Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 30 April 2024
Hazel Janse van Rensburg praat met sagteware-ingenieur Tania Welsford oor hoekom daar ‘n geslagsgaping in die IT-veld is, en wat gedoen kan word om dit te…
KompasKompas 29 April 2024
Chloè van Rooyen vind meer uit van die gedragskode vir die verkiesings en wat verwag word van kiesers, politieke partye en onafhanklike kanidate.
KompasKompas 26 April 2024
Hoe lyk die stand van Suid Afrika se demokrasie in Suid Afrika uit die oogpunt van jongmense? Neem jongmense nog deel aan die demokrasie, en hou emigrasie ‘n…
KompasKompas 25 April 2024
Jou verhouding met jouself is veronderstel om jou grootste prioriteit te wees. Daar is ‘n fyn balans tussen selfsorg en selfsug. Hazel Janse van Rensburg…
KompasKompas 24 April 2024
Wat is te veel, te vinnig in ‘n verhouding? Barrie Ferreira besoek kliniese sielkundige Franchele Heiberg by haar praktyk om beter te verstaan wat in ‘n mens…
KompasKompas 23 April 2024
Jou verhouding met jou ouers kan ingewikkeld wees as ‘n tiener of jong volwassene. Hazel Janse van Rensburg gesels met haar ma, Eda Janse van Rensburg, en…
KompasKompas 22 April 2024
Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskomissie praat oor spesiale stemme, en hoe en waar om te stem as jy in die buiteland is.
KompasKompas 19 April 2024
Barrie Ferreira praat met Mareli Bothma, ‘n kenner op die gebied van Generasie Z, Milleniërs en Generasie Alpha om ‘n beter idee te kry van hoe ouer en jonger…
KompasKompas 18 April 2024
Estel de Beer, die hoof van die mandaatprogramme by RSG, gee raad aan Gen Z oor wat kan bly en wat liefs moet gly as dit kom by kommunikasie in die werkplek.
KompasKompas 17 April 2024
Barrie Ferreira praat met Carla Pretorious, ‘n sosialemedia-regskenner, oor die gevolge wat jou kommunikasie op sosialemedia kan hê. Hy praat ook met Hannelie…
KompasKompas 16 April 2024
Hazel Janse van Rensburg gesels met twee leerders van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria oor wat die woord, offense, vir hulle beteken. Word aanstoot gegee of…
KompasKompas 15 April 2024
Chloé van Rooyen vind meer uit van die Junior Suidoosterfees. 'n Paar bekendes vertel ons van hulle produksies by die fees en die leersessie wat hulle aanbied.
KompasKompas 12 April 2024
Is liefde met die eerste oogopslag iets wat net in flieks gebeur, of gebeur dit in die werklike lewe ook? Barrie Ferreira hoor by 'n paar luisteraars wat hulle…
KompasKompas 11 April 2024
Hazel Janse van Rensburg gesels met juffrou Solanti Hough van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria oor die graad 9-vakkeuseproses. Vind uit wat die…
KompasKompas 10 April 2024
Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms. Barrie Ferreira praat met Jannie Putter, 'n lewensafrigter en motiveringspreker, oor die impak wat jou die naaste…
KompasKompas 9 April 2024
Hoe vind jy jou passie in ‘n see vol van opsies en menings? The Sound Of Music-aktrise Megan Spencer help jou om daardie vraag te beantwoord.
KompasKompas 8 April 2024
Twee jazz-studente vertel hoekom hierdie genre só 'n groot plek in hulle harte het.
KompasKompas 5 April 2024
Watter invloed het Chat GPT op skole en universiteite? Barrie Ferreira vind uit by 'n kommunikasie-dosent hoe die gebruik van hierdie tegnologie toegepas kan…
KompasKompas 4 April 2024
Hazel Janse van Rensburg praat met dr. Antoinnette Dos Ramos Richter oor breinfunksie. Hoor hoe jy jou brein kan help om jou te help leer, veral tydens…
KompasKompas 3 April 2024
Barrie Ferreira gesels met Kezia Coleman, ‘n opvoedkundige sielkundige, om leerders te help hoe om doelwitte vir hulleself te stel. Barrie praat ook met Wian…
KompasKompas 2 April 2024
Hazel Janse van Rensburg gesels met die Guinness-wêreldrekordhouer in springtou, SD Heijns, oor hoe jy mikrogewoontes in jou daaglikse lewe kan inkorporeer om…
KompasKompas 1 April 2024
Kompas kry 'n nuwe look, en Chloè van Rooyen gesels met die nuwe stemme wat van 1 April af agter die Kompas-mikrofoon inskuif.
