Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 21 Desember 2020
Tenita Kidelo gesels met die 19-jarige Godwin Taweni van Richie in die Noord-Kaap oor sy vele prestasies.
KompasKompas 17 Desember 2020
Geronimo en Valentino De Klerk van Elsiesrivier vertel van die inisiatief wat hulle in hulle gemeenskap begin het om werkloosheid onder die jeug te verminder.
KompasKompas 16 Desember 2020
Tenita Kidelo kyk na die belangrikheid van vaardigheidsopleiding. Romario Cloete vertel ook van die vaardighede wat hy as student aangeleer het.
KompasKompas 15 Desember 2020
Tenita Kidelo met Kidelo kyk na padveiligheid en hoe veilig jongmense op die pad is.
KompasKompas 14 Desember 2020
Tenita Kidelo gesels met Ehan W. Smith wat ‘n studiebeurs onvang het om by die New York Film Academy te gaan studeer. Sy maak ook ‘n draai by Leyhana Isaacs om…
KompasKompas 10 Desember 2020
Tenita Kidelo praat met Ronnellie Niewenhuis van Africa Skills oor vaardighede en loopbaankeuses vir skoolverlaters. Die grafiese ontwerper Isabel Botha kuier…
KompasKompas 9 Desember 2020
Tenita Kidelo praat met Neville Goliath van die Wes-Kaap Onderwysdepartement oor hoe om veilig te bly gedurende die skoolvakansie.
KompasKompas 8 Desember 2020
Tenita Kidelo praat met Neville Goliath van die Wes-Kaap Onderwysdepartment oor die impak van psigososiale ondersteuning in tye van krisis soos Covid-19.
KompasAandgedagte 8 Desember 2020
Tenita Kidelo is by die Hoër Meisieskool La Rochelle om die prestasies van Ané, Lisa en Miela te vier.
KompasKompas 3 Desember 2020
Kompas vier die Wêrelddag vir Persone met Gestremdhede. Tenita Kidelo kuier by Jan Kriel Skool op Kuilsrivier, en hoor watter ondersteuning die skool aan…
KompasKompas 2 Desember 2020
Tenita Kidelo praat met Elmaree Eksteen, senior kurrikulumbeplanner vir Rekeningkunde, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak en hoe hulle dit kan…
KompasKompas 1 Desember 2020
Tenita Kidelo praat met Elmaree Eksteen, 'n senior kurrikulumbeplanner vir Rekeningkunde, oor die formaat van die twee vraestelle wat matrikulante vanjaar…
KompasKompas 30 November 2020
Tenita Kidelo is op Genadendal waar sy met Alfrin Seconds oor tweede kanse gesels, en hoe omstandighede jou motiveer om beter te doen.
KompasKompas 26 November 2020
Tenita Kidelo maak ‘n draai by Sentinel Primêr in Houtbaai om meer te hoor van 'n inisiatief wat leerders in die grendeltyd begin het. Sy gesels ook met ‘n…
KompasKompas 25 November 2020
Tenita Kidelo hoor by Jean Goliath, senior kurrikulumbeplanner vir Lewenswettenskappe, watter foute matrikulante die meese in die eksamen maak.
KompasKompas 24 November 2020
Tenita Kidelo vat die pad Kalbaskraal toe, en gesels met Griffon van Schalkwyk oor sy liefde vir modelwerk. Sy kuier ook by Hoërskool Ermelo waar sy met…
KompasKompas 23 November 2020
Tenita Kidelo vat die pad Kalbaskraal toe, en gesels met Griffon van Schalkwyk oor sy liefde vir modelwerk. Sy kuier ook by Hoërskool Ermelo waar sy met…
KompasKompas 19 November 2020
November is wêreldwyd bewusmakingsmaand vir gestremdhede. Tenita Kidelo gesels met Denro Boois en Ying-shan Tseng wat ondanks hulle gestremdhede, ‘n sukses van…
KompasKompas 18 November 2020
Tenita Kidelo praat met Ziyaad Moerat, vakadviseur vir Fisiese Wetenskappe, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak, en hoe hulle dit kan verhoed.
