Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 5 Februarie 2024
Luister na twee van 2023 se matrikulante wat sukses behaal het, in weerwil van moeilike omstandighede. Arehan Brand gesels met Sashen Chase, een van die…
KompasKompas 2 Februarie 2024
Het jy geweet dat onafhanklike kandidate nou kan meeding in verkiesings? Chrislynn Sias gesels hieroor met Ellsforth Booyse van die Onafhanklike…
KompasKompas 1 Februarie 2024
Wat is die struikelblokke wat vroue in ambagte moet oorkom? Hoe kan mentorskap hulle help? Sosialemedia kan ook help om stereotipes uit te daag, en vroue te…
KompasKompas 31 Januarie 2024
Arehan Brand gesels met Trudi van Wyk van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oor watter instellings, anders as ‘n universiteit, daar is om verder…
KompasKompas 30 Januarie 2024
Arehan Brand gesels met twee persoonlike finansiële bestuurders oor hoe ‘n verantwoordelike spaarplan lyk, en waaruit dit bestaan. Hulle bespreek ook lang- en…
KompasKompas 29 Januarie 2024
Ons gesels met 'n paar van die top uitblinkers van die afgelope matriekeksamen oor hulle prestasies.
KompasKompas 26 Januarie 2024
Chrisynn Sias gesels met Tamlyn Erasmus oor hoe sy as 28-jarige vrou haar eerste jaar op universiteit oorleef het. Danya Goosen vertel vanm die…
KompasKompas 25 Januarie 2024
Mart-Leen Oosthuizen praat met Haleigh van Rooyen oor hoe ballet ‘n kleuter se motoriese ontwikkeling positief kan beïnvloed.
KompasKompas 24 Januarie 2024
Leerders se Graad 11-punte speel ‘n belangriker rol as wat hulle dink. Arehan Brand vind uit waarom dit die geval is.
KompasKompas 23 Januarie 2024
'n Kliniese sielkundige verduidelik hoe om 'n gesonde verhouding te bestuur. Hy gesels ook oor emosionele intelligensie, en hoekom dit 'n belangrike…
KompasKompas 22 Januarie 2024
Chloè van Rooyen hoor hoe om ‘n verhouding suksesvol te bestuur, hoe om konflik te hanteer en hoe hulle grense stel binne verhoudings.
KompasKompas 19 Januarie 2024
Om ʼn positiewe gesindheid in ʼn negatiewe omgewing te handhaaf kan jou van al jou energie beroof. Chrislynn Sias gesels met berader Janine Liedeman oor hoe om…
KompasKompas 18 Januarie 2024
Die nuwe skool jaar begin en die matriekuitsale is om die draai, tieners regoor die land voel angstig en raak depressief oor die veranderinge wat voorlê. Ds…
KompasKompas 17 Februarie 2024
Arehan Brand kry raad by onderwysers oor hoe om sommer vroeg in die akademiese jaar verskeie uitdagings te oorkom en akademiese sukses te waarborg…
KompasKompas 16 Januarie 2024
Haleigh van Rooyen gesels oor die oop maak van ‘n dans studio, sy gesels ook oor die registrasiefooie daaraan verbonde, asook die koste om die toerusting te…
KompasKompas 15 Januarie 2024
n Opvoedkundige-sielkundige bied vir eerstejaar studente 'n paar wenke rakende die oorgang van hoërskool na 'n tersiêre instelling maklikker te maak.
KompasKompas 12 Januarie 2024
Hoe kweek ‘n mens ‘n positiewe ingesteldheid? Ivor Swartz, jeug-pastoor,skrywer en motiveringsspreker, gesels oor die belangrikheid van ‘n positiewe…
KompasKompas 11 Januarie 2024
Haleigh van Rooyen gesels oor die positiewe invloed wat pilates op jou fisiese gesondheid en geestesgesondheid kan hê. Sy gesels ook oor hoe Ballet en Pilates…
KompasKompas 10 Januarie 2024
Christene Bosman Vosloo, ‘n opvoedkundige sielkundige van Stellenbosch gesels met Arehan Brand oor die praktyke van introspeksie en mindfulness en hoe dit…
KompasKompas 9 Januarie 2024
Arehan Brand gesels met Christene Bosman Vosloo, ‘n sielkundige oor identiteit en hoe jong mense dit kan benut om aan te pas in nuwe omstandighede en situasies.
