Shows / OFM Nights

OFM Nights
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
7m · median of 163 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
OFM NightsSue Payler-Slabbert is terug op ons TV-skerms! Alles oor haar rol in ‘Krummels’
Sy’s terug! Ons kuier met aktrise en radiopersoonlikheid Sue Paylor-Slabbert oor haar karakter in Willie Esterhuizen se splinternuwe TV-filmkomedie ‘Krummels’…
OFM NightsAgter die skerms met Deon Lotz: Die man agter Argos Meyer
Hy is die skurk wat jy liefhet om te haat maar hoe lyk die man agter Argos Meyer? Ons het met Deon Lotz gesels oor sy rol in Die Toring, die genot om 'n…
OFM NightsAndré Lötter: Die man agter Gihan se glimlag
André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke.Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET…
OFM NightsTwee geliefde gesigte groet Diepe Waters: Jean Henry en Altus Theart se laaste draaie
Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw)…
OFM NightsMorné Visser sluit aan by Skemergrond maar kan jy hom vertrou?
Morné Visser bekend vir Summertide, Spooksoeker en Straat, betree Skemergrond as Rynard Fuchs 'n sjarmante sakeman met 'n geheim. Hy is 'n man wat kry wat hy…
OFM NightsOns gesels met Theodore Solomons oor sy rol as Officer Johnson in Skemergrond
Van Skemergrond se kantlyn tot die rol van Officer Johnson Theodore Solomons vertel meer oor sy opwindende reis as opkomende akteur. Kyk hom Maandag–Donderdag…
OFM NightsTracey-Lee Oliver tree vir die laaste keer in Pam se skoene op.
Tracey-Lee Oliver wat Pam in Diepe Waters gespeel het gesels oor die karakter wat hierdie week na ’n tragiese skietvoorval tot ’n einde gekom het. Sy deel hoe…
OFM NightsDiep Gesels met Sandi Schultz oor Diepe Waters en haar Silwerskerm benoeming
Sy het dit amptelik gemaak! Sandi Schultz het vanjaar haar heel eerste toekening vir haar toneelspel in haar hele loopbaan losgeslaan by die 14de kykNET…
OFM NightsDruk Dit! Juandré de Jager oor die krag agter die dokumentêr.
Juandré de Jager, regisseur en vervaardiger van die dokumentêr "Druk Dit!", praat met ons oor haar nuwe dokumenter wat vanjaar by die Silverskermfees vertoon…
OFM Nights'n Liefde vir die Melkman: Michelle le Roux gesels oor Twee persent
Michelle le Roux skrywer, aktrise en mede-regisseur kuier by OFM om te gesels oor haar nuwe stilistiese komiese kortprent, Twee persent. In 'n wêreld vol…
OFM Nights"Ruan Wessels oor sy nuwe karakter in Diepe Waters: 'Hy is glad nie wie ek is nie'"
Luister hier: Ruan Wessels open oor Fouché se onvoorspelbare aard, sy vriendskap met Anya Human, en sy komende gedig 'Highway Hartseer'.#DiepeWaters #kykNET"
OFM NightsMinke Maries oor Ontwaak: "Hoeveel van jouself sal jy prysgee om te behoort?"
Die aktrise gesels met ons oor Sonvelt Media se nuwe psigologiese riller, die donker krag van groepsdruk, en wat dit beteken om werklik jouself te bly in 'n…
OFM NightsErns Grundling se epiese reis deur Viëtnam in Elders se agste seisoen
Van Hanoi se bedrywige strate tot die mistige berge van Sa Pa, deur magiese grotte, ikoniese baaie en die energieke strate van Ho Chi Minh-stad dis waarna…
OFM NightsVan Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik
Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier…
OFM NightsBennie Fourie oor Die Broer Toer Dakaroo: Klassieke motors, Karoo-kaskenades en broerlike kompetisie
Drie broers, klassieke motors en baie selfvertroue Bennie Fourie gesels oor die nuwe seisoen van Die Broer Toer Dakaroo, wat Saterdag 4 Julie om 18:30 op…
OFM NightsNeels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister
Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe…
OFM NightsBraeden Buys: "Gee Justin 'n kans" – hier is hoekom hy Skemergrond se nuweling is om dop te hou
Braeden Buys vertolk die rol van Justin, die man uit Chelsea se verlede wat uiteindelik in Gemoedsdrif opdaag. Hy beskryf sy karakter as warm, opreg en sonder…
OFM NightsMarijke Coetser praat openhartig oor René, Marco en die ouderdomsgaping in Diepe Waters
In dié eksklusiewe radio-onderhoud gesels ons met die talentvolle aktrise Marijke Coetser oor haar intrigerende karakter René in kykNET se Diepe Waters. Sy…
OFM NightsBonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee"
Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die…
OFM NightsHazel se geheim ontplof op Skemergrond — Carmen Maarman vertel alles
Haar storielyn is nou witwarm! Hazel het 'n geheim uitgehou wat haar lewe op 'n wenkbrou kan laat kantel — en Christine het dit op die lappe gebring. In dié…
OFM NightsHartstogtelik Afrikaans: ‘n Gesprek met Johnny Potsanyane
n Gesprek met Johnny Potsanyane waar Afrikaans nie net gepraat word nie… maar gevoel word.
