Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
23m · median of 1613 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
KompasKompas 7 September 2020
Dit was 'n ongewone jaar vir skolesport. Tenita Kidelo gesels met drie graad-12-leerders oor hulle sporthelde, en wat hulle die meeste van die sportjaar gemis…
KompasKompas 3 September 2020
Tenita Kidelo praat met jongmense oor Suid-Afrika se hoë werkloosheidkoers en die afleggings wat baie maatskappye nou gedwing is om te maak.
KompasKompas 2 September 2020
Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs, 'n kuber-ambasadeur van die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor kubberveiligheid vir leerders.
KompasKompas 1 September 2020
Tenita Kidelo en Salome Madden doen Wiskunde-hersiening met die fokus op rye en reeks.
KompasKompas 31 Augustus 2020
Tenita Kidelo gesels met Talitha Kruger, wat onlangs twee goue toekennings verwerf het in die Talent Africa Nationals se afdeling vir fotografie. Sy gesels ook…
KompasKompas 27 Augustus 2020
Tenita Kidelo kyk na verhoudings en dating apps. Lisa van Rooyen, beter bekend as Lisa met die rooi hare, vertel waar haar liefde vir recap-videos oor Boer…
KompasKompas 26 Augustus 2020
Carin van Graan, 'n Wiskunde Gelettertheidonderwyser by die CBC St. Johns Skool in Parklands, doen hersiening van tariefstelsels.
KompasKompas 25 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met dr. Heinie Brand, Christo Davids en Magdeleen Benn van die CTLI oor professionele opleiding van onderwysers, Kaapse onderrig en die…
KompasKompas 24 Augustus 2020
Tenita Kedilo gesels met Franco Smith, 'n siggestermde swemmer, oor sy liefde vir swem en die toernooie waaraan hy al deelgeneem het. Sy gesels ook met Ziyaad…
KompasKompas 20 Augustus 2020
Maryna Tarentaal, 'n slagoffer van geweld, deel haar verhaal met Tenita Kidelo. Tenita gesels ook met jongmense om uit te vind hoe hulle voel oor geweld teen…
KompasKompas 19 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met Donovan Mackier, 'n vakadviseur by die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, oor Mental Maths en gee wenke vir ouers en leerders wat Wiskunde…
KompasKompas 18 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met Elmarie Petersen, 'n vakadviseur by die Metro-oos Onderwysdistrik in die Wes-Kaap, oor hoe onderwysers leerders by praktiese…
KompasKompas 17 Augustus 2020
Tenita Kidelo gesels met Brendon Robinson, beter bekend as DJ Ice Flake, oor sy loopbaan, en loer in by twee orkeslede van Empangeni High, Erin en Shani.
KompasKompas 13 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met Schalk Cadel van Edulex oor die gratis afstandonderrig wat hulle aanbied vir Gr. 10, 11 en 12 leerders. Sy gesels ook met Siphue…
KompasKompas 12 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met Almaret du Toit oor die belangrikheid oor fonologiese bewustheid by kinders.