KompasKompas 8 Januarie 2024
Sportsielkundige Jannie Putter kom vertel hoekom sport noodsaaklik is vir die ontwikkeling van jou kind asook die voordele van 'n aktiewe lewensstyl.
KompasKompas 5 Januarie 2024
Hoe kan jy ‘n blywende indruk maak gedurende 'n werksonderhoud? Die stylafrigter en motiveringsspeker, Marinda Aucamp, deel haar professionele kennis oor hoe…
KompasKompas 4 Januarie 2024
Wat is die proses om opgelei te word as ‘n ballet afrigter? Wat behels dit om jou eie dans studio oop te maak? Haleigh van Rooyen gesels oor haar beroep as…
KompasKompas 3 Januarie 2024
Arehan Brand gesels met Charl Davids, ‘n berader en sielkundige oor middel-misbruik en verslawing, asook die skadelike impak wat dit op jong mense se…
KompasKompas 2 Januarie 2024
Jy ken haar dalk as Veronè van Suid-Ooster of Riekie van Binnelanders maar vir haar vriende en familie is maar net Zandelle. Vanaand skuif Zandele Meyer agter…
KompasKompas 1 Januarie 2024
Ons welkom 2024 met 'n Kaapse Klopse Kompas program! Chloè van Rooyen vind meer uit oor die ontstaan van die Kaapse Klopse en die 2de Nuwejaar tradisies.
KompasKompas 29 Desember 2023
Jongmense deel hul menings rondom voornemens en dra ook goeie wense oor aan die luisteraars vir 2024. En die joernalis en TV-navorser Carryn-Ann Nel kom vertel…
KompasKompas 28 Desember 2023
Die jaar is op sy einde en almal voel angstig daaroor. Jaco Oosthuizen gee sy 5 wenke as beraader vir ‘n suksesvolle 2024. Hy gesels oor die padkaarte van 2024…
KompasKompas 27 Desember 2023
Arehan Brand draai die horlosie terug en doen ‘n terugblik op die belangrike en interessante gesprekke wat Woensdagaande in Kompas in 2023 plaasgevind het.
KompasKompas 26 Desember 2023
Mar-li van der Merwe gesels met Dr. Cornélle Tait, wie tans besig is om haar nagraads in die spesialiteits veld gesins geneeskunde te voltooi. Sy deel raad aan…
KompasKompas 25 Desember 2023
Ons hoor wat van die luisteraars se gunsteling kersstories is en wat kersfees vir hulle spesiaal maak. Dan dra Saskia Mcdilling vir ons haar gunsteling…
KompasKompas 22 Desember 2023
Hoe kan jy jou gedagtes stimuleer gedurende die vakansie? Die kenner, Elisna Kelly, kom deel waardevolle raad en Christa Kleynhans gesels oor die slypskole…
KompasKompas 21 Desember 2023
Dit is Kersfeestyd, maar hoe kan jongmense dit bekostig om geskenke te koop vir hulle familie en vriende? Ons maak goedkoop Kersgeskenke, van kerskaartjies tot…
KompasKompas 20 Desember 2023
Arehan Brand gesels met die wenners van vanjaar se Maak My ‘n Miljoenêr – Entrepreneur van die Jaar kompetisie, asook Albert van Wyk, die stigter daarvan…
KompasKompas 19 Desember 2023
Paramedikus, Dewan Lombard, vertel wat om in sekere mediese noodgevalle tydens die vakansie te doen en Dawid Mocke, ‘n voormalige wêreld see roei kampioen…
KompasKompas 18 Desember 2023
Twee entrepreneurs vertel hoe hulle hul besighede gebruik om ander jongmense te bemagtig en om na die omgewing te kyk.