OFM NightsVan Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis
In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië…
OFM NightsCharlene Wolmarans se hart is oop Op my eish!
Op my eish! is elke Donderdag om 20:00, net op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks is ook op DStv Stream en Catch Up beskikbaar.
OFM NightsDrome word werklik: Brutney Singrew oor haar rol as Chelsea in Skemergrond
Van ’n jong meisie in George met groot drome tot ’n sterk, geliefde karakter op die skerm – Brutney Singrew maak haar merk as Chelsea Kannemeyer in Skemergrond…
OFM NightsIntense skote en nuwe liefde: Altus Theart gesels oor Rossouw en sy nuwe enkelsnit
In ’n eksklusiewe onderhoud gesels Altus Theart oor Rossouw—die karakter wie se lewe in Diepe Waters in ’n oomblik kantel wanneer Schalk (Izak Davel) onkant…
OFM NightsDieper Waters, Dieper Verhale: Christel van den Bergh oor Leandri
’n Innsiggewende gesprek oor die uitdagings en mooihede van Leandri se reis by kykNET se Diepe Water (kanaal 144).
OFM NightsDie Stemme van Landman: Uitsonderlike dubbing van ’n Texas-western op kykNET
In ’n insiggewende gesprek bespreek De Waal Stemmet en Natasja Jacobs die aanslag en uitdaging van Afrikaanse dubbing vir Landman op kykNET, en wat dit vir…
OFM NightsOppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia
Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers…
OFM NightsRum and Coke: Lola Audreys on Late-Night Truths
South African pop sensation Lola Audreys talks honesty, highs, and heartbeats in her new single Rum and Coke—a hook-filled anthem that sparkles with late-night…
OFM NightsDie pad tot Vergifnis: Xander Venter praat oor Sam en Marco
Onder die vlakke van Diepe Waters: ’n gesprek oor karakterontwikkeling, vergifnis en verhoudings. Diepe Waters wys elke Maandag tot Donderdagaand om 18:30 op…
OFM NightsSam se Groei, Sam se Hart — ’n Nuwe Era op kykNET se Diepe Waters
Kruger Coetsee (Sam) vertel oor Sam se evolusie in Diepe Waters se seisoen twee van woede na empatie, met meer skermtyd, nuanse en die kans om die held te…
OFM NightsSkadu’s van Die Son - Een Keer Om Die Son
Ons sit saam met Alma Van Heerden terwyl sy haar karakter se geheimenisse en drome uitleef in Een Keer Om Die Son se tweede seisoen. • Die tweede seisoen van…
OFM NightsJunior se Transformasie: Ayden October oor Kwesbare Jongmanne en Digitale Invloed in Skemergrond
Ontdek hoe Ayden October Junior se fisieke en emosionele metamorfose uitbeeld in Skemergrond. ’n verhaal oor magsverhoudings, identiteit en die gevare van…
OFM NightsEen keer om die son: ʼn toekoms vol hoop en nuwe werklikhede in seisoen 2
ʼn Onderhoud met Ivan Botha en Donnalee Roberts oor die uitbranding, hoop en vernuwing wat seisoen 2 van Een keer om die son bring. Van Wyk-familie hulde-ja…
OFM NightsBeloofde Land? ’n Dokumentêre reis deur Suid-Afrikaanse drome en vrese
In ses aflewerings reis Rian van Heerden deur Suid-Afrika en die Verenigde State om te sien of Amerika steeds die beloofde land is of net ’n volgende hoofstuk…
OFM NightsAmerika deur Bobby en Brendan se oë: Nashville, Vegas en alles tussenin
n Reis oor paaie vol musiek, stories en vriendskap—van die begin van die reis tot die Grand Canyon. Ander dam se eende begin Maandag 12 Januarie om 21:00 op…
OFM NightsClint Aplon vertel oor Lukas de Jager: ’n skrywer wat sy eie pad stap in Skemergrond
Ontdek hoe Clint Aplon sy innerlike wêreld bring na Lukas se werklikheid — ’n senuweeagtige maar vurige skrywer wat vriendskap, liefde en geloof in die lewe…
OFM NightsOp pad met my potjie: Joalette se reis deur Namibië
Na ’n geurige eerste seisoen neem Joalette De Villiers ons weer op ’n avontuur deur Namibië. Sy sien nuwe mense, nuwe potjies en nuwe geure. Saam ontdek ons…
OFM NightsYolani Abrahams gesels oor die spanning en trots van Kokkedoor: Son & See
Van Happy Uncles tot Barakat en Kole & Deeg: Yolani Abrahams deel haar kospad en haar nuwe beoordelaarsperspektief op Kokkedoor. Kokkedoor: Son & see bestaan…
OFM NightsWanderlus se reis: Nuut gekleurde horisonne deur Namibië, Lesotho en Madagaskar
In hierdie onderhoud deel Hennie en Nicole hul vierde seisoen se avonture: van die uitgestrekte duine van Sossusvlei tot die kleurrike strande van Madagaskar…
OFM NightsFanaties: Natie Ferreira se reis deur ouhede en stories
Ontmoet Natie Ferreira in Fanaties, kykNET se nuwe reis vol ouhede, skatte en stories. Kom leer waarom elke item ’n geskiedenis vertel — en ontdek Die…
OFM NightsMegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhale
Luister na Marco Botha se gesprek en stap saam met’ MegaBoere in ’n nuwe seisoen vol durf, innovasie en hoopgedrewe boerdery. Vanaf 13 Oktober 20:00 op kykNET…
OFM NightsTee, vrienskap, en geheime: Diaan en Tinarie in kykNET se Appels en Tee
“Bloed is dikker, maar tee is sterker.” Daai lokreël bring Diaan en Tinarie na die voorgrond in Appels en Tee. Begin 21 Okt op kykNET!
