Shows / OFM Nights

OFM Nights
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
7m · median of 163 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
OFM NightsRoscoe “Rumble” Pekeur van Montagu neem ’n nuwe uitdaging aan op Die Brug!
Roscoe staan op ’n kruispad in sy lewe, gereed om deur moeilike waters te stap en verandering te soek. Die uitdaging om ’n brug te bou na ’n miljoen, kan dalk…
OFM NightsArno Greeff maak nuus op kykNET se Die Nuusmakers!
Arno Greeff speel ’n kragtige rol in kykNET se Die nuusmakers, een van die vele passievolle karakters wat die turbulensie van joernalistiek en persoonlike…
OFM NightsTracey Lee Oliver duik diep in liefde op Diepe Waters.
In Diepe Waters betower Tracey-Lee Oliver met haar rol, en Chumani Pan se terugkeer skep ’n sterk dynamic tussen hulle, wat die verhaal nog boeiender maak…
OFM NightsChumani Pan keer terug na kykNET!
Maak kennis met Siseko Bhonga – ’n Xhosa-prins met ’n hart vol liefde, ’n sin vir humor, en ’n erfenis wat wag om vorm te kry. Diepe Waters verwelkom ’n storie…
OFM NightsMarion Holm kuier Laataand by Rian!
Marion Holm vertel meer oor die verhoogvrees waarmee sy geworstel het en hoekom sy uiteindelik teruggekeer het na die industrie toe.Laataand by Rian word op…
OFM NightsOntdek Ruben Engel se passievolle vertolking in Skemergrond.
Ruben Engel speel ’n duistere, onseker karakter in Skemergrond. Spannings, lojaliteit en die grys areas van morele keuses – alles in een rol. Skemergrond is…
OFM NightsHeinrich Wentzel vertel ons oor sy aangrypende rol op Niggies.
Niggies—’n aangrypende drama oor trauma en verlossing, gebaseer op ’n waar gebeurde misdaad van 1965. Op kykNET moet dit nie misloop nie! Niggies is Dinsdae om…
OFM NightsEk gesels met Jordy en Ontdek die hartverwarmende reis van Die Kwiksilwers!
Die Kwiksilwers — ’n verhaal oor vriendskap, herinneringe en avontuur deur die Karoo, met ’n vintage Ford Granada en ’n wonderlike rolverdeling. Voorskou vanaf…
OFM NightsOntdek die rykheid en diversiteit van Afrikaans op kykNET "Die stories van Afrikaans"
Ek gesels met bekende digter Danie Marais oor Die Stories Van Afrikaans. Op Sondag, 27 April, neem kykNET jou op 'n reis deur die geskiedenis van ons taal, met…
OFM NightsDr. Jonathan Butler in Heidedal doing a free music masterclass!
"Had the incredible opportunity to interview international music sensation Dr. Jonathan Butler during his masterclass in Bloemfontein. Check out our insights…
OFM NightsMasterChef South Africa Makes History!
We're thrilled to announce that MasterChef South Africa has won the inaugural Best Cooking Show award at the South Africa Restaurant Awards (SARA)! 🎉 This…
OFM NightsToerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms
Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, bekend as die Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms, wat op 3…
OFM NightsOntmoet Robyn Rossouw, die talentvolle aktrise wat ons as Kelsey in Diepe Waters verras!
Ontmoet Kelsey Kleynhans! Vanaf Woensdag 19 Maart op kykNET (DStv-kanaal 144) kan jy Robyn Rossouw in die rol van hierdie skerp tong-en-sjarme karakter sien…
OFM NightsJanru Steenkamp kykNET se nuwe ster gesels alles Niggies!
Niggies: 'n Aangrypende dramareeks gegrond op 'n ware grumoord – 'n eerste vir kykNET. Sluit aan terwyl ons die geheime van die verlede ontbloot en die…
OFM NightsChanté Grainger n nuwe gesig in Skemergrond!
“Daar gaan definitief baie drama Gemoedsdrif toe kom!” 🎭 Chanté Grainger, die talentvolle aktrise van Arendsvlei en Suidooster, maak Dinsdag haar verskyning as…
OFM NightsDonovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie.
Donovan Pietersen is Jonatas in die drama-gevulde Brasiliaanse telenovela Plaas van Passie, wat vanaf 18 Maart op kykNET&kie begin. Moet dit nie mis loop nie!…
OFM NightsClaudia Jones kom deel haar stem op Plaas van Passie!
Telenovelas het die afgelope jare al gewilder geword, en kykNET&kie is sonder twyfel die leier op hierdie gebied – nie net met plaaslik vervaardigde reekse…
OFM NightsDavid Louw bring diep drama en geheime na Diepe Waters
Maak gereed om saam met Fourie die diepste waters van sy verlede en hede te verken – waar geheime wag om onthul te word en nuwe verhoudings verrassende draaie…
OFM NightsPearl Modiadie wins a quarter million for charity on Deal or No Deal!