KompasKompas 17 November 2020
Tenita Kidelo hoor by Marius Diergaardt, adjunkhoof-onderwyskundige vir Fisiese Wetenskappe, wat matrikulante in die eksamen kan verwag.
KompasKompas 16 November 2020
Tenita Kidelo gesles met Akhona Gayiya, ‘n plattelandse meisie wat haar drome al die pad Durban toe gevolg het.
KompasKompas 12 November 2020
Tenita Kidelo gesels met Shawn Taljaard Viljoen oor somermodes vir mans, metromans en Movember.
KompasKompas 11 November 2020
Tenita Kidelo praat met Carin van Graan, ‘n Wiskunde Gelettertheid-onderwyseres van die CBC St John Hoërskool in Parklands, oor die foute wat matrikulante in…
KompasKompas 10 November 2020
Tenita Kidelo praat met Carin van Graan, ‘n Wiskunde Gelettertheid-onderwyseres van die CBC St John Hoërskool in Parklands, oor wat matrikulante in die eksamen…
KompasKompas 9 November 2020
Tenita Kidelo gesels met Mercy Kannemeyer oor drama, toneelspeel en haar pad na sukses.
KompasKompas 5 November 2020
Tenita Kidelo praat met Karen Appolus, ‘n gemeenskapswerker, oor huishoudings wat deur tieners bestuur word.
KompasKompas 4 November 2020
Annatjie Viljoen, Wiskunde-vakhoof by Hoërskool Stellenberg, bespreek Vraestel 2 en wat leerders in die vraestel kan verwag.
KompasKompas 3 November 2020
Tenita Kidelo praat met Annatjie Viljoen oor wat matrieks in Wiskunde Vraestel 1 kan verwag.
KompasKompas 2 November 2020
Tenita Kidelo gesels met Janine Tromp, wat onlangs die dorpie Suurbrak se jongste dokter geword het.
KompasKompas 29 Oktober 2020
Tenita Kidelo gesels met Olivia Pharo oor inisiatiewe om bewusmaking van borskanker te skep. Sy hoor ook hoekom dit belangrik vir jongmense is om van jongs af…
KompasKompas 28 Oktober 2020
Tenita Kidelo praat met Lester Momberg, 'n senior kurrikulumbeplanner vir die vak Besigheidstudies, oor die algemene foute wat matrikulante in die eksamen maak.
KompasKompas 27 Oktober 2020
Tenita Kidelo praat met Lester Momberg, 'n senior kurrikulumbeplanner vir Besigheidstudies, oor wat matrikulante in die eksamen kan verwag.
KompasKompas 25 Oktober 2020
Vir baie skole is Oktober die tyd vir die verkiesing van nuwe hoofleiers en ‘n leerlingraad. Tenita Kidelo gesels met LC Steyn en Ansuné Marx, wat onlangs…
KompasKompas 22 Oktober 2020
Vir talle matrikulante is die matriekafskeid die hoogtepunt van hulle finale skooljaar. Oktober is gewoonlik die maand van die matriekafskeid. Tenita Kidelo…
KompasKompas 21 Oktober 2020
Christopher Banda, die senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans (Graad 10 tot 12) by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, doen hersiening van gedigte in die vak…
KompasKompas 20 Oktober 2020
Tenita Kidelo en Ismail Teladia doen Lewensoriëntering-eksamenvoorbereiding vir alle grade.
KompasKompas 19 Oktober 2020
Om ‘n verskil te maak, laat nie net ‘n warm gevoel in jou hart nie, dit dra ook by tot die ontwikkeling van jou menswees. Vir Griffen Pieterse, ‘n leerder van…
KompasKompas 15 Oktober 2020
Tenita Kidelo gesels met Larnelle Lewies oor die jongste mode- en skoonheidstendense.
KompasKompas 14 Oktober 2020
Tenita Kidelo praat met Patsy Marthinussen oor hoe ouers hulle kinders tuis kan ondersteun om getalvaardighede te verbeter. Sy fokus op Graad R, 1, 2 en 3…
KompasKompas 13 Oktober 2020
Wiskunde-onderwyser Salome Madden doen hersiening van die afdeling, Data en Statistiek.