KompasKompas 29 Maart 2024
Chrislynn Sias gesels met 'n jong pastoor, Anslin Gysman, oor Paasfees, en 'n paar jongmense vertel wat hierdie tyd vir hulle beteken.
KompasKompas 28 Maart 2024
Ds. Jaco Oosthuizen, 'n berader, verduidelik hoe tieners die verskil kan uitken tussen Hollywood-verhoudings en gewone verhoudings. Hy gesels die rooi vlae wat…
KompasKompas 27 Maart 2024
Arehan Brand hoor by leerders wat die groeipyne was in die eerste kwartaal van die skooljaar, hoe hulle akademiese doelwitte vorder, en of hulle op koers is…
KompasKompas 26 Maart 2024
Kontakvrye week, ‘n geleentheid om ‘n blaaskans te vat van universiteit, of die ideale kans om voor te berei vir die volgende semester? Hoe belangrik is dit om…
KompasKompas 25 Maart 2024
'n Selfverdedigingsinstrukteur gee wenke oor hoe om veiliger te wees, en hoe ouers vir hulle kinders veiligheidsbeginsels kan leer.
KompasKompas 22 Maart 2024
Chrislynn Sias gesels met twee jong digters, Logan Adams en Cameron van Wyk, oor wat digkuns vir hulle beteken.
KompasKompas 21 Maart 2024
Mart-Leen Oosthuizen praat met Amanada Fourie oor Club21, ‘n skool vir kinders met Downsindroom. Sy vertel hoe die skool die leerders bevorder en die tegnieke…
KompasKompas 20 Maart 2024
Arehan Brand vind meer uit oor uitbranding in die werkplek, die impak daarvan op geestesgesondheid, en waarom dit belangrik is om daaroor te praat.
KompasKompas 19 Maart 2024
Tieners en selfbeeld: Hoe kan ouers hulle tieners hiermee help? Watter hulpbronne is daar? Hoe kan swak akademiese prestasie tieners se selfbeeld aantas?
KompasKompas 18 Maart 2024
Dieetkundige Nicki de Villiers praat oor gewigsverlies, en wat die beste manier is om aanvullers te gebruik.

KompasKompas 14 Maart 2024
Tieners en selfbeeld - Hoe kan ouers weet as daar fout is? Hoe kan hulle hulle tieners help?
KompasKompas 13 Maart 2024
Arehan Brand kry raad oor hoe om tipiese loopbaan- en beroepsuitdagings te oorkom. Hy vind ook uit hoe leerders by e-leer kan baat.
KompasKompas 12 Maart 2024
Hoe goed kyk studente na hulle gesondheid? Is hulle bewus van die impak wat sosiale media op hulle geestesgesondheid het? Watter strekoefeninge kan jy doen na…
KompasKompas 11 Maart 2024
‘n Dieetkundige verduidelik wat ‘n gesonde dieet behels, hoe om jou kafeïen- en suikeriname te verminder, en hoe om groente deel te maak van jou daaglikse…
KompasKompas 8 Maart 2024
Dis Wêreld Vrouedag! Chrislynn Sias gesels met Edna Ellman en Cathleen Manuel, wat die weg baan vir die jonger geslag in hulle onderskeie velde.
KompasKompas 7 Maart 2024
Mart-Leen Oosthuizen gesels met twee sjefs oor die opleiding van sjefs, die verskeie werksgeleenthede wat daar is, en wat die opleiding alles behels.
KompasKompas 6 Maart 2024
Arehan Brand verken die nomadiese-leefstyl, en vind dan uit of dit moontlik is om te reis en terselfdertyd ‘n inkomste te verdien. Hy gesels met Sonja van…
KompasKompas 4 Maart 2024
Die danser, DfeatSA, vertel sy lewensverhaal. Dans het toevallig op sy pad gekom, en al het hy in die geheim gehoop dat hy 'n loopbaan daaruit sou kon maak…
KompasKompas 1 Maart 2024
Chrislynn Sias gesels met Enrico Hartzenberg oor sy eerste kortfilm, Sister Dinges. Euodia Samson vertel meer oor haar selfhelpgids, Know Thyself.