Pearl Modiadie, TV presenter and actress, kicked off her year in a big way by participating in Deal or No Deal Celebrity SA, where she won R250,000 for her…
OFM NightsAlicia en Claudia: Die sussies van Bloemfontein oorleef Klein Paradys.
Ses pare gaan 25 dae lank eet, slaap, bou en herhaal om mikro-wonings van 21 m² in die Elgin-vallei in luukse wegbreekhutte te omskep, Klein paradys om 20:00…
OFM NightsNuwe Elders – Erns Grundling verken die Ligtoringroete tussen Mosselbaai en Kaap Agulhas
Die stapper en skrywer Erns Grundling is in Januarie 2025 terug op die kassie in die sewende seisoen van die Safta-bekroonde leefstylreeks 'Elders'.Elders…
OFM NightsStyle icon Seth Shezi won Celebrity MasterChef South Africa on S3!
Despite facing fierce competitors, gnawing nerves and a photo finish in the final, stylish KZN-born content creator Seth Shezi reigned victorious on the…
OFM NightsIs David Viviers Alleen vir Kersfees?!
17 Desember op kykNET om 20:00 ’n Werkverslaafde vrou wat haar Kersgees verloor het, word vasgekeer saam met ’n man wat heel Kersfeesbedot is. Sy moet haar…
OFM NightsDie sussies van Bloem was weer stram met mekaar #KleinParadys
Dit was ’n geskarrel teen die einde, maar al ses spanne het slaapkamers gehad vir die beoordelaars om na te kyk. Aan die einde van die beoordeling was die…
OFM NightsClaudia en Alicia is nog bekommerd oor hulle plafon op Klein Paradys!
Die spanne se badkamers is nog ver van klaar, en die beoordeling vir die slaapkamers is om die draai. Met ander woorde, die senuwees knaag, die spanne is moeg…
OFM NightsSlaan Claudia en Alicia die hammer op die kop in Klein Paradys?
As daar nou een ding is wat elke span al agtergekom het, is dat daar nie genoeg ure in die dag is om by alles uit te kom nie. Nie een van die spanne is eens…
OFM NightsWho takes home the bacon on the finale of MasteChef SA season 5
After this weekend’s gruelling MasterChef South Africa semi-final, the three home cooks who received a golden ticket to the final on 23 November are: Bridget…
OFM NightsAlicia en Claudia bou lekker saam aan hulle Klein Paradys!
Die ses spanne het vyf dae om die badkamers van hulle onderskeie eenhede in te rig van installasie van al die watertoevoerpype en die waterdigting tot die…
OFM NightsLara Lourens is Banana's oor Koekie op kykNET!
'Banana Air' se Lara Lourens: ‘Koekie is ’n karakter baie na aan my hart’Banana Air is elke Maandagaand om 20:00 net op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit sal ook…
OFM NightsBig-hearted brand developer Lona Rode from MasterChef Sa tell us what's cooking!
Lona was a hugely popular MasterChef contestant who, according to the judges, brought joy and sunshine to the MasterChef South Africa kitchen. The judges all…
OFM NightsAlicia en Claudia van Bloem kom klets weer oor hulle Klein paradys.
Elkeen van die spanne het hulle eie uitdagings. Een daarvan is dat bestellings vir alles van hout tot skroewe nie binne ’n uur of twee afgelewer kan word nie…
OFM NightsPenny Riders spicy route has come to an end on Masterchef SA S5
The Top 6 became the Top 5 after Penny Rider (65), the oldest home cook in MasterChef South Africa Season 5, was eliminated. MasterChef South Africa now…
OFM NightsAlicia and Claudia lei ons na die Klein Paradys van kykNET.
In kykNET se nuwe leefstyl-realiteitsreeks, Klein paradys, is daar vir ses spanne ’n koel R1 miljoen op die spel, maar om dit wen moet hulle wys dat hulle ’n…
OFM NightsFrancois van Rensburg is in Diepe Waters met Wessel.
Dinge in Dinsdagaand se episode van Diepe Waters bereiek 'n hoogtepunt en Franscois kom vertel ons meer. Waters word Maandae – Donderdag om 18:30 op kykNET…
OFM NightsGershwin Mias vat grond met Skemergrond.
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die…
OFM NightsMasterchef SA season 5 contestant Tinashe “Nash” Zambila got grilled in the kitchen!
Nash’s meal looked promising, but he hadn’t enough time to plate all the elements. Only three elements made it to the plate. MasterChef South Africa Season 5…
OFM NightsAndré de Villiers durf motorfietsavontuur aan!
Kom reis saam met 1 Spoor Avonture waar passie gedeel word vir die sport, die avontuur en ons mooie land. Vanaf Maandag 7 Oktober 17:30 is André de Villiers…
OFM NightsMasterchef South Africa contestant Amogelang Maluleka is heating up the kitchen!
By winning last week’s Heritage Day challenge, in which the contestants had to make wors from scratch in pairs, Nabila and Lona were on the gantry, meaning…
OFM NightsDanielle Retief vlieg hoog op Banana Air!
