Shows / OFM Nights

OFM Nights
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
7m · median of 163 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
OFM NightsGershwin Mias is Juffrou X se beste student kom vertel hy.
Juffrou X wys ’n outentieke kant van die onderwys wat in min Suid-Afrikaanse stories gesien word. Die reeks, met draaiboek en regie deur Hertzogpryswenner…
OFM NightsZinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30
Sy werk vir Zelda as ‘n skoonheidsterapeut by Skinvestment. Met haar professionele werketiek en deursettingsvermoë het sy vir Zelda bewys dat sy die titel van…
OFM NightsWanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNET
Plan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel –…
OFM NightsDiandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters.
April bring winde van verandering in jou gunsteling kykNET-sepie...Mari word vertolk deur Diandra Slabbert en kykers hou niks van Mari nie, want sy probeer Ben…
OFM NightsDries Botha vertel ons meer oor sy karakter Kyle in Arendsvlei.
Hy speel dalk nou in die kykNET&kie telenovela, Arendsvlei, n polisiekaptein wat reguit dink en eerlik praat, maar akteur Dries Botha skroom nie om in…
OFM NightsDie waters raak rof op Diepe Waters en Heidi Mollentze kom deel die drama.
Heidi Mollentze vertolk die rol van "Felicity" wat ’n bestaande karakter se lewe kom deurmekaar krap. kykNET Man-Don 6:30pm kanaal 144.
OFM NightsBonné de Bod kom gesels met my oor seisoen 2 van Bewonder & Bewaar.
Bewonder & Bewaar is ’n natuurlewereeks waarin die geheimenisse en wonders van moeder aarde ontsluit word deur toegewyde navorsers, veeartse…
OFM NightsEloise Cupido vertolk die rol van Rose en kom gesels met my oor al die drama op Diepe Waters!
Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem op kykNET 144 Man-Don 18;30.
OFM NightsTim Theron gesels met my oor sy karakter IVAN MALAN se sin vir humor en sy skild vir sy donker verlede.
"Plan B" – kykNET se nuwe misdaadkomedie-reeks met ’n A-span akteurs en groot name aan die stuur soos Arnold Vosloo, wat al 33 jaar in Hollywood werk. Ná sy…
OFM NightsChristia Visser kom maak n draai en vertel my hoe sy diep geduik het in Diepe Waters!
Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem elke Man-Don 18:30 net op kykNET kanaal 144.
OFM NightsDiepe waters stille grond Altus Theart kom vertel van al die drama rond op kykNET se reeks.
Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem.
OFM NightsEk chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide.
Summertide draai om ’n mariene-bioloog, Martin Field (Frank Rautenbach) wat ná die dood van sy vrou (Amalia Uys) saam met sy twee kinders na die…
OFM NightsBrendan Peyper is opsoek na liefde en gesels met my oor Op my Eish!
Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper…
OFM NightsWeet jy hoe om n Brug te bou? Wel Tina Linder kom vertel ons meer!
Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Die Burg is te sien op kykNET Don 8pm
OFM NightsEmo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”
Sing jy in ’n restaurant of kroeg? Is jy die plaaslike karaoke-ster? Is jy ’n gereelde agtergrond- of sessiesanger? Of selfs ’n gevestigde sanger? Dan is…
OFM NightsRian van Heerden kom gesels met my oor Hougaard Liefling van Loftus.
Derick Hougaard is al jare ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. En mense het altyd baie oor hom te sê gehad, maar nou besluit hy om sy kant van die storie te…
OFM NightsCasey Lowry chats to me about "You Caught Me At My Lowest'
Lowry is certainly no stranger to South Africa, and we are chatting everything music and more!
OFM NightsTalking to Passenger about his lastest project All The Little Lights Anniversary Edition
10 jaar teug het Passenger die album uitgeryk en hy kom gesels met my oor hoekom hy die Anniersary Edition doen.
OFM NightsWat n lekker gesprek met Frazer Barry oor OmmiGhellie!
“OmmiGhellie” is ’n televisieprogram wat die stories van mense in kleiner dorpies in Suid-Afrika vasvang. Elke Vrydag om 19:30 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145.
OFM NightsEk kuier met Reynardt Hugo en gesels oor NET MENS
Wie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike…
OFM NightsToe lei Die Brug my na Avril Albetti toe!
Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Ek gesels met Avril oor kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Die brug.
OFM NightsIn gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin.
M-Net is trots om vir ons kykers 'n eersteklas globale produksie met diep plaaslike wortels te bring. Dit is 'n verhaal wat net in Suid-Afrika kon afspeel…
OFM NightsEk gesels met Leandie du Randt oor kykNET se Straat.
