Desember 2020
Die feeseisoen kan baie sleg wees vir jou beursie. Tenita Kidelo kyk na die belangrikheid van 'n begroting hierdie tyd van die jaar, en hoe om goeie finansiële…
KompasKompas 22 Desember 2020
Tenita Kidelo praat met Zelda Hitchcock, ‘n lewensredder, oor seeveiligheid. Die paralimpiese swemmer, Franco Smith, het wenke oor swembadveiligheid.