KompasKompas 11 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met Zaida van der Berg, 'n bestuurder vir vroeë kindontwikkeling by die Wes-Kaapse Onderwysdepartment oor die impak van Covid-19 op kinders…
KompasKompas 10 Augustus 2020
Candice Amon vertel van gratis aanlynkursusse wat beskikbaar is vir jongmense, en die 14-jarige Chrystan Wagenstroom gesels oor haar nuwe aanlynbesigheid wat…
KompasKompas 6 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat seksuele identiteit, seksuele oriëntasie en die LGBTQ-gemeenskap met Roche Kester van OUT. Hulle kyk ook na van die wanpersepsies wat daar…
KompasKompas 5 Augustus 2020
Tenita Kidelo praat met Anita van Vuuren van die e-leer direktoraat by die Wes-Kaap Oonderwysdepartement oor beskikbare hulpbronne vir leerders tydens digitale…
KompasKompas 4 Augustus 2020
Jamie Arnoldus praat met Almaret Du Toit, Ebrahim Peck en dr. Glynis Schreuder, hoofonderwyskundiges verantwoordelik vir kurrikulumontwikkeling by die…
KompasKompas 3 Augustus 2020
Jamie Arnoldus gesels met Zilke Bal, 'n 21-jarige gholfspeler van Bellville in die Wes-Kaap, wat onlangs gekies is vir die S.A. Universiteitespan wat in Taiwan…
KompasKompas 30 Julie 2020
Tenita Kidelo praat met Ricardo Russouw, 'n maatskaplike werker by The Homestead in Khayelitsha, oor die oorsake van depressie en angs. Hulle bespreek ook die…
KompasKompas 29 Julie 2020
Marlene van Tonder, wiskunde-onderwyser by Hoërskool Gimnasium in die Paarl, doen hersiening van differensiaalrekening.
KompasKompas 28 Julie 2020
Tenita Kidelo praat met Zaida van der Berg van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor vroeë kinderontwikkeling, die belangrikheid van kommunikasie, en die…
KompasKompas 27 Julie 2020
Tenita Kidelo gesels met drie leerders van Hoërskool Volksrust in Mpumalanga oor hulle prestasies in Wiskunde, Besigheidstudies en Landbouwetenskappe. Sy…
KompasKompas 23 Julie 2020
Tenita Kidelo gesels met Hemelbesem oor sy liefde vir Afrikaans en rymklets. Die aspirantdigter, Sue-Relle Maasdorp van Agenys, klets saam oor haar liefde vir…
KompasKompas 22 Julie 2020
Tenita Kidelo praat met Peggy Loxton, 'n Afrikaans Huistaal en Eerste addisionele taal vakadviseur in die Metropool-Suid Onderwysdistrik. Hulle bespreek…
KompasKompas 21 Julie 2020
Danelle Pienaar, 'n Besigheidstudies-onderwyser by Hoërskool Overberg in Caledon, doen hersiening van versekering.
KompasKompas 20 Julie 2020
Tenita Kidelo praat met Clint Aplon wat die rol van Romeo in 7de Laan vertolk, oor sy pad na sukses en sy liefde vir die vermaaklikheidsbedryf. Shanice Davids…
KompasKompas 16 Julie 2020
Tenita Kidelo gesels met Junette Syster, 'n plusgrootte model, oor die 'body positivity' beweging wat sowel vroue as mans bemagtig. Sy gesels ook met 'n paar…
KompasKompas 15 Julie 2020
Tenita Kidelo praat met James van der Vyver, 'n Tegnologie-vakadviseur van die Eden en Sentraal Karoo Onderwysdistrik, oor die geleenthede wat die vak vir…
KompasKompas 14 Julie 2020
Jamie Arnoldus praat met Anina Lundie, die Seniorkurrikulumbplanner vir Skeppende Kunste by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, oor die belangrikheid en…
KompasKompas 13 Julie 2020
Jamie Arnoldus gesels met Charlissa Schultz, 'n Graad 12-leerder aan die Hoërskool Langenhoven in Oudtshoorn, wat in Februarie aan die Suid-Afrikaanse…
KompasKompas 9 Julie 2020
Die inperking het talle universiteite genoop om aanlynklasse aan te bied. Dit het studente sowel positief as negatief geraak. Tenita Kidelo praat met Marni…
KompasKompas 8 Julie 2020
Tenita Kidelo gesels met Elzette Brown, wat deel is van die eLeer-direktoraat by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor digitale hulpbronne vir tuisgebruik.