KompasKompas 12 Oktober 2020
Die term, kleindorpiesindroom, word dikwels deur jongmense van klein dorpe gebruik om die mentaliteit van sommige in hulle gemeenskap te beskryf. Dit gaan…
KompasKompas 8 Oktober 2020
Met die eindeksamen om die draai aan die einde van 'n buitengewone skooljaar, is matrikulante se stresvlakke hoog. Tenita Kidelo gesels met Elzeth Conradie van…
KompasKompas 7 Oktober 2020
Tenita Kidelo praat met Christopher Banda oor Afrikaans Huistaal, en wat matrikulante in die verskeie vraestelle kan verwag.
KompasKompas 6 Oktober 2020
Tenita Kidelo gesels met Michelle Jansen,'n Lewensoriëntering-onderwyseres, oor wat matrikulante in die vraestel kan verwag.
KompasKompas 5 Oktober 2020
Tenita Kidelo gesels met Evangeline Dreyer, wat haar hele skoolloopbaan lank 'n masker moes dra - die masker van voorgee, wat soveel druk op jongmense plaas…
KompasKompas 1 Oktober 2020
Die internet is 'n wonderlike plek, maar kan ook soms 'n wrede plek wees. Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs oor kuberboelies, en hoe ons kan help om die…
KompasKompas 30 September 2020
Tenita Kidelo praat met Elzette Brown en Zainab Suliman oor hoe die Wes-Kaapse Onderwysdepartement graad 12 leerders ondersteun ter voorbereiding van die…
KompasKompas 29 September 2020
Tenita Kidelo gesels met Wiskunde-onderwyser Salome Madden om die afdeling, Data en Statistiek, te hersien.
KompasKompas 28 September 2020
Tenita Kidelo gesels met Shameega en Wageed oor hulle passie vir dans, en die hoe ver die stokperdjie hulle al geneem het. Sy gesels ook met Marlon oor sy…
KompasKompas 24 September 2020
Diversiteit en erfenis is in die Kompas-kollig. Tenita Kidelo gesels met Lynthia Julius oor haar debuutbundel DIE KROES, en hoe dit identiteit en erfenis…
KompasKompas 23 September 2020
Carin van Graan doen hersiening van die afdeling datahantering in Wiskundige Gelettertheid.
KompasKompas 22 September 2020
Tenita Kidelo gesels met Gavin de Bruyn en Susan Hanekom oor die Kaapse Ondderig en Leierskap Instituut en die Wes-Kaap Onderwysdepartement se biblioteek…
KompasKompas 21 September 2020
Omstandighede kan 'n mens maak of breek, maar met deursettingsvermoë en harde werk kan jy alles bereik. Tenita Kidelo gesels met Heinnie Sophat oor sy pad na…
KompasKompas 17 September 2020
Om die wêreld plat te reis, is elke jongmens se droom. Talle doen dit deur middel van au pairwerk en skool gee in die buiteland. Tenita Kidelo gesels met…
KompasKompas 16 September 2020
Tenita Kidelo hoor hoe ouers hulle kinders tuis kan ondersteun om getalvaardighede te verbeter.
KompasKompas 15 September 2020
Die einde kwartaal is in sig, en dit beteken die tyd kom al hoe nader na die groot keuse wat graad 9 leerders moet maak. Tenita Kidelo praat met Eurica Beukes…
KompasKompas 14 September 2020
Tenita Kidelo gesels met twee jonng redenaar oor hulle prestasies, en loer in by Jerome Coetzee van Bishop Lavis, wat besig is met sy Meestersgraad.
KompasKompas 10 September 2020
Groepsdruk, en veral die druk van sosiale media, is 'n onderwerp wat baie onder die jeug bespreek word. Tenita Kidelo praat met lewensafrigter Earl Corneluis…
KompasKompas 9 September 2020
Tenita Kidelo praat met Deidre Marais, 'n onderwyser by Liebenberg Primêre Skool, en Andre Pekeur, 'n vakadviseur in die Overbergdistrik,oor die vakke…
KompasKompas 8 September 2020
Zaida van der Berg vertel vir Tenita Kidelo hoe om getalbegrip by jong kinders te ontwikkel.