KompasKompas 15 Desember 2023
Verandering is nie altyd maklik of lekker nie, maar dis noodsaaklik. Hannelie Spies, opvoedkundige sielkundige, deel raad oor hoe matrikulante die kopskuif kan…
KompasKompas 14 Desember 2023
Seisoenale depressie is ‘n siekte waarmee baie ouer mense sukkel en die Kerstyd roep rook baie hartseer emosies vir ou- en jongmense. Ds. Riaan Steenkamp…
KompasKompas 13 Desember 2023
Arehan Brand gesels met ‘n paar jong mense oor hul werk en die lewe na skool. Hulle klets oor hoe om voltydse studies en deeltydse werk te balanseer, asook hoe…
KompasKompas 12 Desember 2023
Mar-li van der Merwe gesels met opvoedkundige spesialis, Elisna Kelly, oor die verskeidenheid geleenthede wat ‘n beroep in die Inligtingstegnologie sektor kan…
KompasKompas 11 Desember 2023
Dimitri “The believer” Wlliams wil mense help op hulle ware identiteit in God te vind en het dus die boek “Ken jy jouself” geskryf. Hy vertel vir Chloè van…
KompasKompas 7 Desember 2023
Aimee Basson en Amandre Vermaak gesels albei oor modelwerk en hulle gemeenskapsdiens platforms. Aimee Basson het vanjaar Mej. West Coast KwaZulu-Natal gewen…
KompasKompas 6 Desember 2023
Arehan Brand gesels met ‘n paar jong mense oor die lewe na skool en dié fase van hul lewe. Hulle gesels ook oor om ‘n af-jaar te neem en jouself te ontdek.
KompasKompas 5 Desember 2023
Arehan Brand gesels met Elisna Kelly, ‘n Opvoedkundige Spesialis en vind uit wat die alternatiewe roetes is om ‘n kwalifikasie gelykstaande aan dié van ‘n…
KompasKompas 4 Desember 2023
Die geselskap van Wegwêreld wat die ATKV- Tienertoneel kompetisie gewen het kom kuier by Chloè van Rooyen en gesels oor die kompetisie.
KompasKompas 1 Desember 2023
Hoe bou ons beter gemeenskappe? Ons raak self betrokke! So glo twee jongmense, Edwina Hamilton en Marsheleen Williams, wat Vrydagaand meer kom deel oor hul…
KompasKompas 30 November 2023
Jandre Lubble gesels oor die positiewe invloed wat klassieke musiek op die leer vermoë, opvoeding en emosionele ontwikkeling van leerders het, as die musiek…
KompasKompas 29 November 2023
Johan Moolman, ‘n Landbou Tegnologie Departementshoof by die Hoër Landbouskool Boland, net buite die Paarl kuier saam met Arehan Brand en gesels oor die inhoud…
KompasKompas 28 November 2023
Janine Opperman en Dean John Smith gesels oor die splinternuwe Proscenium Drama kompetisie vir skoliere. Janine praat oor wat die kompetisie als behels en Dean…
KompasKompas 27 November 2023
Caitlin Rooskrantz was in 2020 die eerste gimnas van kleur, wat Suid-Afrika verteenwoordig het by die Olimpiese Spele. Sy het vanjaar weer gekwalifiseer vir…
KompasKompas 24 November 2023
Wat gaan anders wees met aanstaande jaar se nasionale verkiesing? Henrico Frederikse en Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommisie praat oor die…
KompasKompas 23 November 2023
Mart-Leen Oosthuizen gesels met die elfjarige Zhara du Toit oor haar kankerbehandeling, en die lammetjieprojek wat sy tydens haar tyd in die hospitaal begin…
KompasKompas 22 November 2023
Wilna Coetzer, ‘n Vakhoof vir Ontwerp by Hoërskool Stellenberg in die Kaap, praat oor die inhoud van die eindeksamen.
KompasKompas 21 November 2023
Maritza Theron, vakadviseur vir Verbruikerstudies in die Overberg-distrik, deel wenke met matrikulante om hulle te help met die voorbereiding van die…
KompasKompas 20 November 2023
'n Jong man van 'n klein dorpie het sy wildste drome oortref, en gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die 2024 Olimpiese Spele in Frankryk. Hy vertel vir Chloè…
KompasKompas 17 November 2023
Weet jy waar om te registreer as kieser? Willem Arnoldus en Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommissie stuur jou in die regte rigting.
KompasKompas 16 November 2023
Uitbranding is 'n toestand van emosionele, fisiese en geestelike uitputting, wat veroorsaak word deur oormatige en langdurige stres. Dit vind plaas wanneer jy…
KompasKompas 15 November 2023
Johan Moolman, ‘n Landbouwetenskap-onderwyser en Landboutegnologie-departementshoof by die Hoër Landbouskool Boland, praat oor die inhoud van die twee…
KompasKompas 14 November 2023
Bianka Prinsloo, hoof van die Departement Engels by Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, deel wenke met die matriekleerders om hulle te help met voorbereiding…
KompasKompas 13 November 2023
Die 16-jarige Janien Muller is ‘n kunstenaar van formaat, en het al vele kompetisies gewen. Sy ontwerp in haar vrye tyd gelukbringers vir haar skool, doen…