KompasKompas 29 Februarie 2024
Anri van Jaarsveld praat oor die ondersteuningsnetwerke wat tieners kan bou voor hulle ‘n romantiese verhouding aanpak. Sy vertel hoe tieners kan verseker dat…
KompasKompas 28 Februarie 2024
Arehan Brand gesels met jongmense oor hoe om die impak van tegnologie en ander steurnisse op hulle akademie en werk te veminder. Hy vind ook uit hoe oud en…
KompasKompas 27 Februarie 2024
Anri van Jaarsveld gesels oor tienerverhoudings. Sy kyk na die ondersteuningsraamwerke wat tieners vir hulleself kan bou voordat hulle ‘n romantiese verhouding…
KompasKompas 26 Februarie 2024
Om 'n teaterproduksie op die planke te sit, is nie kinderspeletjies nie. Dit kos fyn beplaning en harde werk. Die persoon wat verantwoordelik is om die visie…
KompasKompas 23 Februarie 2024
Chrislynn Sias gesels met Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommisie oor die kommissie se intensiewe stembriefopvoeding-veldtog in die aanloop tot…
KompasKompas 22 Februarie 2024
Ds. Jaco Oosthuizen kyk in die maand van liefde na tienerverhoudings. Hy gesels oor die rooi vlae en ander belangrike dinge wat tieners moet raaksien wanneer…
KompasKompas 21 Februarie 2024
Deur professionele ontwikkelingsdoelwitte te stel, kan jy jouself meer aanloklik maak vir groeigeleenthede in jou beroep, bedryf en sektor. Arehan Brand vind…
KompasKompas 20 Februarie 2024
Is jy onseker wat om te doen nadat jy ingeskryf het vir ‘n kursus, en dan besef dis nie die een vir jou nie? Dalk is jy ontevrede met jou studenteverblyf, en…
KompasKompas 19 Februarie 2024
Chloè van Rooyen gesels met 'n voormalige skoonheidskoningin oor wat dit verg om 'n goeie rolmodel te wees, en wat dit beteken om selfvertroue te hê. Sy gee…
KompasKompas 16 Februarie 2024
Chrislynn Sias praat met Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommisie oor spesiale stemme, en wat die proses behels. Ian Cameron van Action SA vertel…
KompasKompas 15 Februarie 2024
Ds. Riaan Steenkamp verduidelik hoe jy ‘n positiewe ingesteldheid kan kweek. Hy vertel hoe ouers hulle kinders kan leer hoe om positief te bly, en hoe om hulle…
KompasKompas 14 Februarie 2014
Die liefde word gevier op Valentynsdag! Arehan Brand gesels met TikTok-sensasie, Tiaan Soek ‘n Meisie. Jongmense vertel ook van hul liefdesteleurstellings en…
KompasKompas 13 Februarie 2024
Met die opkoms van stomingsdienste, is Wêreldradiodag die ideale tyd om te bepaal of radio wel nog ‘n invloed het op jong volwasse luisteraars. Hoe lyk die…
KompasKompas 12 Februarie 2024
Chloè van Rooyen gesels met 'n veearts oor hoe troeteldiere vir kinders verskillinde vaardighede kan leer, en hoe diere kinders op 'n emosianele vlak kan…
KompasKompas 9 Februarie 2024
Is jy of jou familie in die buiteland, maar wil in die komende verkiesing stem? Chrislynn Sias gesels met Ellsforth Booyse van die Onafhanklike…
KompasKompas 8 Februarie 2024
Deel 2: Anri van Jaarsveld, ‘n onderwyser, psigometris en spelterapeut, praat oor die ontwikkeling van leierskapeinskappe by tieners. Sy vertel van hulpbronne…
KompasKompas 7 Februarie 2024
Arehan Brand gesels met Rudy Kianda, ‘n 2023-matrikulant wat doof is, oor sy akademiese prestasies. Hy het die matriekeindeksamen met drie onderskeidings…
KompasKompas 6 Februarie 2024
Deel 1: Anri van Jaarsveld, ‘n onderwyser, psigometris en spelterapeut, praat oor die ontwikkeling van leierskapeinskappe by tieners. Sy vertel van hulpbronne…