KompasKompas 7 Julie 2020
Carlyn Oppelt, die Graad 12 Lewenswetenskappe Departementshoof van die New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl, doen hersiening van die menslike…
KompasKompas 6 Julie 2020
Jamie Arnoldus gesels met Jooste Nel, 'n leerder aan die Hoërskool Montana in Pretoria, wat in 2021 vir die Franse rugbyklub, Agen, gaan speel. Karmen Wiid, 'n…
KompasKompas 2 Julie 2020
Die gebruik van sosiale media en die volg van influencers is gewilde onder jongmense. Jesme Swartz vertel wat 'n influencer is, en deel die moets en moenies…
KompasKompas 1 Julie 2020
Tenita Kidelo gesels met Carin van Graan, 'n Wiskunde Geletterdheid-onderwyser van die CBC St. John' s Skool in Parklands. Hulle behandel die afdeling…
KompasKompas 30 Junie 2020
Hoe berei ons leerders voor vir die nuwe normaal van Covid-19 in die klaskamer? Arehan Brand praat met Dinise Priga-Ritter van die Wes-Kaapse…
KompasKompas 29 Junie 2020
Arehan Brand gesels met Elke van der Westhuizen en Brenda du Toit, twee topatlete van die Hoër Meisieskool La Rochelle in die Paarl, wat binnekort aan Atletiek…
KompasKompas 25 Junie 2020
Geslagsgebaseerde geweld teen vroue en kinders is steeds 'n ernstige kwaal in Suid-Afrika. Noudat die kwessie weer hoofnuus is, gesels Arehan Brand met Wessel…
KompasKompas 24 Junie 2020
Arehan Brand praat met Zaida van der Berg, 'n bestuurder vir vroeë kinderontwikkeling by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement, oor hoe jong kinders vaardighede…
KompasKompas 23 Junie 2020
Arehan Brand praat met Anita van Vuuren van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se e-leer-direktoraat oor hoe afstandsleer steeds kan plaasvind tydens die…
KompasKompas 22 Junie 2020
Arehan Brand gesels met Cilliers Diedericks, 'n leerder aan die Hoërskool Waterkloof en Pretoria se Junior Burgemeester, oor leierskap. Dominique Matthee, 'n…
KompasKompas 18 Junie 2020
Arehan Brand gesels met Mari Payne van Takalani Sesame oor hulle 20e bestaansjaar in Suid-Afrika en hulle wonderlike bron van onderwys vir jongmense. Tenita…
KompasKompas 17 Junie 2020
Salome Nutt, die Wiskunde-onderwyser van die Hoërskool Monument Park in Kraaifontein, doen hersiening van analitiese- en sirkelmeetkunde.
KompasKompas 16 Junie 2020
Mario Ackermann, die Afrikaan Huistaal vakadviseur van die Eden en Sentraal Karoo Onderwysdistrik in die Wes-Kaap, bespreek Sheila Cussons se gedig, Die Sagte…
KompasKompas 15 Junie 2020
Arehan Brand gesels met Carmie Prinsloo van die Hoërskool Montana in Worcester, wat tans eerste op die Suid-Afrikaanse Atletiek Top 10 ranglys is vir die Vroue…
KompasKompas 11 Junie 2020
Arehan Brand praat met Christine Bosman-Vosloo, 'n sielkundige van Stellenbosch, oor identiteit, die verskillende teorieë daaroorn, en die dinge wat identiteit…
KompasKompas 10 Junie 2020
Arehan Brand praat met Juanita van der Merwe, die adjunkhoof opvoedkundige spesialis vir die grondslagfase by die Wes-Kaapse Metro-Sentraal Onderwysdistrik…
KompasKompas 9 Junie 2020
Arehan Brand praat met Antoinette Venter, 'n Ekonomie- en Bestuurswetenskappe-vakadviseur, oor finansiële geletterdheid, wat die fondasie vir Rekeningkunde is.
KompasKompas 8 Junie 2020
Arehan Brand gesels met leerders van die Hoërskool Upington oor hulle passie vir taal en letterkunde. Die leerders se prosa sal in vanjaar se Poort-bundel…