Leandie du Randt kom vertel my oor haar ervaaring op die nuwe drama reeks wat op kykNET te sien is elke Dinsdag aand om 8pm.
OFM NightsHannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles.
Ken jy werklik jou bure? In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon?
OFM NightsEk kuier met Keeno-Lee Hector en gesels oor die vlymskerp komedie Taktiek
Taktiek: Komedie-legendes in vlymskerp nuwe reeks op kykNET
OFM NightsTV aanbieder Henck Conrey kom klets met my oor Fiks of niks!
Fiks Of Niks is ’n splinternuwe leefstyl- en realiteitsprogram op kykNET (DStv-kanaal 144), waar aan ses deelnemers van Sondag 8 Oktober om 17:30 kyk of hulle…
OFM NightsIn Frans,Ja! Met Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels
In Frans, ja! n Reisprogram waar Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels die Bokke al die pad volg na die Wêreldbeker toe. Vanes-Mari en Hamilton gaan vanjaar…
OFM NightsIn gesprek met akteur Jean Henry oor sy rol in Diepe Waters.
Diepe Waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem. Jean Henry kom gesels met my oor sy karakter Arno en al die drama…
OFM NightsOp Die Kassie met Donnalee Roberts
Met Blindelings n nuwe film wat by die Silwerskermfees vertoon wys Ivan en Donnalee hul slag in ’n nuwe genre: ’n senutergende sielkundige riller en ek het met…
OFM NightsOp Die Kassie met Louzanne Coetzee
Louzanne Coetzee is ’n blinde paralimpiese atletiekster van Bloemfontein. In hierdie dokumentêr verken die ingewikkelde, simbiotiese verhoudings wat tussen…
OFM NightsOp Die Kassie met Deoudoné van der Merwe
Kuier met Deoudoné van der Merwe en gesels oor Koppestamp ’n vasvraprogram met ’n rugbytema.
OFM NightsOp die Kassie met Bobby Stuurman
Het met Bobby gesels oor sy rol in Arendsvlei wat op kykNET &kie te siene is.
OFM NightsOp Die Kassie met aktrise Jolene Martin
Ek gesels met Jolene Martin oor haar hoof rol in kykNET se Arendsvlei wat jy Maandag tot Donderdag kan sien om 19:30. Die storie gaan oor ’n semiprivaat…
OFM NightsOp Die Kassie met Early B
Ons hoor hom rap oor potte, maar dié keer is die welbekende kletsrymer Early B regtig voor die potte en besig met verskeie disse, familie en natuurlik humor en…
OFM NightsOp Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheid
Ek kuier saam met Johnny Davids wat jou saam op ’n reis neem na Suid-Afrika se voorste gholflandgoedere op Ysters Op Die Landgoed. Dit kan jy elke Saterdag op…
OFM NightsOp Die Kassie met Sue Pyler Slabert
Sue kom gesels met my oor haar telenovela rol in Verbode Liefde wat op kykNET te siene is.
OFM NightsOp Die Kassie met TV aanbieder Erns Grundling
Elders Frankryk begin op 3 Julie 2023 op kykNET om 8pm en ek gesels met TV aanbieder Erns Grundling oor dit.
OFM NightsOp DIe Kassie met aktriese Simoné Pretorius
Hartklop is n nuwe tv mediese drama wat die 18 Julie 2023 op kykNET begin en ek het met aktriese Simoné Pretorius oor dit gesels.
OFM NightsOp Die Kassie in gesprek met Tina Kruger oor Silverskermfees.
Het met Tina Kruger die program hoof gesels oor wat ons alles die jaar by die Silverskermfees kan verwag.
OFM NightsOp Die Kassie Met Candice Bester
Interview with Candice Bester from Die Real Housewives van die Wynlande
OFM NightsNdlovu Youth Choir to set stage 'ablaze' during Bloem Show
The City of Roses is gearing up for the exciting 140th edition of Bloem Show. Ashmund Martin spoke to members of the Ndlovu Youth Choir, who are set to perform…
OFM NightsAkteur Edwin van der Walt oor sy karakter op kykNET-dramareeks,'Fraksie'
Die veelsydige akteur Edwin van der Walt sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer te deel oor sy karakter op die gewilde kykNET-dramareeks, FRAKSIE.
OFM NightsSean-Marco Vorster oor trefferreeks, 'Fraksie' en pa-wees
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur Sean-Marco Vorster oor sy rol in die kykNET dramareeks, Fraksie asook hoe pa-wees sy aanslag tot die karakter…