OFM NightsTebogo’s Triumph: From MasterChef SA Finalist to Culinary Rising Star
MasterChef SA expands to e.tv with rebroadcasts on eReality and eExtra, inviting contestants who celebrate South Africa’s heritage and official languages. Last…
OFM Nights1 Spoor avonture: Sny Vars Spore
Die gewilde kykNET-reeks 1 Spoor avonture vat weer die pad in ’n tweede seisoen en nooi kykers uit na ’n avontuur vol kameraadskap, opwindende roetes en…
OFM NightsNadia Valvekens kom vertel ons meer oor Sanet op Diepe Waters
Aanhangers van kykNET (DSTv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters kan uitsien na ’n opwindende Oktober, wanneer nuwe karakters hul verskyning maak. Terwyl…
OFM NightsMario Haupt grawe diep op Skemergrond!
Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasgenael voor die kassie hou. Dié telenovelle is om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) weeks aande.
OFM NightsIce se Terugkeer: Keeno-Lee Hector praat oor Skemergrond en Ice
Ontdek die man agter Ice: rof aan die bui, maar met ’n sagte binneste. Keeno-Lee Hector deel sy insig oor Ice se terugkeer en die dinamiek in Skemergrond…
OFM NightsDie Deernisvolle Dominee: Adriana Faling in Diepe Waters se Dominee Carike Mostert
Adriana Faling, wat haar TV-debuut as Tessa in Egoli gemaak het, skakel oor na ’n nuwe rol as die opregte en deernisvolle Dominee Carike Mostert in Diepe…
OFM NightsIzak Davel lei die Viljoen-gesin in Diepe Waters
Die patriarg en matriarg van die gesin word vertolk deur Izak Davel en Christel van den Bergh – twee geliefde akteurs wat weer terugkeer na kykNET. Bekend vir…
OFM NightsDenver Vraagom se Dominee Wayne krap dinge om op Skemergrond
Dominee Wayne dop dinge omtrent om in Skemergrond, en hy vind dalk ook liefde… Skakel elke Maandag tot Donderdag om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
OFM NightsGovan Ontbloot: Waarheid sonder Vooroordele
n Reis deur dorpe en stories wat gewoonlik buite die lig bly, vertel deur die mense self—wat hul risiko’s en hoop uitdruk. Govan Ontbloot begin op Dinsdag 30…
OFM NightsOplossings vir die platteland: Inspirerende stories van hoop en vindingrykheid
Ontdek hoe gewone Suid-Afrikaners die toekoms van hul gemeenskappe verander—van dié wat infrastruktuur herbou tot dié wat voedselonsekerheid bekamp. Hierdie…
OFM NightsLelani & Elsje se reis op Die Brug eindig hier.
Beleef al die drama van Die brug, Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
OFM NightsJean Henry duik weer in die diep kant in op Diepe Waters!
Jean kom vertel ons waarmee hy alles besig is en wat jy van Arno sy karakter verwag. Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot…
OFM NightsHannes aan Huis keer terug – met nuwe stories, oop harte en ’n paar geliefde gunstelinge
Met sy kenmerkende warmte, humor en empatie nooi Hannes van Wyk vanjaar weer ’n verskeidenheid gaste oor sy drumpel – van bekendes en kunstenaars tot stille…
OFM NightsLuwellen Marx groet Die Brug
Beleef al die drama van Die brug, Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
OFM NightsHannelie Warren duik diep in haar rol op Diepe Waters
Diepe Waters word op kykNET (DStv kanaal 144) uitgesaai van Maandae tot Donderdae om 18:30, en is ook beskikbaar op DStv Stream.
OFM NightsTina Kruger gesels alles Silwerskermfees 2025: Waar stories en talent ontmoet
Silwerskermfees 2025: ’n Viering van Afrikaanse film, nuwe talent en storievertelling. Die fees bied ’n samevoeging van kort- en vollengte films…
OFM NightsHannes Roodt, die energieke entrepreneur uit Benoni gesels oor sy avontuur op Die Brug
Hannes het sy strategie gebruik, sy leierskap en sy passie om te bewys dat jy kan oorbrug, selfs die grootste klowe – en dat ware moed en afwagting altyd…