Barbie Benadie (Danielle Retief) is ’n lugwaardin wat altyd op die uitkyk is vir ’n lekker tyd en ’n partytjiebestemming. ’n Laekoste-lugredery met ’n span…
OFM NightsMelissa Willering is weer op Nêrens, Noord-Kaap Deel II !
Dit was een van die trefferreekse van 2021, en die laaste episode is skaars uitgesaai toe begin kykers al smeek: Vertel asseblief verder aan die storie van die…
OFM NightsN nuwe karakter maak haar buiging op kykNET se Diepe Waters en dit is Deoudoné van der Merwe!
Deoudoné van der Merwe is Tomi, ’n jong vrou wat alles in haar vermoë sal doen om die aarde te red. Juvan en Tomi is jeugliefdes, maar hoe sterk is hierdie…
OFM NightsRefe Dimbaza was cooking up a storm on Masterchef SA Season 5!
This week, two contestants surprisingly left MasterChef South Africa. Shreya Beekhum from Durban decided to call it quits for personal reasons, and Refe…
OFM NightsMelissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia.
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die…
OFM NightsNazli George kom vertel hoe haar karakter Ragel blom op Skemergrond.
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die…
OFM NightsLewensbydrae-toekenning vir die legende Roberta Durrant
Regisseur en vervaardiger Roberta Durrant, die brein agter reekse soos Diepe waters, Arendsvlei en Projek Dina, word vereer by die jaar se…
OFM NightsRighard van Jaarsveld kom maak sin oor Som Van Twee wat by die jaar se kykNET Silwerskermfees wys.
Met die speelfilm Som van twee, ’n komedie-drama met die charismatiese Louw Venter en die altyd-briljante veteraan James Borthwick in die hoofrolle, maak die…
OFM NightsStiaan Bruwer duik in Diepe Waters met Poenskop en al.
Diepe Waters word Maandae – Donderdae 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai.
OFM NightsRegisseur Liza Ludick kom vertel meer oor haar nuwe kortfilm Noise & Neighbours
Noise & Neighbours ’n kragtige boodskap deur musiek in die afwesigheid van dialoog As ’n mens die musiek weglaat, kan Liza Ludick se nuwe kortfilm, Noise &…
OFM NightsAmor Vittone delf diep vir karakter in Diepe waters
Amor Vittone is weer voor die kameras - hierdie keer as Leticia in Diepe Waters. Sy maak haar verskyning vanaf Woensdag 17 Julie as ’n eensame vrou wat Sanet…
OFM NightsRuan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die…
OFM Nights4x4 met André verken die weste van Suid-Afrika en Namibië in splinternuwe seisoen
In hierdie reeks beproef die 4x4-spesialis André de Villiers die gewildste bakkies op die plaaslike mark en reis deur van die Weskus deur die Richtersveld tot…
OFM NightsHunter Plaatjies vat lekker grond met Skemergrond.
Gloria Meyer (Hunter Plaatjies) is ’n lewenslustige blommeverkoper op die Kaapse Vlakte. Met haar ma se afsterwe het Gloria belowe om na haar broer, Fabian…
OFM NightsDonnalee Roberts kom vertel oor haar reis op Een keer om die son.
Een keer om die son is Ivan Botha en Donnalee Roberts, bekend vir trefferflieks soos Pad na jou hart, Stroomop en Blindelings, se eerste TV-reeks wat hulle…
OFM NightsDuik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ?
Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n…
OFM NightsNadia Beukes se Diepe Waters-karakter is regtig stille waters, diepe grond
Die veelsydige en talentvolle Nadia Beukes maak vanaf Dinsdag 11 Junie haar verskyning in Diepe waters as Michelle, ’n verteenwoordiger van ’n swemvereniging…
OFM NightsJohan Stemmet is altyd Oppi Noot !
"Oppi Noot", wat aangebied word deur Emo Adams, is ’n prettige speletjiesprogram waarin sangers teen mekaar meeding in ’n reeks uiteenlopende en vermaaklike…
OFM NightsLuan Jacobs dryf lekker op Diepe Waters
Die talentvolle Luan Jacobs, wat ’n rits films, TV-reekse en verhoogproduksies agter sy naam het, maak op 21 Mei sy eerste verskyning in Diepe waters. Maar sy…
OFM NightsTaryn Hess vertel dat op Arendsvlei almal n donkerte binne kant het.
Soms kry ’n mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is – presies wat ‘Arendsvlei’ se villain of all villains, Audrey, binne my wakker maak. Ons…
OFM NightsLegendariese akteur Cedwyn Joel kom verklap sy Kelders Van Geheime.
Afrikaanse kykers (en liefhebbers van Afrikaanse inhoud) kan uitsien na splinternuwe boeiende en opwindende stories met die bekendstelling van e.tv se eerste…
OFM NightsJohnny Potsanyane swem lekker al die pad op Diepe Waters.
Johnny vertolk die rol van Tshepo, een van die sterswemmers by die Swartmarlyne. Hy het onlangs besluit om weer uit te reik na sy familie, en hy en sy nefie…